RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
COVID-19 Inligtingsessie 15 September 2020 15.09.2020 6:49
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Tegnologie 15 September 2020 15.09.2020 5:44
Ettienne Ludick praat oor Apple se produkaankondigings en Sony se probleme met die vervaardiging van die PlayStation 5.
COVID-19 Inligtingsessie 14 September 2020 14.09.2020 7:42
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 11 September 2020 11.09.2020 6:55
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 10 September 2020 10.09.2020 8:02
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Dink Dave 10 September 2020 10.09.2020 13:02
Dave Pepler praat oor uile; paddastoele; vlakvarke; vlermuise; katte en melk; sprinkane; en voëls wat vetplante eet.
COVID-19 Inligtingsessie 9 September 2020 09.09.2020 8:27
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Liewe luisteraars 9 September 2020 09.09.2020 7:59
Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is.
COVID-19 Inligtingsessie 8 September 2020 08.09.2020 6:06
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Tegnologie 8 September 2020 08.09.2020 1:21
Ettienne Ludick praat oor Fortnite se regsoptrede teen Apple, en Electronic Arts se verskoning oor ongevraagde advertensies.
COVID-19 Inligtingsessie 7 September 2020 07.09.2020 7:19
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 4 September 2020 04.09.2020 7:24
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 3 September 2020 03.09.2020 7:50
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Dink Dave 3 September 2020 03.09.2020 14:57
Dave Pepler praat oor vinke; 'n heuningby en 'n varingblaar; hoe vlieë en muskiete in die winter oorleef; roes op spekbome; kolganse; aanvoelbare temperatuur; en skilpaaie.
COVID-19 Inligtingsessie 2 September 2020 02.09.2020 7:17
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Liewe luisteraars 2 September 2020 02.09.2020 5:43
Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is.
Tegnologie 1 September 2020 01.09.2020 1:18
Ettienne Ludick praat oor die geld wat besighede verloor het deur kuberkraking, picture-in-picture tegnologie, en die digitale weergawe van Monopoly.
COVID-19 Inligtingsessie 1 September 2020 01.09.2020 6:26
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 31 Augustus 2020 31.08.2020 7:29
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 28 Augustus 2020 28.08.2020 7:15
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Dink Dave 27 Augustus 2020 27.08.2020 12:02
Dave Pepler praat oor die verskil tussen sneeu en kapok; spinnekopbyte; valke en slange; die uitwerking van al die beton en glas in stede op besoedeling en klimaatsverandering; diere se weidingsgedrag; blaarvretende insekte; melkhout; slakke; en die lot van slange wat vergiftigde diere eet.
COVID-19 Inligtingsessie 27 Augustus 2020 27.08.2020 6:55
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Liewe luisteraars 26 Augustus 2020 26.08.2020 5:51
Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is.
COVID-19 Inligtingsessie 26 Augustus 2020 26.08.2020 6:39
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Tegnologie 25 Augustus 2020 25.08.2020 1:32
Ettienne Ludick praat oor Windows 95 se 25ste verjaarsdag, TikTok wat Donald Trump se adminsitrasie gaan dagvaar.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice