Radio Pulpit

Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Categorie

Religion

Site-ul podcastului

www.radiopulpit.co.za

Cel mai nou episod

19 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Nadio Olivier vra gebed vir Centurion 08.04.2026

Charles van Onselen gesels met Nadia Olivier oor hoe ‘n gewone mens kan omgee vir haar gemeenskap. Sy roep ‘n gebedsdag vir haar area uit, in die geval Centurion, op die 11de April. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Tweede liefde(Phileo) waarop die huwelik staan 08.04.2026

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Tweede liefde(Phileo) waarop die huwelik staan.” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser Nuusinsig 07.04.2026

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Vandag gaan oor die slaggate! Spektrum Podcasts

Johannes Wolfaardt - Struggling Stains 07.04.2026

Johann Els speaks to Johannes Wolfaardt about how the Lord restored his life after numerous suicide attempts as a result of rejection and abuse as a child. He is the founder of United for Change SA, and the name of his book is “Struggling Stains.” Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler: Toe Paulus en Barnabas se paaie skei 07.04.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe toe Paulus en Barnabas paaie geskei het in Handelinge 15. Spektrum Podcasts

Wynand du Preez: 02.04.2026

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help mekaar graag” uit 2 Kor 8:10 Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Monumentale Momente 02.04.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Monumentale Momente” uit Eks 16:10. Spektrum Podcasts

Deon Grobler: Kilos vir Kinders op die pad 02.04.2026

Johann Els gesels met Deon Grobler langs die pad. Hy en sy pelle het 26 Maart weggespring van Lephalale na Gouritzmond toe, 1600km per fiets, om ‘n splinternuwe Kinderkerk te kan oprig by AGS El Bet-el gemeente in Lephalale. Spektrum Podcasts

Gateway News 1 Apr 01.04.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Marisca Viana oor "Devoted" 01.04.2026

Johann Els gesels met Marisca Viana oor die derde joernaal wat sy vrystel, genaamd Beloved. Sy het ’n getuienis om te deel en ’n hart om ander nader aan Jesus te lei. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Agape Liefde 01.04.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Eerste liefde(Agapè) waarop die huwelik staan.” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser Nuusinsig 31.03.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts

Janine van Niekerk oor die Krone Vrouekamp by Shekinah 31.03.2026

Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die komende Vrouekamp by Shekinah 22 – 24 Mei saam met die Krone. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou 31.03.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Hemelstraat se mense 26.03.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hemelstraat se mense” uit Gen 15:5 Spektrum Podcasts

Ilse Strauss oor oor Maroela Media se vroueoggend by Monte de Dios 26.03.2026

Op 18 April om 9:00 word vroue genooi na 'n besonderse vroueoggend by Monte de Dios in Pretoria - 'n unieke kultuur -en-geloofsbelewenis aangebied deur Maroela Media. Daarom gesels ons met Ilse Strauss, oor haar bemoedigende boodskap vanuit Jerusalem. Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Genade buite geld 26.03.2026

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Genade buite geld” uit 2 Kor 8. Spektrum Podcasts

Did you Know? #6 25.03.2026

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them. Spektrum Podcasts

Muller Crauwkamp - Moody Bible Institute-verrykingskursusse 25.03.2026

Dan sal ons met Muller Crauwkamp gesels oor die nuwe siklus van Moody Bible Institute-verrykingskursusse wat op Radio Pulpit aangebied word en hoe jy soveel meer kan leer. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Is jy slaaf van jou emosies? 25.03.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Is jy ‘n slaaf van jou emosies?” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig oor Menseregte 24.03.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts

Pieter Coffee with the Prayer Roadmap 24.03.2026

Johann Els speaks to Pieter Coffee about his own testimony and music (from songs like “I Surrender” to today) and all the books he has written to build up the body. His latest one – The Prayer Roadmap. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler: Wat nou van die heidene? 24.03.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 15 en oor hoe die kerk nou moet uitsorteer wat om van die heidene te verwag wat tot bekering kom. Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Toets My 19.03.2026

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die temaToets My” uit Maleagi 3:10 Spektrum Podcasts

Kalaharistories - Veerlig en doeksag 19.03.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Veerlig en doeksag” uit Matt 11:29-30 Spektrum Podcasts

Ascultă podcastul Spektrum în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice