Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.moneyweb.co.za

Autor

Moneyweb Radio

Kategorie

Business

Web podcastu

www.moneyweb.co.za

Nejnovější epizoda

8. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Natuurrampe knou Santam 03.09.2026

Charisse Ras – hoofrisikobeampte, Santam Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoenderboerdery is nie maklik nie, maar dis steeds 'n lekker bedryf 03.09.2026

Johan Geel – finansiële hoof, Astral Foods Volg RSG Geldsake op Twitter

KI-agente werk as werknemers in dié besigheid 03.09.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Natuurrampe knou Santam 03.09.2026

Charisse Ras – hoofrisikobeampte, Santam Volg RSG Geldsake op Twitter

Gore oor banke, KI en die volgende hoofstuk vir Discovery 03.09.2026

Adrian Gore – uitvoerende hoof, Discovery Volg RSG Geldsake op Twitter

Markte gee 'n lekker bokspring 03.09.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 3 September 2026 03.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Ontmoet Agent Speurder 02.09.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Gewigsverliesmiddels smeer vet aan Aspen-winste 02.09.2026

Sean Capazorio – finansiële hoof, Aspen Volg RSG Geldsake op Twitter

Motus se winsenjin loop al hoe gladder 02.09.2026

Ockert Janse van Rensburg – uitvoerende hoof, Motus Volg RSG Geldsake op Twitter

Cashbuild sluit swak winkels en soek nuwe groei 02.09.2026

Hanré Bester – finansiële hoof, Cashbuild Volg RSG Geldsake op Twitter

Bomme klap, markte val 02.09.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 2 September 2026 02.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Goedkoop suikerinvoere kos die bedryf R1,5 miljard terwyl die regering sloer met optrede 01.09.2026

Dr. Thomas Funke – bestuurshoof, Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging Volg RSG Geldsake op Twitter

Suid-Afrikaanse tegnologie in die verdedigings-sektor breek deur na die NAVO mark 01.09.2026

Kobus Marais – onafhanklike ontleder Volg RSG Geldsake op Twitter

Sea Harvest verhoog wesenswins ondanks laer kwotas en stormwater 01.09.2026

Konrad Geldenhuys – bestuurshoof, Sea Harvest Volg RSG Geldsake op Twitter

Sasol sny skuld, maar hou dividend terug 01.09.2026

Walt Bruns – finansiële hoof, Sasol Volg RSG Geldsake op Twitter

Shoprite se verkope breek deur R270 miljard, terwyl Sixty60 tot R25.5 miljard opskiet 01.09.2026

Pieter Engelbrecht – bestuurshoof, Shoprite Volg RSG Geldsake op Twitter

Die olieprys hou aan om te styg en druk markte laer 01.09.2026

Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 1 September 2026 01.09.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Van mynbou-hommeltuie tot KI in finansies: Tegnologie word teruggehou deur nuwe struikelblokke 31.08.2026

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

RCL Foods se winste sak weens suiker-invoere en troeteldierkoskopsere 31.08.2026

Rob Field – finansiële hoof, RCL Foods Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Inligtingsreguleerder verskerp optrede en mik na onmiddellike boetes 31.08.2026

Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

Eskom verdubbel sy wins, maar stoei met dalende kragverkope en munisipale skuld 31.08.2026

Calib Cassim – finansiële hoof, Eskom Volg RSG Geldsake op Twitter

Konflik kou weer die markte vandag 31.08.2026

Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

Poslouchej podcast RSG Geldsake met Moneyweb v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály