RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Michael Barrett 23.04.2013 7:31
Christelle Webb-Joubert gesels met die dirigent Michael Barrett wat verantwoordelik vir drie kore.
BOYS, BICYCLES AND (NO) BOUNDARIES 23.04.2013 13:49
Bailey Snyman gesels oor die ruimtespesifieke dansproduksie BOYS, BICYCLES AND (NO) BOUNDARIES by die Universiteit van Pretoria.
I think it’s Hamlet 23.04.2013 3:31
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die dansproduksie I THINK IT’S HAMLET.
Funktional 23.04.2013 18:27
Kan kuns funksioneel wees? Christelle Webb-Joubert maak ‘n draai by die Fient Lifestyle-galery in Pretoria om uit te vind.
AMPER ALMAL 16.04.2013 6:22
Christelle Webb-Joubert gesels met Alex Hamilton se KKNK uitstalling AMPER ALMAL.
ME.EK 16.04.2013 10:17
Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Elfriede Dreyer oor die KKNK uitstalling ME.EK.
Die ontstaan van die KKNK 16.04.2013 19:28
Die oudrolprentmaker Jans Rautenbach gesels oor die ontstaan van die KKNK 19 jaar gelede.
CHAMP 16.04.2013 5:31
Johan van Lill vind meer uit oor die toneelstuk CHAMP wat tans te sien is by die Fugardteater in die Kaap. Die teks het verlede jaar ’n Fleur du Cap-prys ontvang vir beste teks.
RSG Kuns 9 April 2013 09.04.2013 50:43
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai op Wakkerstroom om te kyk na al die kuns wat daar gebeur.
Trippie 26 Maart 2013 26.03.2013 5:53
Nicola Hanekom vertel van die produksie TRIPPIE by die KKNK. Dit word nie in ‘n teater opgevoer nie, maar op ‘n bewegende bus.
Kat and the Kings 26 Maart 2013 26.03.2013 9:40
KAT AND THE KINGS se speelvak het op Saterdag 23 Maart geeindig. Johan van Lill was daar en het met David Kramer en die akteurs gesels.
Autum art fair 26 Maart 2013 26.03.2013 3:10
Prof. Elfriede Dreyer gesels oor die resultate van die eerste AUTUMN ART FAIR by FriedContemporary.
Collecting the landscape 26 Maart 2013 26.03.2013 9:43
Landi Raubenheimer vertel vir Christelle Webb-Joubert van haar uitstalling COLLECTING THE LANDSCAPE by Artspace in Johannesburg.
Risiko 26 Maart 2013 26.03.2013 9:58
Die akteurs en skrywer/regisseur van RISIKO vertel van hulle speelvak by die KKNK.
Centurion kunsvereniging 26 Maart 2013 26.03.2013 7:09
Christelle Webb-Joubert gesels met die voorsitter en ondervoorsitter van die Centurion Kunsvereniging oor hulle werksaamhede in die gemeenskap.
Wakkerstroom Musiekfees 19.03.2013 9:20
Wakkerstroom hou aan die einde van Maart ‘n klassieke musiekfees. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die fees.
Fleur de Cap-toekennings 19.03.2013 8:51
Johan van Lill het die Fleur de Cap-toekennings bygewoon. Hy gesels met ‘n paar van die wenners.
Don’t dress for dinner 19.03.2013 7:08
Christelle Webb-Joubert gesels met Natasha Sutherland oor haar terugkeer verhoog toe. Sy is te sien in DON’T DRESS FOR DINNER.
Roll Call 19.03.2013 11:24
Majak Bredell stal tans uit by die Universiteit van Johannesburg se kunsgalery. Sy vertel meer van die uitstalling, ROLL CALL.
Floris Louw 19.03.2013 7:53
Floris Louw is verantwoordelik vir Nataniël se pragkostuums in sy produksies. Hy gesels oor hierdie kunswerke van materiaal.
Johan Louw 12.03.2013 7:41
Die skilder Johan Louw vertel van sy uitstalling in die Kaap.
Don Quixote 12.03.2013 13:26
Christelle Webb-Joubert gesels met Sanmarie Kreuzhuber en Lindsay McDonald oor die ballet DON QUIXOTE.
The Blind Astronomer 12.03.2013 7:36
Johan Myburg vertel vir Christelle Webb-Joubert van Berco Wilsenach se uitstalling THE BLIND ASTRONOMER in Johannesburg.
Infecting the city 12.03.2013 5:53
Johan van Lill vind meer uit oor die INFECTING THE CITY-fees wat in openbare spasies in Kaapstad plaasvind.
Hangklip Art Week 12.03.2013 7:35
Die HANGKLIP ART WEEK (HAWK) fokus op visuele kunstenaars in die Overbergdistrik. Die fees was verlede jaar baie gewild en vind vanjaar vir die tweede keer plaas. Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met Lien Botha.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály