Maroela Media

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Categorie

Religion

Site-ul podcastului

maroelamedia.co.za

Cel mai nou episod

16 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie 16.03.2026

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.

ToekomsVenster | Josef se les oor volharding 16.03.2026

Josef is verraai, verkoop en gevange geneem en tog kies hy uiteindelik vergifnis. Sy verhaal wys hoe God selfs pyn kan gebruik om iets groter te bereik.

ToekomsVenster | Paulus se lyding vorm ʼn lewe van roeping 16.03.2026

Soms werk God lank in stilte voordat Hy iemand gebruik. Paulus se lewe wys hoe wagtyd en swaarkry deel kan wees van God se groter plan.

ToekomsVenster | Job se worsteling wys hoe geloof kan oorleef 16.03.2026

Wat doen ʼn mens wanneer die een ramp na die ander toeslaan? Job se verhaal wys hoe geloof kan bly staan, selfs wanneer alles rondom jou in duie stort.

ToekomsVenster | Nehemia se voorbeeld van veerkragtigheid 16.03.2026

Wanneer alles teen jou draai en teenstanders jou probeer ontmoedig, wat doen jy? Nehemia se verhaal wys hoe geloof en volharding ʼn mens weer laat opstaan.

ToekomsVenster | Genade wat selfs ná oordeel bly 12.03.2026

Ten spyte van alles belowe God steeds herstel. Wie is ʼn God soos Hy?

ToekomsVenster | Wat vra God regtig van ons? 12.03.2026

Wat vra die Here? Nie ingewikkelde rituele nie, maar ʼn lewe van geregtigheid en liefde.

ToekomsVenster | God soek jou hele hart 10.03.2026

Hierdie oordenking vra ʼn ongemaklike vraag: Is ons geloof dalk net uiterlik?

ToekomsVenster | God roep, maar luister ons nog? 10.03.2026

Die Here roep elke oomblik van die dag en nag, maar hoor ons nog?

ToekomsVenster | Wanneer God sy volk roep om rekenskap te gee 09.03.2026

Wanneer God sy volk voor die hof roep, is daar min verskonings oor. Wat sê Miga se waarskuwing vir ons vandag?

ToekomsVenster | Gebreek, maar nie verwerp nie 04.03.2026

Die lewe laat merke, maar daar is soveel genade ook vir ons en God werk tog ook met gebroke mense.

ToekomsVenster | Geen doodloopstrate by God nie 04.03.2026

Ons redding rus nie op ons prestasie nie.

ToekomsVenster | Wanneer God nie dadelik antwoord nie 04.03.2026

Ons bid maklik, maar is ons gewillig om te wag ook? Om te wag is deel van God se vormingsproses.

ToekomsVenster | ʼn Eenvoudige opdrag vir ʼn komplekse wêreld 03.03.2026

Ons geloof wys in hoe ons mense behandel.

ToekomsVenster | Om in sy Naam te lewe 02.03.2026

Ons leef in ʼn wêreld vol verskille, maar ons verlossing lê in een Naam.

ToekomsVenster | Geseënd met ʼn roeping 23.02.2026

As jy eerlik na jou eie lewe kyk, sal jy die duidelike spore van Sy sorg moet erken.

Toekomsvenster | Lydenstyd is ʼn samekoms van stilte en jubeling 23.02.2026

Lydenstyd bring gemengde emosies, maar die ondertoon van dankbaarheid is altyd daar.

ToekomsVenster | Lydenstyd is nie ʼn ‘opgee-tyd’ nie 23.02.2026

Jesus het hierdie pad gestap sodat jy dit nooit self hoef te ervaar nie.

ToekomsVenster | Genade is die weg terug na die Vaderhuis 23.02.2026

Hoe gaan dit met jou skuld? Die prys is klaar betaal, die skuld is vereffen en die skuldbrief is afgelos.

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant 23.02.2026

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.

ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne 16.02.2026

Jesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.

ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne 16.02.2026

Jesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.

ToekomsVenster | God kies mense om Sy hart sigbaar te maak 16.02.2026

God het niemand nodig nie en tog kies Hy om Sy drome deur gebroke mense te laat leef.

ToekomsVenster | Genees jou verhouding met jou medemens 16.02.2026

Die sondeval het die skeiding gebring. God het die versoening op vertikale vlak bewerk. Ons roeping is nou om met Sy krag, op horisontale vlak, heel te maak wat stukkend is.

ToekomsVenster | Ons is nie gemaak om alleen te wees nie 16.02.2026

Dankie, Here, vir die ander mense in my lewe.

Ascultă podcastul ToekomsVenster în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice