Maroela Media

Wêreldwys met Jaco Kleynhans

News AF ↓ Episoade: 109

Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak."Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Categorie

News

Site-ul podcastului

maroelamedia.co.za

Cel mai nou episod

20 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Wêreldwys | Trump, Poetin en Xi ontmoet | Ep. 110 20.11.2026

Wêreldwys | Trump, Poetin en Jinping ontmoet | Ep. 110 ’n Historiese ontmoeting tussen Donald Trump, Wladimir Poetin en Xi Jinping in China vandeesweek plaas die kollig op ’n wêreldorde wat toenemend aan die verander is. Die leiers van drie van die magtigste lande ter wêreld tans, kom byeen op ’n tydstip waarin historiese internasionale magsverhoudinge en strukture onder groot druk verkeer. In hie...

Wêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 109 13.11.2026

Wêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 109

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 05.11.2026

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing behaal het.

Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107 30.10.2026

Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107

Wêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106 23.10.2026

Wêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106

Wêreldwys | Die Trump-faktor | Ep. 105 16.10.2026

Wêreldwys | Die Trump-faktor | Ep. 105

Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 103 09.10.2026

Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 103

Wêreldwys | 'Hitler terug in Duitsland' | Ep. 102 11.09.2026

Wêreldwys | Hitler terug in Duitsland | Ep. 102 In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Nederlandse joernalis Wierd Duk oor Europa se interne stryde, tendense en meesterverhale. Hulle kyk onder meer na die regs populistiese deurbraak wat die AfD onlangs in Duitsland behaal het. Hoewel dié oorwinning duidelik op pad was, het talle linksgesindes en elites hulself hierdi...

Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101 04.09.2026

Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101 In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela en wat dit vir die wêreld se oliemark en magsbalans kan beteken. Intussen wys China toenemend sy teenwig teen Westerse invloed deur strategiese bondgenootskappe in die Ooste te versterk.

Wêreldwys | Europese eenheid wankel | Ep. 100 27.08.2026

In die 100ste episode van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na ’n wêreld waarin ou alliansies en politieke eenheid toenemend onder druk kom. Ses maande ná die begin van die Iran-oorlog is daar rede vir versigtige optimisme, terwyl die oorlog in Oekraïne, spanning in Europa, die handelstryd tussen die VSA en Kanada en die voortslepende konflik tussen Israel en die Palestyne steeds groot onsekerheid skep...

Wêreldwys | Magsverskuiwings in Midde-Ooste | Ep. 98 21.08.2026

In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na magsverskuiwings in die Midde-Ooste, met die jongste verwikkelinge in die Iran-oorlog en vredesproses in Gaza. Ook onder die loep is die oorlog in Oekraïne en belangrike politieke verwikkelinge in Duitsland en elders in Europa.

Wêreldwys | Republikeine op die agtervoet | Ep. 97 15.08.2026

In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die groot internasionale vraagstukke wat die Amerikaanse en Europese politiek tans vorm. Iran se invloed op die komende Amerikaanse middeltermynverkiesing, interne verdeeldheid onder die Demokrate, hibriede oorlogvoering in Europa en belangrike Europese verkiesings word onder die loep geneem.

Wêreldwys | Opgedra aan Charlie Kirk | Ep. 96 06.08.2026

In dié week se episode van Wêreldwys besoek Jaco Kleynhans Turning Point USA se hoofkantoor en staan stil by die nalatenskap van die stigter Charlie Kirk, wat hom vir meer as ’n dekade beywer het om konserwatiewe idees op Amerikaanse universiteitskampusse te bevorder. Hy kyk ook na Phoenix, Arizona, een van Amerika se snelgroeiende stede en ’n toenemend invloedryke politieke spilpunt, en bespreek...

Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95 30.07.2026

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media 24.07.2026

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.

Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu 19.06.2026

Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu

Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92 12.06.2026

Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92

Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91 04.06.2026

Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91

Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90 29.05.2026

In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul doelwitte te bereik.

Wêreldwys | Twee konings in die Withuis | Ep. 89 30.04.2026

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die koninklike besoek aan Washington DC, sowel as die jongste nuus oor die stryd tussen die VSA en Iran, veranderende globale oliemarkte met die Verenigde Arabiese Emirate wat uit OPEC onttrek en belangrike begrotingsverskuiwings in Europa met meer lande wat besef dat hulle welsynstate onvolhoubaar is, terwyl besteding aan verdediging verhoog m...

Wêreldwys | Die seestraat-skaakspel | Ep. 88 24.04.2026

Hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus op die voortslepende spanning tussen die VSA en Iran, die binnelandse politieke druk op Donald Trump hieroor en Rusland se verswakkende geopolitieke posisie in die agtergrond.

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87 16.04.2026

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.

Wêreldwys | Goeie nuus, vir nou | Ep. 86 08.04.2026

Wêreldwys | Goeie nuus, vir nou | Ep. 86

Wêreldwys | Trump: Geen groot aankondiging nie | Ep. 85 02.04.2026

Wêreldwys | Trump: Geen groot aankondiging nie | Ep. 85

Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84 26.03.2026

Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84

Ascultă podcastul Wêreldwys met Jaco Kleynhans în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice