Spitstyd
RSG
Where to listen?
Podcasts in the app
Replaio Radio →
Coming soon
Podcasts are coming to the app soon - install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Almal en nog wat 16 April 2026 16.04.2026 13:12
Willem Pelser praat met Charlotte du Plessis, die stigter en bestuurshoof van die Vroue van Statuur-tokennings.
Kuns met kontant 15 April 2026 15.04.2026 8:10
Deel 1: Hy het begin as ’n klubpro en PGA-afrigter met ’n kamera in sy hand. Vandag volg miljoene mense wêreldwyd sy reis op die gholfbaan. Rick Shiels het homself gevestig as een van die invloedrykste stemme in moderne gholf, waar hy nie net die spel speel nie, maar dit ook op ’n toeganklike en vermaaklike manier verduidelik. In hierdie spesiale onderhoud gesels ons nie net oor gholf nie, maar oo...
RSG Help 14 April 2026 14.04.2026 9:09
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Kwaggaspoort Reddingsdaad, Pretoria)
Gerrie en Antoinette 10.04.2026 9:49
Wêreldreisiger Gerrie Pretorius kuier in die Karoo. Hy het onder meer ’n draai gaan maak by kruiekenner Antoinette Pienaar op Theefontein.
Almal en nog wat 9 April 2026 09.04.2026 14:16
Willem Pelser gesels met pediater dr. De Jager Booysen, ook bekend as Dr. Japsnoet.
Kuns met kontant 8 April 2026 08.04.2026 7:22
Deel 2: Hy is iemand wat nie net musiek hoor nie, maar dit sien. Waar die meeste van ons net klanke ervaar, sien hy note wat in die lug beweeg. Vir dekades lank by die SAUK en as hoof van musiek by RSG, het hy nie net self gespeel nie, hy het help besluit watter musiek luisteraars sou hoor. Agter elke noot lê die vraag: Hoe maak jy ’n lewe uit iets so ontasbaar soos musiek? En hoe bou jy finansiël...
RSG Help 7 April 2026 07.04.2026 11:31
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Heart for Children Stigting)
Almal en nog wat 2 April 2026 02.04.2026 16:59
Willem Pelser gesels met Jannie du Toit wat 55 jaar in die musiekbedryf vier.
Kuns met kontant 1 April 2026 01.04.2026 8:25
Deel 1: Hy is iemand wat nie net musiek hoor nie, maar dit sien. Waar die meeste van ons net klanke ervaar, sien hy note wat in die lug beweeg. Vir dekades lank by die SAUK en as hoof van musiek by RSG, het hy nie net self gespeel nie, hy het help besluit watter musiek luisteraars sou hoor. Agter elke noot lê die vraag: Hoe maak jy ’n lewe uit iets so ontasbaar soos musiek? En hoe bou jy finansiël...
RSG Help 31 Maart 2026 31.03.2026 7:36
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (SA Water Warriors)
Almal en nog wat 26 Maart 21026 26.03.2026 14:47
Willem Pelser gesels met langafstandatleet Wihan Swanepoel.
Kuns met kontant 25 Maart 2026 25.03.2026 14:21
Deel 2: Wat verg dit regtig om jou lewe op die pad te bou, en wat leer so ’n lewe jou oor geld? Henco Kruger praat met die avonturier en televisie-aanbieder, Johan Badenhorst. Hy is die man agter die ikoniese Voetspore-televisiereeks wat al oor 25 jaar en 18 seisoene strek. Johan vertel hoe hy regte studeer het, hoe sy tyd by die SAUK hom op ’n totaal ander pad geplaas het, en hoe hy oor die jare...
RSG Help 24 Maart 2026 24.03.2026 10:13
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Stellumthombo, Stellenbosch)
Almal en nog wat 19 Maart 2026 19.03.2026 12:18
Willem Pelser gesels met sangeres Helenè Bester.
Kuns met kontant 18 Maart 2026 18.03.2026 8:28
Deel 1: Wat verg dit regtig om jou lewe op die pad te bou, en wat leer so ’n lewe jou oor geld? Henco Kruger praat met die avonturier en televisie-aanbieder, Johan Badenhorst. Hy is die man agter die ikoniese Voetspore-televisiereeks wat al oor 25 jaar en 18 seisoene strek. Johan vertel hoe hy regte studeer het, hoe sy tyd by die SAUK hom op ’n totaal ander pad geplaas het, en hoe hy oor die jare...
RSG Help 17 Maart 2026 17.03.2026 11:07
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Agri Relief Foundation)
Almal en nog wat 12 Maart 2026 12.03.2026 16:11
Mareli Jooste vertel wat haar werk as produksiebestuurder op TV-produksies behels.
Kuns met kontant 11 Maart 2026 11.03.2026 8:16
Deel 2: Derrich Gardner het vir Willem Pelser tydens Spitstyd ingestaan, en wat as ’n informele geselsie begin het, het vinnig ontwikkel in ’n eerlike en diepgaande gesprek oor geld. Henco Kruger en Derrich het eers van lug af gesels oor werk, verantwoordelikheid en die vreemde verhouding wat kunstenaars en mediapersoonlikhede dikwels met finansies het. Toe besef Henco hier lê iets besonders, en d...
RSG Help 10 Maart 2026 10.03.2026 11:04
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (The Southern Guards GC Foundation)
Almal en nog wat 5 Maart 2026 05.03.2026 15:59
Willem Pelser gesels met Elize van Rooyen oor haar stokperdjie, metaalverklikking.
Kuns met kontant 4 Maart 2026 04.03.2026 8:13
Deel 1: Derrich Gardner het vir Willem Pelser tydens Spitstyd ingestaan, en wat as ’n informele geselsie begin het, het vinnig ontwikkel in ’n eerlike en diepgaande gesprek oor geld. Henco Kruger en Derrich het eers van lug af gesels oor werk, verantwoordelikheid en die vreemde verhouding wat kunstenaars en mediapersoonlikhede dikwels met finansies het. Toe besef Henco hier lê iets besonders, en d...
RSG Help 3 Maart 2026 03.03.2026 9:09
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Saamstaan Toevlugsoord, Alberton)
Almal en nog wat 26 Februarie 2026 26.02.2026 10:14
Slangvanger Eduanne Niemand van die Paarl praat oor slange en slangevang.
Kuns met kontant 25 Februarie 2026 25.02.2026 8:00
Deel 2: Vir talle kykers is sy Bridgette Jacobs in Suidooster, waar Denise Newman die afgelope tien jaar ’n vaste inkomste verdien - ’n seldsame stukkie stabiliteit in ’n bedryf wat selde finansiële sekuriteit bied. Maar Denise se pad strek veel verder as ’n langdurige televisierol. Lank voor die kollig het sy as maatskaplike werkster in Kaapstad gewerk, waar sy eerstehands ervaar het hoe vroue in...
RSG Help 24 Februarie 2026 24.02.2026 10:40
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Wild Mongoo, George)
About the podcast
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Author
RSG
Category
Podcast website
Language
AF
Episodes
969
Latest episode
10 Tem 2026
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.