RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2962

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

6. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Full Moon 29.04.2014

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die repetisies van FULL MOON. Gregory Maqoma vertel vir haar meer van hierdie nuwe dansproduksie en die 15 jarige bestaan van Vuyani Dance Theatre.

Peter Clarke 22.04.2014

Die kunstenaar Peter Clarke is onlangs oorlede. Johan van Lill gesels met Baylon Sandri van die SMAC Galery op Stellenbosch oor hierdie gerespekteerde kunstenaar.

Scarletfever 22.04.2014

SCARLETFEVER is 'n groepuitstalling by die Brooklynteater in Pretoria. Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met die kunstenaar Andre Naude.

Nasionale Toneelkompetisie 22.04.2014

Johan van Lill loer in by die streekrondes van die Nasionale Toneelkompetisie in Bellville.

Kunswerkswinkels 22.04.2014

Die kunstenaar Johan Conradie vertel van die werkswinkels wat hy op plattelandse dorpies aanbied.

Kobie van Rensburg 22.04.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die tenoor en regisseur Kobie van Rensburg.

Carol Hodes 22.04.2014

Johan van Lill kuier by die kunsversamelaar Carol Hodes. Sy is die kurator van die uitstalling, FROM THE HEART, wat tans in die Kaap te sien is.

Terug-flits(e) 15.04.2014

Johan du Plessis vertel vir Johan van Lill van sy uitstalling TERUG-FLITS(E) by die Assosiasie van Visuele Kuns in Kaapstad.

Yonder 15.04.2014

Die fotograaf Lien Botha gesels oor haar uitstalling YONDER by die Barnard Galery in Kaapstad.

Call me Lee 15.04.2014

Jonathan Roxmouth skitter in die rol van Liberace in CALL ME LEE by die Pieter Toerienteater in Johannesburg. Hy kuier by Christelle Webb-Joubert in die ateljee.

Hillbrow 15.04.2014

John Badenhorst vertel van die studenteproduksie HILLBROW. John het die teks herskryf en is die regisseur.

Händel se Messias 15.04.2014

Este Gross praat met die tenoor Stefan Louw oor Händel se MESSIAS wat in Durban uitgevoer word.

Undermind 15.04.2014

Johan van Lill kuier by die akteurs en regisseur van die produksie UNDERMIND by die Kalkbaaiteater.

Grahamstad Nasionale Kunstefees 08.04.2014

Christelle Webb-Joubert was by die bekendstelling van vanjaar se GRAHAMSTAD NASIONALE KUNSTEFEES se feesprogram. Sy gesels hieroor met die artistieke direkteur, Ismail Mahomed.

DROOMKIND – DIE STORIE VAN JOSEF 08.04.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met van die akteurs in DROOMKIND – DIE STORIE VAN JOSEF.

Casper de Vries se nuwe loopbaan 08.04.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met CASPER DE VRIES oor sy nuwe loopbaan.

RSG Kuns 1 April 2014 01.04.2014

Regstreekse uitsending vanaf die KKNK

Besoek aan die filmstel "Abraham" 1 April 2014 01.04.2014

Johan Rademan besoek die Filmstel “Abraham” by Ou Lap, buite De Rust, waar Jans Rautenbach, veteran filmmaker en sy kundige span besig is om fliekgeskiedenis te maak.

Queen at the ballet 25.03.2014

QUEEN AT THE BALLET is al twee keer in die Kaap uitverkoop en nou het Johannesburgers die geleentheid op die produksie te sien. Christelle Webb-Joubert gesels met Shaun Bovim, stigter van Bovin Ballet.

Nuwe handtekeninge 2014 25.03.2014

Pieter Binsbergen gesels oor die 25ste Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie. Hy vertel wie mag deelneem en hoe die beoordelingsproses werk.

Hennie Aucamp 25.03.2014

Danie Botha gesels oor sy jarelange vriend Hennie Aucamp wat die naweek oorlede is.

KKNK Baanbreek 25.03.2014

Suzaan Keyter vertel vir Christelle Webb-Joubert wat te sien is by vanjaar se Baanbreek-lokaal by die KKNK.

Vaal Tri Ensemble 18 Maart 2014 18.03.2014

Die tenoor Coert Grobbelaar kuier in die ateljee. Hy gesels onder andere oor die Vaal Tri Ensemble wat te sien is by die Wakkerstroom Musiekfees

Johan Conradie Kunstoer 18.03.2014

Johan Conradie gesels oor die Venesiese Biennale van verlede jaar. Hy gesels oor van die hoogtepunte.

Coppelia 18 Maart 2014 18.03.2014

Este Gross het 'n draai gaan maak by Joburg Ballet. Tydens Coppelia se finale kleedrepetisie het sy met verskeie dansers gesels.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály