uk

RSG

Spitstyd

Society AF ↓ Епізодів: 969

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.rsg.co.za

Автор

RSG

Категорія

Society

Сайт подкасту

www.rsg.co.za

Останній епізод

10 лип 2026

Де слухати?

Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаром

Подкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти

Завантажити з Google Play Встановіть безкоштовно Android майже 10 млн завантажень · рейтинг 4,8 iOS незабаром

Епізоди

RSG Help 2 April 2024 02.04.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Grace Animal Sanctuary)

10 Dinge wat jy moet weet van... 28 Maart 2024 28.03.2024

Kobie Koen vertel tien dinge wat jy van motorbande moet weet.

Wen met Spitstyd en XERO - Deel 5 28.03.2024

[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontan...

Kuns met kontant 27 Maart 2024 27.03.2024

Deel 2: Henco Kruger en Anneline Kriel, eertydse Mej. Wereld en Mej. Suid-Afrika in 1974, kuier by haar woning in Kaapstad waar hulle oor die V&A Waterkant, Tafelberg en die woonbuurt uitkyk waar Anneline gewoon het voordat sy Mauritius toe verhuis het. Sy vertel hoe die titel haar op die wêreldkaart geplaas het, en hoe sy haar privaatheid moes prysgee. Sy vertel wat sy oor geld by haar ouers en t...

Programveranderings by RSG vanaf 1 April 27.03.2024

Willem Pelser praat oor RSG se programveranderings met die stasie se sakehoof, Louise Jooste, programbestuurder Kobus Burger en bemarkingsbestuurder Amoré Swanepoel.

Wen met Spitstyd en XERO - Deel 4 27.03.2024

[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontan...

RSG Help 26 Maart 2024 26.03.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Revive Pulse)

Wen met Spitstyd en XERO - Deel 3 26.03.2024

[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontan...

Wen met Spitstyd en XERO - Deel 2 25.03.2024

[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontan...

Vrydagkuier: Gert van Tonder 22.03.2024

Sanger Gert van Tonder kuier in die Spitstyd-ateljee.

Wen met Spitstyd en XERO - Deel 1 22.03.2024

[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontan...

10 Dinge wat jy moet weet van... 21 Maart 2024 21.03.2024

Lize Snyman-du Preez vertel tien dinge wat jy van rekwisiete moet weet.

Kuns met kontant 20 Maart 2024 20.03.2024

Deel 1: Henco Kruger en Anneline Kriel, eertydse Mej. Wereld en Mej. Suid-Afrika in 1974, kuier by haar woning in Kaapstad waar hulle oor die V&A Waterkant, Tafelberg en die woonbuurt uitkyk waar Anneline gewoon het voordat sy Mauritius toe verhuis het. Sy vertel hoe die titel haar op die wêreldkaart geplaas het, en hoe sy haar privaatheid moes prysgee. Sy vertel wat sy oor geld by haar ouers en t...

RSG Help 19 Maart 2024 19.03.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sponsor Medic)

10 Dinge wat jy moet weet van... 14 Maart 2024 14.03.2024

Ludrick Barnard vertel tien dinge wat jy van 3D-drukkers moet weet.

Kuns met kontant 13 Maart 2024 13.03.2024

Deel 2: Skryf het hom op die wêreldkaart geplaas. Deon Meyer het 20 romans en drie kortverhaalbundels. Sy boeiende boeke word in meer as 40 lande gedruk, en is al in 27 tale vertaal. Vier van sy meesterstukke is in internasionale TV-reekse omskep in opdrag van die topstromingsdiens in die wêreld. In 2021 het Frankryk hom tot ridder geslaan. Op 65 het hy lank en hard gewerk aan sy loopbaan, en dis...

RSG Help 12 Maart 2024 12.03.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Health Promoters International)

10 Dinge wat jy moet weet van... 7 Maart 2024 07.03.2024

Eslie Basson vertel tien dinge wat jy van fotografie moet weet.

Kuns met kontant 6 Maart 2024 06.03.2024

Deel 1: Skryf het hom op die wêreldkaart geplaas. Deon Meyer het 20 romans en drie kortverhaalbundels. Sy boeiende boeke word in meer as 40 lande gedruk, en is al in 27 tale vertaal. Vier van sy meesterstukke is in internasionale TV-reekse omskep in opdrag van die topstromingsdiens in die wêreld. In 2021 het Frankryk hom tot ridder geslaan. Op 65 het hy lank en hard gewerk aan sy loopbaan, en dis...

RSG Help 5 Maart 2024 05.03.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Patmos)

10 Dinge wat jy moet weet van... 29 Februarie 2024 29.02.2024

Bobby Petkov vertel tien dinge wat jy van die koop van ‘n viertrekvoertuig moet weet.

Kuns met kontant 28 Februarie 2024 28.02.2024

Margit Meyer-Rödenbeck, alom bekend as haar verhoogkarakter Dowwe Dolla, gesels met Henco Kruger by haar legendariese teaterrestaurant, Die Boer, in Durbanville, Kaapstad. Die restauramt moes weens Covid sy deure sluit, maar met behulp van die teaterbedryf en weldoeners het dit weer oopgemaak en só van krag tot krag gegaan dat dit selfs op die lang pad na kunstefeeste soos die KKNK geneem is. Die...

RSG Help 27 Februarie 2024 27.02.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Stigting vir Kinders met Gehoorverlies)

Vrydagkuier: Alfred Adrian 23.02.2024

Komediant Alfred Adriaan het pas geland uit Engeland, waar hy uitverkoopte vertonings gehad het.

10 Dinge wat jy moet weet van... 22 Februarie 2024 22.02.2024

Frans Roodt vertel tien dinge wat jy van korttermyn-versekering moet weet.

Слухайте подкаст Spitstyd у Replaio

Радіо та подкасти в одному застосунку - безкоштовно й без реєстрації. Встановіть уже сьогодні та не пропустіть запуск

Завантажити з Google Play

Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали