Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.moneyweb.co.za

Autor

Moneyweb Radio

Kategorie

Business

Web podcastu

www.moneyweb.co.za

Nejnovější epizoda

9. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Die goudprys is nou al 26% laer as sy hoogtepunt 06.07.2026

Theo Vorster medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 6 Julie 2026 06.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 03.07.2026

Nico Matthee – welvaartbeplanner, Portfolium & Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter

Belastingbesluite word meer belangrik vir beleggingsukses 03.07.2026

Ettienne Bezuidenhoudt – welvaartbestuurder, AlexForbes Volg RSG Geldsake op Twitter

Waarom het die Raad op Mediese Skemas die voorgestelde verligting vir staatsamptenare afgekeur? 03.07.2026

Karyna van Lingen – finansiële hoof, Raad op Mediese Skemas (Gems) Volg RSG Geldsake op Twitter

Senwes oorskry die R1 miljard-kerf voor belasting danksy ’n sterk inset- en toerustingsegment 03.07.2026

Debbie Bester – bestuurshoof, Senwes Volg RSG Geldsake op Twitter

Beurse is stewiger en volg positiewe sentiment oor werkskeppingsdata uit die VSA 03.07.2026

Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 3 Julie 2026 03.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

KI gaan die batebestuursbedryf verander, maar die prosesse sal dieselfde bly 02.07.2026

Alyssa Viljoen – besturende direkteur, Merchant West Volg RSG Geldsake op Twitter

Motorbedryf wil 1,7 miljoen motors met gevaarlike lugsakke terugroep 02.07.2026

Tshetlhe Litheko – hoofbeampte vir beleid, Naamsa Volg RSG Geldsake op Twitter

SA banke nie meer vir randmanipulasie vervolg 02.07.2026

Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Swakker Amerikaanse werkskepping help JSE 02.07.2026

Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 2 Julie 2026 02.07.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Dié KI-agent het $1 miljard uit kripto gemaak 01.07.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Aarto word nou by nóg 62 plaaslike owerhede uitgerol 01.07.2026

Chad Davids – raadslid en Wes-Kaapse voorsitter vir openbare vervoer en paaie, Salga Volg RSG Geldsake op Twitter

South32 verkoop sy Hillside-smelter 01.07.2026

Dawid Heyl – portefeuljebestuurder, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter

Murray & Roberts se laaste bates vir R1.3 miljard verkoop 01.07.2026

Mark Salmon – hoof van spesiale situasies, Differential Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Buitelanders val oor hulle voete om in rand te handel 01.07.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 1 Julie 2026 01.07.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Herstellende landbou is nie meer net ’n gesprek oor volhoubaarheid Nie Dit is ’n sake-noodsaaklikheid. 30.06.2026

Daneel Rossouw – landbouverkoopshoof, Nedbank Kommersiële Bank Volg RSG Geldsake op Twitter

Maak seker jou bankrekening is nie ’n “geldmuil” nie. Dit kan jou Duur te staan kom 30.06.2026

Marius le Roux – hoof van bedrogbedrywighede, kliëntervaring en risiko uitvoering, Standard Bank Volg RSG Geldsake op Twitter

Takealot verdien sy eerste wins in 15 jaar 30.06.2026

Frederik Zietsman – uitvoerende hoof, Takealot Groep Volg RSG Geldsake op Twitter

Vreedsame protesoptogte en stygende werkloosheid 30.06.2026

Izak Odendaal – beleggingstrateeg, Old Mutual Volg RSG Geldsake op Twitter

Absa se aandeelprys val met 7% ná waarskuwing oor laer wins 30.06.2026

Amelia Morgenrood, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30 Junie 2026 30.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Poslouchej podcast RSG Geldsake met Moneyweb v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály