Radio Pulpit
Vier Die Lewe
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
11 oct. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Janika van Loggerenberg 03.08.2025 29:49
Janika kom vertel haar hartroerende verhaal van HOOP in Jesus te midde van swangerskap uitdagings, PCOS en `n miskraam. Vier Die Lewe
Zaretha van Wyk 27.07.2025 45:18
Wat `n fees om weer vir Zaretha op die program te he. Sy kom gesels oor haar betrokkenheid by Nuwe Lof. Dan ook oor haar liedjie Behoort, wat sy en Stella saam geskryf het, en wat dit beteken om regtig aan die Here oorgegee te lewe. Vier Die Lewe
Neil van Wyk (Episode 2) 20.07.2025 35:27
Neil se getuienis gaan verder oor hoe die Here met hom praat en leer om Sy stem te gehoorsaam eerder as om `n people pleaser te wees. Hy moet belangrike maar moeilike gesprekke he en die Here lei hom tree vir tree deur uitdagende situasies. Vier Die Lewe
Neil van Wyk (Episode 1) 13.07.2025 36:09
Neil kom vertel van sy lewe sonder Jesus, en hoe die Here `n rugby wedstryd gebruik het om sy lewe om te dop. Daarna sy begeerte om God se stem te hoor en hoe die Here hom deur `n groot traumatiese gebeurtenis gelei en gedra het. Vier Die Lewe
Marnelle Greyling 06.07.2025 42:40
Wat `n aangrypende getuienis van chroniese migraines, leukemie diagnose, naby-doodse ervaring, genesing van leukemie, survivors guilt, BUT GOD in everything. Vier Die Lewe
Hannelie Groenewald 08.06.2025 31:14
Aangrypende getuienis van Hannelie, `n mediese dokter wat voltyds in bediening was saam met haar man en twee kinders in `n geslote land in die 10-40 Venster. Tydens `n aanval op hulle huis, het sy haar man en kinders verloor. Sy vertel oor haar pad van herstel, watse uitdagings sy moes trotseer, en hoe die Here haar hond Chiko gebruik het om haar te help deur die rouproses en genesing. Vier Die Le...
Willie en Marie Erasmus (Episode 2) 01.06.2025 30:43
42 jaar voltyds in die bediening, betrokke met die Jesus-film. Amerika, Frankryk, weer Amerika, toe in Afrika. Vir God is niks ontmoontlik nie. Luister na hierdie getuienis en word versterk en aangemoedig in jou geloof. Hulle het Jesus-film opleiding gedoen in klomp lande en daarmee saam ook dissipels gemaak. Vier Die Lewe
Willie en Marie Erasmus (Episode 1 ) 25.05.2025 41:45
Willie en Marie kom deel hulle lewensverhaal, hoe die Here hulle twee bymekaar uitgebring het, hoe hulle voltyds in bediening betrokke geraak het by Campus Crusade, en getuienis op getuienis van die Here se getrouheid in hulle lewens. Vier Die Lewe
Melanie Prinsloo - Episode 2 04.05.2025 45:24
Melanie kuier weer in die ateljee en die keer gesels sy oor al 7 haar kinders wat eers in pleegsorg by haar begin het, en so haar eie kinders geword het. Ons hoor elkeen se spesiale storie. Dankie Here vir genade en tweede kanse. Vier Die Lewe
Melanie Prinsloo - Episode 1 27.04.2025 45:55
Melanie getuig oor haar kinderloosheid, maar hoe die Here vir haar `n liefde en roeping kom gee het vir "weggooi-babas" met HIV en hoe sy die Lambano Sanctuary begin het. Sy het self 2 kinders by haar in pleegsorg gehad, en hulle behoeftes het gemaak dat sy ook met `n skool begin het. Inspirasie !! Vier Die Lewe
Mike Lotter - Campus Crusade for Christ 20.04.2025 37:44
What a wonderful and insightful conversation with Mike regarding their work in missions to train, equip and empower missionaries. Mike and his family has such a passion for the nations - you will definitely be inspired. Vier Die Lewe
Rensia Gouws 13.04.2025 28:39
Rensia Gouws gesels oor die huwelik en hoe die Here hulle huwelik wonderbaarlik herstel het. Rensia herinner ons ook dat daar altyd hoop is, maak nie saak wat nie Vier Die Lewe
Roy & Colleen Mann 06.04.2025 38:46
Roy and Colleen Mann talks about our relationship with ourselves, love your neighbour as yourself, ask for help when you need it and know that you are deeply loved by the Father Vier Die Lewe
Karen Meerholz 30.03.2025 42:39
Karen gesels oor haar Damaskus ervaring met die Here. Hulle 10 jaar pad wat hulle gewag het vir hulle seun, en die Here se hand in hulle lewens. Vier Die Lewe
Chantell Arloo 23.03.2025 30:17
Chantell Arloo gesels oor groot word in Laudium, haar roeping om met vroue te werk, en "how to be fruitful in a season of barrenness" Vier Die Lewe
Herman Steynberg 16.03.2025 38:06
Herman kom gesels weer na twee jaar, oor drome wat waar geword het. Street Church het gevloei na U-Turn Homeless Ministries in die stad, `n projek wat mense oprig en afhaal van die straat. Wees gereed om geinspireer te word. Vier Die Lewe
Marni Duvenage 09.03.2025 27:53
Marni kom gesels oop en eerlik oor haar pad met kinderloosheid, anoreksia, en haar pad van genesing. Prys die Here vir SY hand en genade in ons lewens. Vier Die Lewe
Chris Duvenage 02.03.2025 25:47
Chris kom getuig oor sy radikale ontmoeting met die Here, en ook oor SY HAND in sy lewe te midde van `n ernstige oog besering. Vier Die Lewe
Valerie McDonald 23.02.2025 31:00
Valerie kom gesels oor haar geniesingsreis, toe sy en haar man op die punt was om te skei. Sy het gevra vir hulp, en die Here het vir haar en hulle huwelik genesing gebring. Daar is altyd hoop! Vier Die Lewe
Tracey Tredrea 16.02.2025 40:46
You will be inspired by Tracey's testimony. She has such a passion and love for the Lord and can testify of HIS healing hand in the lives of her family. Vier Die Lewe
Isabel Olivier 09.02.2025 32:10
Ons gesels oor `n baie belangrike tema: Vergifnis. Die verlies van haar Ma, die verwyte teenoor mense wat sy gevoel het, het `n aandeel daarin gehad, en dan die vryheid wat vergifnis bring. Vier Die Lewe
Karen Menkveld (A21) 02.02.2025 34:34
Ek en Karen gesels oor `n baie belangrike onderwerp: how to stop human trafficking in the 21ste century. En dit alles begin met bewusmaking en voorkoming. Bly ingeskakel vir hierdie belangrike gesprek wat so relevant is in die tyd waarin ons lewe. Vier Die Lewe
Heleen Kelber 26.01.2025 31:05
Heleen gesels haar groot passie, gebedsbediening Mothers Who Care. Ons gesels oor hoe gebed, ons harte as bidders verander, en hoe om strategies te bid uit die Woord. Vier Die Lewe
Belinda Bronner 19.01.2025 33:30
Belinda kom gesels oor haar hart as `n "worshipper", haar betrokkenheid by Elandspoort en hoe elkeen van ons `n roeping het. Vier Die Lewe
Isabel Olivier (Episode 2) 15.12.2024 29:22
In hierdie episode gesels ek en Isabel oor verlies en genesing. Die verlies aan hulle plaas, die verlies aan haar geliefde Mamma, en ook haar en haar man se pad met infertiliteit. Wat `n inspirerende getuienis. Vier Die Lewe
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice