RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Aardklop 2014 15.07.2014 11:41
Christelle Webb-Joubert vind uit wat by vanjaar se Aardklop Kunstefees te sien is.
Vanya & Sonia & Masha & Spike 08.07.2014 10:50
Christelle Webb-Joubert gesels met Michael Richard en Louise Saint-Claire oor die produksie VANYA & SONIA & MASHA & SPIKE.
Vryfees 2014 08.07.2014 9:53
Die Vryfees vind vanjaar van 15 tot 20 Julie plaas in Bloemfontein. Die organiseerder Adri Herbert vertel waarna gehore vanjaar kan uitsien.
KKNK Teksontwikkelingsprojek 08.07.2014 8:53
Theo Kemp vertel van die KKNK se Teksontwikkelingsprojek.
Ballet Beautiful 08.07.2014 5:05
Lizelle de Bruin vind meer uit oor Kaapstad Ballet se produksie BALLET BEAUTIFUL.
Hugh Masekela 08.07.2014 9:47
Johan van Lill gesels met die musikant Hugh Masekela.
Dramateksskryfskool 08.07.2014 5:53
Rachelle Greeff vertel van die dramateksskryfskool wat sy aanbied by die Breytenbachsentrum op Wellington.
Alexander Fokkens 01.07.2014 18:29
Christelle Webb-Joubert gesels met die dirigent Alexander Fokkens.
Joey de Koker 01.07.2014 5:41
Die aktrise Joey de Koker is verlede week oorlede. Luister na uittreksels uit 'n gesprek wat Johan van Lill 'n paar jaar gelede met haar gevoer het.
Nataniël 01.07.2014 13:26
Christelle Webb-Joubert gesels met Nataniël oor sy eenmalige produksie in Durban asook sy grootste droom wat uiteindelik waar word.
Oliewenhuis Kunsmuseum 01.07.2014 3:18
Die Oliewenhuis Kunsmuseum in Bloemfontein het 'n groot verskeidenheid uitstallings in Julie. Christelle Webb-Joubert vind meer hieroor uit.
Russiese ballet 24.06.2014 5:37
Dirk Badenhorst vertel van die Russiese balletdansers wat van 4 tot 6 Julie by die Joburg Theatre te sien is.
Still 24.06.2014 5:28
Johan van Lill maak 'n draai by die Johans Borman Galery in Kaapstad waar hy met Zach Taljaard gesels oor die uitstalling, STILL.
Strauss-projek 24.06.2014 8:21
Wouter de Wet gesels met prof. Nina Schumann oor 'n besondere projek oor die musiek van Strauss.
Koos Botha 24.06.2014 13:27
Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Koos Botha.
A.M. After Midnight - A prelude 24.06.2014 15:09
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die uitstalling A.M. AFTER MIDNIGHT - A PRELUDE. Die kunstenaar Ronel de Jager vertel van hierdie uiters persoonlike uitstalling.
Willem de Beer 17.06.2014 10:13
Christelle Webb-Joubert kuier by die pianis Willem de Beer.
Ernst de Jongh 17.06.2014 8:37
Die kunstenaar Ernst de Jong praat ook oor sy betrokkenheid by die Amerikaanse ballet dansers wat te sien is by Monte Casino.
Lux Eterna 17.06.2014 7:51
Die dirigent Michael Barret vertel van The Chamber Singers se konsert Lux Eterna, 'n kooruitvoering gekombineer met filmbeelde.
9 to 5 - The Musical 10.06.2014 10:02
Christelle Webb-Joubert woon een van die repetisies van 9 to 5 -The Musical by. Die musiekspel word opgevoer deur die studente van die Tshwane Universiteit van Tegnologie se Departement Uitvoerende kunste.
Ballet winterskool 10.06.2014 4:05
Dirk Badenhorst praat oor die jaarlikse winterskool.
Eksperimentele kunsanimasie 10.06.2014 11:53
Este Gross vind uit oor wat eksperimentele kunsanimasie anders as konvensionele animasie maak. Sy praat met Diek Grobler en Charles Badenhorst.
God van klank 10.06.2014 14:11
Johan van Lill maak 'n draai by 2092: God van klank. Hy gesels met onder andere die skrywer en regisseur oor die futuristiese drama.
Amerikaanse ballet geselskap besoek Suid-Afrika 10.06.2014 7:46
Dirk Badenhorst, van Joburg Ballet gesels oor die Amerikaners wat kom dans in Suid-Afrika.
Woutrine Theron oor haar jare in bedryf 03.06.2014 11:53
Woutrine Theron gesels met Johan van Lill oor haar jare in die bedryf.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály