Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.moneyweb.co.za
Autor
Moneyweb Radio
Kategorie
Web podcastu
Nejnovější epizoda
8. říj 2026
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 10 September 2026 10.09.2026 51:20
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
"Catastrophe" wil die regering aanvat oor nuwe kriptoreëls 09.09.2026 7:05
Christo de Wit – hoof, Luno Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
Direkteure kan opdok as pensioenbydraes nie oorbetaal word nie 09.09.2026 8:51
Naheem Essop – adjunk-beoordelaar van Pensioenfondse Volg RSG Geldsake op Twitter
Hyprop-inisiatief sny waterverbruik met 16% 09.09.2026 7:27
Morné Wilken – uitvoerende hoof, Hyprop Volg RSG Geldsake op Twitter
ACSA wys 'n wins en wil oor die volgende paar jaar verskeie lughawens opknap 09.09.2026 7:11
Charles Shilowa – waarnemende uitvoerende hoof, Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) Volg RSG Geldsake op Twitter
Olieprys beur deur $100 09.09.2026 7:31
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 9 September 2026 09.09.2026 47:20
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Jagbedryf verwelkom nuwe kwotas vir olifante, renosters en luiperds 08.09.2026 9:33
Richard York – uitvoerende hoof, Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) Volg RSG Geldsake op Twitter
Maak reg vir die El Niño van alle El Niño’s 08.09.2026 8:22
Prof Francois Engelbrecht – klimatoloog en direkteur: Global Change Institute, Wits Volg RSG Geldsake op Twitter
Old Mutual mik om OM Bank teen 2028 winsgewend te maak 08.09.2026 8:36
Casper Troskie – finansiële hoof, Old Mutual Volg RSG Geldsake op Twitter
Libstar voel die knyp van ’n moeilike voedselmark 08.09.2026 7:27
Charl de Villiers – uitvoerende hoof, Libstar Volg RSG Geldsake op Twitter
Die ekonomie verloor stoom 08.09.2026 9:39
Omri Thomas – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 8 September 2026 08.09.2026 49:15
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
DStv verander die kanaal ná 15 jaar 07.09.2026 6:14
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
Netflix en WhatsApp nou ook in Okosa se visier 07.09.2026 9:05
Mothibi Ramusi – voorsitter, Onafhanklike Kommunikasie-owerheid (Icasa) Volg RSG Geldsake op Twitter
Sunbet steel die kollig by Sun International 07.09.2026 10:33
Ulrik Bengtsson – uitvoerende hoof, Sun International Volg RSG Geldsake op Twitter
Implats se winste spring 30-voudig 07.09.2026 9:49
Johan Theron – uitvoerende hoof: korporatiewe sake, Impala Platinum (Implats) Volg RSG Geldsake op Twitter
Goldman Sachs waarsku dat olie tot $120 kan spring 07.09.2026 8:49
Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 7 September 2026 07.09.2026 51:42
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 04.09.2026 15:21
Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
Is daar ‘n oplossing vir KI op skool 04.09.2026 7:22
Esmarel Potgieter – hoof van leerondersteuning, KOA Academy Volg RSG Geldsake op Twitter
OKOSA doen stappe teen hoë datakoste met nuwe markondersoek 04.09.2026 6:48
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
VSA verleng AGOA-handelswet tot 2028 04.09.2026 8:23
Dr Christie Viljoen – hoofekonoom, PwC SA Volg RSG Geldsake op Twitter
Olie bly duur, maar JSE sluit die week op die voorvoet 04.09.2026 8:42
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 4 September 2026 04.09.2026 50:04
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály