RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Die San se rotskuns 03.06.2014 12:01
Estè Gross vind alles en meer uit oor rotskuns.
Johannesburgse Filharmoniese orkes 03.06.2014 6:02
Terrance April maak 'n draai by die Johannesburgse Filharmoniese Orkes.
Charl du Plessis opsoek na 'n liefdesbrief 03.06.2014 16:17
Christelle Webb-Joubert kuier by die pianis Charl du Plessis. Hulle gesels oor sy nuwe produksie waarin hy opsoek is na 'n liefdesbrief.
Classics for all 27.05.2014 6:32
Coenie Visser gesels met Christelle Webb-Joubert oor die jaarlikse Classics for All fees in Greyton en Genadendal.
Innibos kunstefees 27.05.2014 8:02
Vind uit wat te sien is by vanjaar se Innibos kunstefees.
Classics for all 27.05.2014 6:32
Coenie Visser gesels met Christelle Webb-Joubert oor die jaarlikse Classics for All fees in Greyton en Genadendal.
Nasionale Toneelkompetisie 27.05.2014 11:45
Johan van Lill besoek die finaal van die Nasionale Toneelkompetisie. Hy gesels met die wenner en van die ander belangrike rolspelers.
'n Gesprek met 'n kurator van visuele kuns 27.05.2014 9:17
Johan van Lill gesels met Sandra Hanekom oor die afgelope drie jaar as die KKNK se kurator vir visuele kuns.
Kuier saam Lute Vink 27.05.2014 15:28
Christelle Webb-Joubert kuier saam met die kunstenaar Lute Vink.
Vettie Vettie 20.05.2014 14:22
Christelle Webb-Joubert het ingeloer by een van die repetisies van VETTIE VETTIE. Sy gesels met die akteurs en regisseur van hierdie snaakse komedie.
The Leonardo Gallery 20.05.2014 16:01
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by The Leonardo Gallery in Moreletapark, Pretoria.
Zuanda Badenhorst 20.05.2014 14:49
Zuanda Badenhorst het jare lank studente opgelei in die visuele aspekte van die teater. Johan van Lill het by haar gaan kuier.
Verskabaret 13.05.2014 5:09
Marlene le Roux vertel vir Johan van Lill van die VERSKABARET se skoleprogram by Kunstekaap.
Simfonia Juventi 13.05.2014 24:18
Christelle Webb-Joubert loer in by een van SIMFONIA JUVENTI se repetisies. Sy gesels met die dirigent, Fanie Jooste, en die organiseerder, Lynette le Roux. 'n Paar van die orkeslede deel ook hulle storie met Christelle.
I am me, nothing else 13.05.2014 13:56
Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Philip Badenhorst oor sy uitstalling I AM ME, NOTHING ELSE.
Vir ewig en altyd 13.05.2014 8:00
Johan van Lill gesels met Marius Weyers oor die produksie VIR EWIG EN ALTYD. Hy en Sandra Prinsloo speel vir die eerste keer in jare weer saam.
Show boat 06.05.2014 14:44
Johan van Lill woon een van SHOW BOAT se repetisies by. Hy gesels met van die sangers, die regisseur en die dirigent.
Winter Sculpture Fair 06.05.2014 6:51
Vanjaar se WINTER SCULPTURE FAIR by die Nirox Beeldhoupark wes van Johannesburg vind plaas op 10 en 11 Mei. Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met Cobi Labuscagne.
Hermanus FynArts 06.05.2014 10:56
Colleen Naude vertel vir Christelle Webb-Joubert van die HERMANUS FYNARTS-fees wat plaasvind van 6 tot 16 Junie.
Proudly Macassar Pottery 06.05.2014 9:43
Johan van Lill vind uit hoe klei 'n verskil gemaak het in die lewens van mense van Macassar.
The Sound of Music 06.05.2014 9:35
Este Gross gesels met Andre Schwartz, wat Kaptein von Trapp in THE SOUND OF MUSIC speel, oor die uitdagings van sy rol en hoekom die produksie steeds so gewild is.
Andreas Scholl 29.04.2014 13:02
Johan van Lill gesels met die kontratenoor, Andreas Scholl, wat twee uitvoerings in Suid-Afrika het.
Cheaper than roses 29.04.2014 8:54
Johan van Lill gesels met Lizz Meiring oor die produksie CHEAPER THAN ROSES waarin sy die rol van 'n bruin vrou vertolk wat haarself as wit laat klassifiseer.
Gewapende Man 29.04.2014 3:17
Paul Loeb van Zuilenburg gesels oor Karl Jenkins se Gewapende Man wat deur die Bloemfonteinse Stadsorkes uitgevoer word in Mei.
Kuns in die Karoo 29.04.2014 9:10
Cecile Blevi vertel vir Christelle Webb-Joubert van die kunswerkswinkels wat op hulle familieplaas in die Karoo aangebied word.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály