Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.moneyweb.co.za

Autor

Moneyweb Radio

Kategorie

Business

Web podcastu

www.moneyweb.co.za

Nejnovější epizoda

9. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Tinus drink koffie met De Villiers Engelbrecht, hoofbestuurder van Airlink 09.07.2026

De Villiers Engelbrecht – hoofbestuurder van Airlink Volg RSG Geldsake op Twitter

Lewende annuïteite: Inflasie is jou aftrede se grootste vyand 09.07.2026

Johann Rossouw – Fiscal Private Client Services Volg RSG Geldsake op Twitter

Infrastruktuur en energie jaag privaatbeleggings in SA na nuwe hoogtes 09.07.2026

Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter

Wêreldwye bankreus oppad na SA ná die hof teen FNB besluit 09.07.2026

Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Markte herstel effens, maar die olieprys bly hoog na nog aanvalle op Iran 09.07.2026

Drikus Combrinck, bestuurshoof Capicraft Investment Partners Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 9 Julie 2026 09.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Waarom SA se nuwe kriptoregulasies dalk reeds agter die tyd is 08.07.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

‘n Sertifikaat-dispuut met Argentinië kan ‘n wintergunsteling baie duur maak 08.07.2026

Grant Hendricks – uitvoerende raadslid AMIE SA Volg RSG Geldsake op Twitter

Geowetenskap en internasionale vennootskappe kan groei en werksgeleenthede in SA dryf 08.07.2026

Dr. Taufeeq Dhansay – Raad vir Geowetenskappe Volg RSG Geldsake op Twitter

Werkgewers wat nie pensioenbydraes oorbetaal nie deur die FSCA gekonfronteer 08.07.2026

Wilmi van der Walt – Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Inkomstediens skryf sowat R70 miljoen se trustboetes terug 08.07.2026

Amanda Visser – vryskutjoernalis & Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Amerikaners sê die skietstilstand met Iran is iets van die verlede 08.07.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 8 Julie 2026 08.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoe SA veeboere wêreldwyd kan meeding ten spyte van siekterisiko's 07.07.2026

Gerhard van der Burgh – direkteur, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoe vaar SA se beleggings- en versekeringsbedryf op ’n nuwe indeks 07.07.2026

Prof. Adré Schreuder – buitengewone professor en hoof van klante-ervaring, Universiteit van Pretoria Volg RSG Geldsake op Twitter

SA ondernemings staan sterk te midde van wêreldwye ekonomiese onsekerheid 07.07.2026

Danie Dorfling – hoof van besigheidsontwikkeling, Moore Infinity Volg RSG Geldsake op Twitter

Die ekonomiese kopseer van passasierspoorlyne 07.07.2026

Ulrich Joubert – onafhanklike ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter

Tesourie draai die geldkraan toe vir 70 munisipaliteite weens swak finansiële discipline 07.07.2026

Ashor Sarupen – adjunkminister van finansies Volg RSG Geldsake op Twitter

Samsung verwag 'n skerp styging in sy wins 07.07.2026

Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 7 Julie 2026 07.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kunsmatige intelligensie dwing universiteite om die balans tussen tegnologie en wysheid te herontdek 06.07.2026

Prof Ignatius Gous – stigter, FutureSharp Volg RSG Geldsake op Twitter

Moet jy huur of koop … die debat duur voort 06.07.2026

John Loos – senior eiendomsekonoom, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

‘n Skuif na die buiteland maak jou nie los van die inkomstediens nie 06.07.2026

Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter

Twee derdes van klagtes misluk by die finansiëledienste-ombud 06.07.2026

Advokaat John Simpson – Ombud vir Finansiëlediensteverskaffers (Fais) Volg RSG Geldsake op Twitter

R50 miljard gaan verlore weens onwettige dobbelwebtuistes 06.07.2026

Jan van Niekerk – finansiële direkteur, RECM Volg RSG Geldsake op Twitter

Poslouchej podcast RSG Geldsake met Moneyweb v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály