Radio Pulpit
Vier Die Lewe
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
11 oct. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Isabel Olivier (Episode 1) 08.12.2024 30:18
Ek gesels met Isabel Olivier, eienaar van die besigheid Kleine Krummels. Sy vertel oor haar grootword jare op die plaas, haar liefde vir kosmaak, drome om `n sjef te word, en hoe Kleine Krummels ontstaan het. In alles sien sy die Here se hand in haar lewe. Vier Die Lewe
Roy and Colleen Mann (Episode 2) 01.12.2024 36:05
In this episode we talk about loving ourselves, what it is, and what it isn't, and also how we love others. Its always a blessing and inspiration to learn from Roy and Colleen. Vier Die Lewe
Roy and Colleen Mann (Episode 1) 24.11.2024 38:30
This is a time of fellowship and refreshing as we talk about the first commandment, loving the Lord with all of our beings, and also not to leave our first love. Vier Die Lewe
Marsha Connings 17.11.2024 35:25
Wat `n pragtige vrou met `n liefde vir die Here. Sy het in die Karoo grootgeword, op 21 haar lewe aan die Here oorgegee. Sy en haar man het beide `n passie vir Worship bedieining sowel as om met die Jeug te werk. Die Here stuur hulle toe Pretoria toe waar Marsha begin met Vroue-Retreats en ook `n Youtube kanaal Faith Edition Table Talk. Pragtige getuienis. Vier Die Lewe
Gaby la Foy (Episode 2) 10.11.2024 31:51
She completed her LLB and first Masters Degree cum laude at the university of Natal. She obtained her second Masters Degree in Public International Law from Cambridge University. She shares how the Lord opened the way to move to Pretoria, but also in the same breath, sharing being persecuted for her faith. Vier Die Lewe
Gaby la Foy (Episode 1) 03.11.2024 31:55
She has her PhD in Local Government and Constitutional Law. She was the first in her family to get a degree, and she shares her testimony of growing up in two worlds as her parents were of two different race groups. She loves the Lord. Be ready to be inspired. Vier Die Lewe
Clinton La Foy - Campus Crusade for Christ 27.10.2024 33:39
What a lovely time of fellowship, where Clinton shares his testimony of salvation, how the Lord called him to full time ministry with Campus Crusade for Christ and his love for discipleship. Vier Die Lewe
Natasha Lotter - Campus Crusade for Christ 20.10.2024 39:17
Natasha gesels oor haar betrokkenheid by Campus Crusade for Christ en spesifiek Vroue en die Jesus Film Bediening. Vier Die Lewe
Carika Breytenbach (episode 2) 13.10.2024 32:32
Depressie is `n siekte van ons tyd wat baie mense affekteer. Carika kom gesels oor haar eie pad, genesing, hoe om die simptome raak te sien, en die raad en hulp wat beslis beskikbaar is. Vier Die Lewe
Carika Breytenbach 06.10.2024 35:52
Carika kom getuig oor haar man se siekte, hoe sy en haar gesin voort moes gaan terwyl hy 60 dae in die hospitaal was. Sy getuig van die HERE se getrouheid en hoe mense prakties SY hande en voete was vir hulle. Vier Die Lewe
Jako Breytenbach 29.09.2024 30:50
Jako was op die rand van die dood met gesondheidsuitdagings, 60 dae in die hospitaal en `n ervaring met engele. Kom luister na Jako se aangrypende verhaal. Ons vier die LEWE saam met hom. Vier Die Lewe
Jackie Arndt 22.09.2024 33:09
Jackie deel haar getuienis -" living a life of prayer", haar betrokkenheid by Mothers Who Care, en by Revive our Hearts bediening. Prayer does not equip us for the greater work, prayer is the greater work - Oswald Chambers. Vier Die Lewe
Shannon van Wyk 15.09.2024 33:15
Shannon shares her own testimony, and also her calling to work with the next young generation. We also talk about TREE ministry - Transforming the Educational Environment. Vier Die Lewe
Pravani Kelderman 08.09.2024 38:30
What an inspiration! Pravani shares her testimony of being set free from a poly-theistic faith, to meeting Jesus Christ, and how her life has changed. Vier Die Lewe
Jacques Papenfus 01.09.2024 33:11
Jacques kom deel sy getuienis en sy bediening - Moeggesukkel - wat fokus op God se koninkryk, die wees en die arme. Maak gereed om geinspireer te word. Vier Die Lewe
Jolanda Saaiman getuienis 25.08.2024 30:22
Jolanda gesels oor haar keuse om tydens `n tiener swangerskap, nie met die beplande aborsie voort te gaan nie. Sy ontmoet die Here letterlik op die hospitaalvloer. Maar dis nie waar haar storie eindig nie. Sy loop `n pad in diepe afhanklikheid van die Here elke dag. Vier Die Lewe
Gert Meyer 18.08.2024 41:07
Gert kom getuig oor sy lewe in dwelms, deel van `n roof-bende, en hoe die Here sy lewe radikaal kom omkeer het. Vandag getuig hy oral waar hy kan, hy is betrokke by 2 bybelstudie groepe en preek op uitnodiging in gemeentes. Vier Die Lewe
Gracious Chifamuna 11.08.2024 42:05
Gracious shares her testimony and ministry amongst Widows. Conversation not to be missed. Vier Die Lewe
Johnny Young (Episode 2) 04.08.2024 35:35
Johnny kom gesels verder oor sy bekering, sy roeping, en ook `n belangrike gesprek met sy skoonma. En hoe alles deel uitmaak van God se plan. Vier Die Lewe
Bea Badenhorst Ellel Ministries 21.07.2024 35:48
Bea kom gesels met ons oor haar getuienis, hoe haar pad met Ellel bediening gekruis het, die werk wat hulle doen, en ook die lieflike vroueoggend wat voorle vir die 9de Augustus. Vier Die Lewe
Uitbranding en hoe om die gevare te sien 07.07.2024 26:57
Mandy is `n arbeidsterapeut, wat ook `n LLB graad het. Sy het `n passie vir mense, veral vroue, en fokus ook op emosionele uitbranding en hoe om die gevare te sien. Vier Die Lewe
Christelle Botha 30.06.2024 31:01
Kom luister na hierdie intense persoonlike getuienis van Christelle, die effek wat molestasie op haar identiteit en lewe gehad het, en hoe ons Getroue God haar kom genees, bevry en nuwe lewe kom gee het. Prys die Here, ons vier die Lewe. Vier Die Lewe
Sue Eksteen 23.06.2024 35:56
Sue kom vertel oor die beroerte wat sy gehad het, en hoe die Here haar kom genees het. Dankie Jesus ons Prys U Naam!! Vier Die Lewe
Johnny Young 16.06.2024 41:59
Johnny getuig oor sy grootword jare, swaarkry, eie planne, en hoe die Here sy lewe omgedop het vir die Koninkryk. Mag hierdie getuienis jou raak en inspireer! Vier Die Lewe
Godly Revolution 2024 02.06.2024 28:16
Erich Posthumus kom gesels oor die komende Godly Revolution, die hart daar agter en hoekom (as jy tieners en jong volwassenes in die huis het) hulle dit nie kan mis nie. Vier Die Lewe
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice