RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
RSA – THROUGH THE EYE OF THE ARTIST 05.02.2013 11:04
Christelle Webb-Joubert gesels met Liekie Fouche, Charles van Lelyveld en John Tapuch wat deel is van die uitstalling, RSA – THROUGH THE EYE OF THE ARTIST, by die Tina Skukan-galery in Pretoria.
Mies Julie 05.02.2013 14:13
Kobus Burger gesels met die aktrise Hilda Cronjé wat te sien is in MIES JULIE by die Markteater in Johannesburg.
Stellenbosch Kunswedstryd 05.02.2013 5:39
Diederick Basson vertel meer van die Stellenbosch Kunswedstryd wat vanjaar 77 jaar oud is.
SANTA’S STORY 05.02.2013 6:05
Die operasangeres Aviva Pelham vertel van haar produksie SANTA’S STORY.
KKNK 2013 29.01.2013 7:38
Die KKNK 2013 se program is bekendgestel en Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met die programbestuurder, Theo Kemp.
Nuwe uithangplek vir jonges by KKNK 29.01.2013 6:30
Die regisseur Hennie van Greunen vertel waar hy oral betrokke is by vanjaar se KKNK. Hy en Pedro Kruger is onder andere betrokke by Johnny Biskit’s, ’n uithangplek vir jongmense met produksies spesiaal vir hulle.
Suidoosterfees 29.01.2013 17:53
Christelle Webb-Joubert gesels met Anet Pienaar-Vosloo oor die Suidoosterfees wat einde Januarie begin. Saartjie Botha vertel ook van die produksie BIDSPRINKAAN waarvan sy die verwerking gedoen van André P. Brink se bekroonde boek. Dan vertel Lizz Meiring van VIER BRIEWE VIR JAN ELLIS. Steve Hofmeyer het die boek geskryf en dis Christo Davids se eerste solo-stuk.
Willie Bester - 1 15.01.2013 3:27
Die kunstenaar Willie Bester gesels oor sy uitstalling by die Breytenbachsentrum.
Willie Bester - 2 15.01.2013 6:31
Christelle Webb-Joubert gesels met die kunskenner Marilyn Martin oor Willie Bester se werk.
Michele Nigrini 15.01.2013 7:31
Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Michele Nigrini. Sy is die enigste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat gekies is om deel te wees van die London Art Biennale wat einde Januarie plaasvind.
Verdi-week by Brooklynteater 08.01.2013 5:32
Willem Vogel van die Brooklynteater vertel van hulle planne vir die Verdi-week en Johann Strauss se Wiener Blut.
Barbara en Rochelle Veenemans 08.01.2013 8:43
Christelle Webb-Joubert kuier by Barbara Veenemans en haar talentvolle kleindogter, die agt jarige Rochelle. Sy is blind en kan ’n klassieke werk sing nadat sy slegs ’n paar keer daarna geluister het.
Picasso en Monet by Johannesburg Kunsgalery 08.01.2013 25:47
Die Johannesburg Kunsgalery stal tans French Connections uit. Werke van Picasso, Monet en Corot is te sien. Christelle Webb-Joubert gesels met die kurator Antoinette Murdock.
Potted Potter 5 1 Januarie 2013 01.01.2013 1:28
Teaterproduksie by Montecasino
KZN Filharmoniese Orkes 1 Januarie 2013 01.01.2013 5:37
Die KwaZulu Natal Filharmoniese orkes is in 2013, 30 jaar oud. Christelle van Tonder vind uit wat hulle planne vir die jaar is.
Re Sampled 1 Januarie 2013 01.01.2013 19:13
By die ABSA galery is daar ’n interessant uitstalling. Van die ouer kunstenaars soos Pierneef en Irma Stern se werk word uitgestal saam met die van jonger kunstenaars. Die jonger kunstenaars moes hulle werke re-interpreteer.
Potted Potter 2 1 Januarie 2013 01.01.2013 0:39
Teaterproduksie by Montecasino
Potted Potter 6 1 Januarie 2013 01.01.2013 0:42
Teaterproduksie by Montecasino
Potted Potter 4 1 Januarie 2013 01.01.2013 1:56
Teaterproduksie by Montecasino
Potted Potter 3 1 Januasrie 2013 01.01.2013 0:42
Teaterproduksie by Montecasino
Michelle Veenemans 1 Januarie 2013 01.01.2013 6:59
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die operasangeres Michelle Veenemans.
Potted Potter 1 1 Januarie 2013 01.01.2013 0:47
'n Teaterproduksie by Montecasino.
Noël and Gertie 1 Januarie 2013 01.01.2013 9:24
'n Produksie by die Pieter Toerien teater by Montecasino.
Hannes van Wyk 18 Desember 2012 18.12.2012 20:49
Die akteur Hannes van Wyk was vanjaar baie besig. Ons leer ken die mens agter die akteur.
Annie deel 1 18 Desember 2012 18.12.2012 6:11
Christelle Webb-Joubert het gaan kuier by die National Children’s Theatre waar sy met van die akteurs in Annie Jr. gesels het. Hulle het haar ook die verhoog en kleedkamers gewys.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály