RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Paul Potts in Suid-Afrika (Deel 2) 19.08.2014 2:15
Die Britain's got Talent wenner Paul Potts was die afgelope naweek in Suid-Afrika. Christelle Webb-Joubert het saam met hom gekuier.
Joburg Ballet 12.08.2014 7:39
Terrance April gesels met Dirk Badenhorst oor Joburg Ballet se wêreldkontakte, en oorsese optredes die afgelope paar maande.
Rockville 2069 12.08.2014 7:40
Stephan van Huysteen gesels oor die splinternuwe musiekspel, ROCKVILLE 2069.
I have life 12.08.2014 20:01
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Auto & General Theatre on the Square in Sandton waar sy met die regisseur en akteurs van die produksie I HAVE LIFE gesels. Dit handel oor Alison wat 20 jaar gelede verkrag en vir dood agtergelaat is.
BeKOOR 12.08.2014 3:27
Magdaleen Kruger gesels oor RSG se betrokkenheid by BeKOOR.
Klein Karoo Klassique Galakonsert 12.08.2014 5:45
Zanne Stapelberg gesels met Christelle Webb-Joubert oor die galakonsert by vanjaar se Klein Karoo Klassique.
The Women's Festival 05.08.2014 7:53
Christelle Webb-Joubert praat met Daphne Kuhn by die Auto & General Theatre on the Square in Sandton oor wat te sien is by THE WOMEN'S FESTIVAL in Augustus.
Kaapse Filharmoniese Orkes 05.08.2014 3:23
Johan van Lill kuier by die Kaapse Filharmoniese Orkes om te gesels oor die Winterprogram in Augustus.
Klein Karoo Klassique 05.08.2014 5:55
Cyril Clarke gesels met Christelle Webb-Joubert oor vanjaar se KLEIN KAROO KLASSIQUE.
Cheaper than Roses 05.08.2014 5:12
Jacqui January gesels met Ismael Mahomed oor vanjaar se Grahamstad Nasionale Kunstefees, en die produksie CHEAPER THAN ROSES wat hy geskryf het.
Vaslav 05.08.2014 5:25
Johan van Lill gesels met Godfrey Johnson oor sy produksie VASLAV. Hierdie opwindende nuwe kabaret vier die lewe van die legendariese Russiese balletdanser, Vaslav Nijinsky.
Kalfiefees 05.08.2014 5:03
Die KALFIEFEES in Hermanus vind plaas van 7 tot 10 Augustus. Christelle Webb-Joubert vind uit wat by vanjaar se fees gebeur.
KunsInDruk 29.07.2014 10:57
is 'n splinternuwe tydskrif wat op 1 Augusuts die eerste keer verskyn. Marguerite Robinson vertel vir Christelle Webb-Joubert waaroor die nuwe tydskrif gaan.
Afgetrede dosente se uitstalling 29.07.2014 22:50
'n Hele paar afgetrede kunsdosente se groepsuitstalling is te sien by die Tina Skukan-galery in Pretoria. Christelle Webb-Joubert het daar ingeloer.
Sarah Swart 29.07.2014 5:20
Suzanne Paxton kuier by die kunstenaar Sarah Swart. Sy soek ure lank deur munisipale argiewe om foto's te kry van hoe 'n dorp destyds gelyk het en hoe dit vandag lyk. Sy verander dan daardie foto's in kunswerke.
Sandra Prinsloo 29.07.2014 6:24
Johan van Lill gesels met Sandra Prinsloo oor die vertaling van OSCAR EN DIE PIENK TANNIE. Sy vertel ook van die ORDE VAN IKHAMANGA wat sy ontvang het.
Slowly 29.07.2014 7:59
Johan van Lill gesels met die aktrises wat te sien is in die produksie SLOWLY.
Reik na die sterre 22.07.2014 17:44
Van die akteurs van die nuwe musiekspel REIK NA DIE STERRE kuier in die ateljee by Christelle Webb-Joubert.
Oklahoma 22.07.2014 7:32
Die Gilbert & Sullivan-vereniging van Kaapstad bied vanjaar die musiekspel OKLAHOMA aan by Kunstekaap. Lizelle de Bruin het daar 'n draai gemaak.
The Beauty of Incomplete Things 22.07.2014 4:41
Terrance April vertel van die produksie THE BEAUTY OF INCOMPLETE THINGS by The Fringe in Johannesburg.
Joburg Ballet en Gauteng Onderwys 22.07.2014 4:22
Dirk Badenhorst vertel van die samewerking tussen Joburg Ballet en die Gautengse Onderwysdepartement.
Disney on Ice 22.07.2014 4:36
Nicole Rudolph is die enigste Suid-Afrikaner wat deel is van DISNEY ON ICE in Kaapstad. Lizelle de Bruin het met haar gesels.
Fishers of Hope 22.07.2014 7:53
Johan van Lill gesels met Lara Foot oor haar nuwe produksie, FISHERS OF HOPE by die Baxter in Kaapstad.
Ihlombe Koorfees 15.07.2014 5:38
Die Palissanderkoor is deel van 'n koorfees in Pretoria. Sarita Haupfleisch vertel meer.
Ukusela Ikapa-projek 15.07.2014 9:30
Lizelle de Bruin gesels met die keramiekkunstenaar Hennie Meyer oor die UKUSELA IKAPA-PROJEK.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály