Maroela Media

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Categorie

Religion

Site-ul podcastului

maroelamedia.co.za

Cel mai nou episod

16 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

ToekomsVenster | Here, genees ons land 12.10.2026

Is ons bereidheid om voor God stil te word, ons eie lewe te ondersoek en na sy stem te luister?

ToekomsVenster | Het ons respek verloor? 12.10.2026

Here, bring asseblief respek terug in Suid-Afrika. Leer ons om mekaar se menswaardigheid raak te sien, selfs wanneer ons verskil.

ToekomsVenster | Waar is jou broer? 12.10.2026

Waar is my broer, waar is my suster en wat doen ek wanneer ek sien dat hulle seerkry?

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid? 12.10.2026

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.

ToekomsVenster | Wat is besig om met ons te gebeur? 12.10.2026

Is daar werklik sprake van ’n oorwinning wanneer ek wen, maar iemand anders daardeur verloor?

ToekomsVenster | Ruim genade 05.10.2026

Miskien is dit juis die gevaar van soveel genade: dat ons dit so maklik as vanselfsprekend aanvaar.

ToekomsVenster | Slaggate van die lewe 05.10.2026

Die Here genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.

ToekomsVenster | In die wagkamers van ons bestaan 05.10.2026

As goeie besluite en wysheid jou daartoe bring om te wag, wag gerus, maar as jou wag die karakter van ’n verskoning begin kry, moet ek en jy weer besin.

ToekomsVenster | Waarvan is die kruis ’n simbool? 05.10.2026

Die kruis is diensbaarheid, selfopoffering en vra jou om die self neer te lê.

ToekomsVenster | Soek vandag na tekens van Oktober 05.10.2026

Kyk ’n bietjie stadiger en onthou: God is nog besig om nuwe lewe te laat bot.

ToekomsVenster | Tot die eindfluitjie 01.10.2026

So seker as wat ’n rugbywedstryd uiteindelik ’n eindfluitjie het, so seker kom daar ’n einde aan hierdie bedeling.

ToekomsVenster | Hoe fiks is jy? 01.10.2026

Sal jy nog op jou pos wees wanneer die wedstryd van die lewe moeilik raak?

ToekomsVenster | Die oorwinning staan vas, maar speel die wedstryd 28.09.2026

Moenie moed verloor nie. Die teenstand is werklik, maar die oorwinning van Christus is nog meer werklik.

ToekomsVenster | Ons speel nie alleen nie 28.09.2026

Is ek op die veld? Gebruik ek die gawes wat God aan my gegee het?

ToekomsVenster | ’n Erfenis om te ontvang en om na te laat 28.09.2026

Wat gaan ek nalaat? Watter geloof? Watter waardes? Watter liefde vir God? Watter liefde vir mense?

ToekomsVenster | Hou aan bid, God het gehoor 21.09.2026

God hoor reeds wanneer ons begin bid, selfs wanneer ons nog nie kan sien hoe Hy antwoord nie.

ToekomsVenster | Ter wille van U Naam 21.09.2026

Daniël herinner ons dat God steeds hoor, steeds weet en steeds op die troon is.

ToekomsVenster | Daniël wys hoe gebed uit die hart klink 21.09.2026

Daniël se gebed herinner ons dat God nie afgeronde sinne soek nie, maar ’n hart wat opreg na Hom toe kom.

ToekomsVenster | Groot genoeg om te oorweldig, naby genoeg om te versterk 21.09.2026

Dit herinner ons dat die God voor wie ons met ontsag staan, ook die Een is wat nader kom en nuwe krag gee.

ToekomsVenster | Hy wat ewig lewe, het die laaste woord 21.09.2026

Ons hoef ook nie moedeloos te word wanneer dit lyk asof die wêreld se magte buite beheer is nie.

ToekomsVenster | Op die windstrome van die Gees 14.09.2026

Miskien voel jy vandag moeg. Miskien het jy al lank probeer om alles self te dra. Miskien het die lewe jou vlerke swaar gemaak.

ToekomsVenster | Die slang se gif en die Kruis se genesing 14.09.2026

Wanneer die gif van sonde, skuld of versoeking jou raak, onthou: moenie net na die wond kyk nie. Kyk na die Kruis. Daar is genesing in Christus.

ToekomsVenster | As twee leeus brul 14.09.2026

Die brul van die vyand mag hard wees, maar die laaste woord behoort aan die Leeu uit die stam van Juda.

ToekomsVenster | As die hemelse Leeu brul 14.09.2026

“Help ons om nie ons hoop op aardse magte te plaas nie, maar op U, die ware Koning.”

ToekomsVenster | Jesus, Lam van God, neem ook jou sonde weg 14.09.2026

Wanneer mense na jou lewe kyk, help jy hulle om Hom raak te sien?

Ascultă podcastul ToekomsVenster în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice