RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2963

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

13. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Zabalaza-fees 12.03.2013

Johan van Lill vind meer uit oor die ZABALAZA-fees by die Baxterteater in Kaapstad.

TAP DOGS 05.03.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die skepper van TAP DOGS, Dein Perry.

VISUELE KUNS BY WOORDFEES 05.03.2013

Elizabeth Gunter vertel meer oor die visuele kunsuitstallings by die Woordfees.

DIE LELIKE EEND 05.03.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die opkomende regisseur Christiaan Olwagen oor die produksie DIE LELIKE EEND by die Woordfees.

THE FAIRY QUEEN 05.03.2013

THE FAIRY QUEEN is weer te sien in die Kaap en Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met die sopraan Melissa Gerber.

DIRIGENTEKOMPETISIE 05.03.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met Xavier Cloete, wenner van die Len van Zyl-dirigentekompetisie.

Forgotten Angle Theatre Collaborative 26.02.2013

PJ Sabbagha, die artistieke direkteur van die Forgotten Angle Theatre Collaborative, vertel van hulle samewerking met Rusland.

KUNS NOU-NOU 26.02.2013

Anja de Klerk vertel van die KUNS NOU-NOU-uitstalling by die Woordfees.

Tinarie van Wyk Loots 26.02.2013

Tinarie van Wyk Loots is betrokke by vier produksies by vanjaar se Woordfees. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert so bietjie van elke produksie.

Roelof Temmingh 26.02.2013

Johan van Lill gesels met die 16-jarige pianis Roelof Temmingh. Hy vind ook meer uit oor die somer/herfsseisoen by die St. Andrews Presbeteriaanse Kerk.

FULLY COMMITTED 26.02.2013

Pieter Bosch Botha is te sien in die eenman komedie FULLY COMMITTED. Hy vertolk die rolle van 36 karakters.

Johannesburg Filharmoniese Orkes 19.02.2013

Terrance April het die jongste nuus oor die Johannesburg Filharmoniese Orkes se volgende seisoen.

FESTIVAL OF FAME 19.02.2013

Sonja Burger gesels oor die FESTIVAL OF FAME by die Nasionale Skool vir die Kunste in Johannesburg.

NOISE 19.02.2013

Lehlogonolo Mashaba gesels oor sy uitstalling NOISE by Artspace in Johannesburg.

PLATFORM 9 19.02.2013

Theodore Jantjies gesels oor die produksie PLATFORM 9 waarin hy te sien is.

MOOI MARIA 19.02.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die akteur Waldemar Schultz oor MOOI MARIA wat te sien is by Hoërskool Durbanville. Hy vertel ook van die ander produksies waarby hy betrokke is.

FIGURATION AND NEGATION 19.02.2013

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die uitstalling FIGURATION AND NEGATION in Pretoria.

Nicolas McCarthy 12.02.2013

Die Britse pianis, Nicolas McCarthy, gesels met Christelle Webb-Joubert oor sy besluit om pianis te word en van die uitdagings. Nicolas is gebore met net ‘n linkerhand.

Dans Sambreel 12.02.2013

Die Dans Sambreel word vanjaar vir die 25e keer aangebied. Georgina Thomson vertel vir Christelle Webb-Joubert van vanjaar se hoogtepunte.

Autumn Art Fair 12.02.2013

Christelle Webb-Joubert kuier by FriedContemporary om uit te vind van die Autumn Art Fair.

Endler-konsertreeks 12.02.2013

Peter Martens vertel meer van die Endler-konsertreeks.

Michael Meyersfeld 12.02.2013

Die fotograaf Michael Meyersfeld gesels oor sy uitstalling DISCORDANCE by die UJ-galery.

Skeppingsoratorium 12.02.2013

Janine Neethling vertel vir Christelle Webb-Joubert van haar en Deon Opperman se Skeppingsoratorium.

Darlingfees 05.02.2013

Darling hou weer fees! Christelle Webb-Joubert vind uit wat alles te sien en te hoor is by vanjaar se fees.

Dirigentekompetisie 05.02.2013

Len van Zyl gesels oor die laaste ronde van die dirigentekompetisie wat begin Februarie plaasvind.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály