uk

RSG

Driesestig

Society AF ↓ Епізодів: 5632

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.rsg.co.za

Автор

RSG

Категорія

Society

Сайт подкасту

www.rsg.co.za

Останній епізод

10 лис 2026

Де слухати?

Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаром

Подкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти

Завантажити з Google Play Встановіть безкоштовно Android майже 10 млн завантажень · рейтинг 4,7+ iOS незабаром

Епізоди

Van selfies tot sopnat 08.12.2023

Vyf toeriste het in ‘n kanaal in Vinisië beland toe hul die gondolier se instruksies oor staan en selfies neem verontagsaam het.

Callas Stigting en geslagsgebaseerde geweld 07.12.2023

Caroline Peters gesels met Martelize Brink oor die werk van die Callas Stigting en hoe hul slagoffers van geslagsgebaseerde geweld bystaan.

Stadslawaai te erg vir dié seuns 07.12.2023

Vir die twee boeties Adriaan en Andrè Ungerer, wat op die outisme-spektrum gediagnoseer is, het ’n stad soos Pretoria te veel geraas. Noudat hulle met hul ouers, Christiaan en Anina, in ’n eko-landgoed buite Thabazimbi bly én ouma Mariaan van der Merwe later ook soontoe getrek het vir tuisonderrig, gaan dit baie beter. Mariska Spoormaker het met ouma Mariaan gepraat.

Tronk toe of werk in 'n kitskosrestaurant 07.12.2023

‘n Vrou van Ohio wat ‘n werker in ‘n kitskosrestaurant met kos gegooi het, kon kies om 60 dae tronkstraf te ruil vir werk in ‘n kitskosrestaurant. Sy het ja gesê om vir 2 maande,  20 ure ‘n week aan te meld vir kitskoswerk.

Nadia Beukes kuier in die ateljee 06.12.2023

Nadia Beukes gesels met Martelize Brink oor haar loopbaan en die rol van Barones Schraeder in The Sound of Music. Luister na haar vertolking van Edelwiess, al sing sy dit nie in die vertoning nie.

99 kroeë in 24 uur 06.12.2023

Twee Australiërs het ‘n wêreld rekord opgestel deur 99 kroeë in 24 uur te besoek. ‘n Suid – Afrikaner was die vorige houer van die rekord.

Mamre se Bertie 06.12.2023

 Mamre op weskus is as Morawiese Sending stasie gevestig

Van Reenenspas 05.12.2023

Dawie Botha vertel vir Martelize Brink in So is die land gebou oor Van Reenenspas. Van Reenenspas is sowat 7 kilometer lank en as jy bo is, is jy bykans 1743 meter bo seevlak.

Mel die Storieverteller 05.12.2023

Haidee gesels met Mel die Storieverteller. Sy hoor meer oor haar grootwordjare en hoe dit gebeur het dat sy storievertel 'n loopbaan gemaak het. 

Vitamien C en velsorg 05.12.2023

Karen Bester vertel vir Martelize Brink waarom vitamien C deel van jou velsorgroetine behoort te wees.

Na 60 keer die leerlinglisensie toets deur 05.12.2023

‘n Persoon in Worcestershire, Engeland het eers met die 60 ste probeerslag sukses behaal met die skryf van die leerlinglisensie toets.

Herberghoes by honde 04.12.2023

Dr. Esmaré van der Walt vertel vir Martelize Brink oor herberghoes en ander aansteeklike siektes by honde.

Besoekers stroom na vol Kougadam 04.12.2023

Nog nooit was daar soveel besoekers-belangstelling in die Oos-Kaap se Kougadam as in 2023 toe die dam na agt jaar se droogte begin oorloop het danksy goeie reëns wat in die opvangsgebied uitgesak het. Net voor die oorloop opgehou het, het Mariska Spoormaker saam met Leon Grundlingh, hoof waterbestuur van Gamtoos Water, die Kougadam besoek.

Die enigste Afrikaanse radiodrama wat volledig in stereo opgeneem is 04.12.2023

Johan Rademan gesels met Martelize Brink ter viering van 100 jaar van radio in Suid – Afrika oor Adam Small se Kanna hy kô hystoe, die enigste Afrikaanse radiodrama wat volledig in stereo opgeneem is.

Plofbare tuinversiering 04.12.2023

In Wallis staan ‘n kartets vir meer as ‘n honderd jaar in ‘n tuin tot die polisie kom sê die bomafdeling gaan die kanonkoeël moet verwyder en laat ontplof.

Klassieke marathon 01.12.2023

Die klassieke marathon van 42, 195 kilometer wat by die modern Olimpiese Spele gehardloop word, het  meer as 2500 jaar gelede ontstaan. Johan Rademan het met die motorjoernalis, Marnus Hatting, oor sy ervaring van die die roete gesels.

360 Speseryroete - Deel 13 01.12.2023

Hetta van Deventer – Terblanche gesels met Martelize Brink in die DrieSestig Speseryroete oor Kerstyd se “mince pies” sonder maalvleis en “plum pudding” sonder pruimedante.

Hoe die MIV- en Vigsomgewing verander het 01.12.2023

Lynette Rademeyer – Bosman vertel vir Martelize Brink van At Heart. Sy vertel oor hul ervaring met MIV en Vigs oor die jare en hoe die landskap verander het.

Selfs 'n groot lotery wen laat laat die man nie leeglê nie 01.12.2023

Kanadees Pierre Richer het 36,5 miljoen dollar in ‘n lotery gewen. Daardie Maandagoggend 04:30 was hy terug by die werk. Al is hy in sy sestigs, is aftrede nie in sy beplanning nie. Ook nie vakansie nie.

Kosklub wen internasionale saketoekenning 30.11.2023

Jannie Beukes vertel vir Martelize Brink van kosklubs. Jannie is ‘n regeneratiewe boer van Stanford wat hoenders verskaf aan verskeie kosklubs onder andere aan die Constantia kosklub wat onlangs ‘n internasionale saketoekenning gewen het vir hul groen model.

Melt Sieberhagen oor sy grootword-dae op Ventersdorp 30.11.2023

Die akteur en komediant, Melt Sieberhagen, vertel vir Haidee van sy grootword-dae op Ventersdorp, die dinge wat hom nogal knorrig kan maak en wat sy oorlede pa hom geleer het. 

Die brandseisoen en vrywilliger brandslaners 30.11.2023

Danny de Nobrega gesels met Martelize Brink aan die begin van die brandseisoen oor VWS se statistiek van die afgelope jaar, die verwagtinge om El Nino en die rol van vrywilliger brandslaners.

Die naald in die hooimied is 'n ring in 20 ton vullis 30.11.2023

In Windham, New Hampshire is ‘n trouring in 20 ton vullis opgespoor na 2 ure se soek vir die regte sak op die vullishoop.

Hoe staan sake in Ysland? 29.11.2023

Maryke Musson vertel vir Martelize Brink hoe sake tans verloop in Ysland na die onlangse  aardbewegings en die dreigende vulkaan.

Tiere skep onmin tussen bure 29.11.2023

Daar is sonde met die bure oor hul tiere. In Accra, Ghana is ‘n vrou hof toe oor haar buurman se twee wit tiere. ‘n Jaar na die hof opdrag gegee het dat die tiere geskuif moet word, is hulle nog net daar onder die buurvrou se neus.

Слухайте подкаст Driesestig у Replaio

Радіо та подкасти в одному застосунку - безкоштовно й без реєстрації. Встановіть уже сьогодні та не пропустіть запуск

Завантажити з Google Play

Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали