Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.moneyweb.co.za
Autor
Moneyweb Radio
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
1 oct. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Dié KI-agent het $1 miljard uit kripto gemaak 01.07.2026 9:17
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
Aarto word nou by nóg 62 plaaslike owerhede uitgerol 01.07.2026 8:17
Chad Davids – raadslid en Wes-Kaapse voorsitter vir openbare vervoer en paaie, Salga Volg RSG Geldsake op Twitter
South32 verkoop sy Hillside-smelter 01.07.2026 9:56
Dawid Heyl – portefeuljebestuurder, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter
Murray & Roberts se laaste bates vir R1.3 miljard verkoop 01.07.2026 8:14
Mark Salmon – hoof van spesiale situasies, Differential Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
Buitelanders val oor hulle voete om in rand te handel 01.07.2026 7:33
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 1 Julie 2026 01.07.2026 47:40
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Herstellende landbou is nie meer net ’n gesprek oor volhoubaarheid Nie Dit is ’n sake-noodsaaklikheid. 30.06.2026 8:35
Daneel Rossouw – landbouverkoopshoof, Nedbank Kommersiële Bank Volg RSG Geldsake op Twitter
Maak seker jou bankrekening is nie ’n “geldmuil” nie. Dit kan jou Duur te staan kom 30.06.2026 7:16
Marius le Roux – hoof van bedrogbedrywighede, kliëntervaring en risiko uitvoering, Standard Bank Volg RSG Geldsake op Twitter
Takealot verdien sy eerste wins in 15 jaar 30.06.2026 9:50
Frederik Zietsman – uitvoerende hoof, Takealot Groep Volg RSG Geldsake op Twitter
Vreedsame protesoptogte en stygende werkloosheid 30.06.2026 10:13
Izak Odendaal – beleggingstrateeg, Old Mutual Volg RSG Geldsake op Twitter
Absa se aandeelprys val met 7% ná waarskuwing oor laer wins 30.06.2026 7:20
Amelia Morgenrood, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30 Junie 2026 30.06.2026 47:23
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Van Pietermaritzburg tot pizzareus: Die Debonairs-verhaal 29.06.2026 7:30
Marthie Martin – hoofbestuurder: Zambië en Malawi, Famous Brands Volg RSG Geldsake op Twitter
Die geheim om jou aftreegeld 30 jaar te laat hou 29.06.2026 9:40
Craig Gibson – portefeuljebesuurder, Portfolium, Volg RSG Geldsake op Twitter
Dit is moontlik om minerale in SA te veredel– dié maatskappy wys hoe 29.06.2026 9:25
Bernard Swanepoel – voorsitter, Junior Mynbou-indaba Volg RSG Geldsake op Twitter
Onwettige immigrante in die werkplek: Wat mag ’n werkgewer doen? 29.06.2026 8:34
Prof Hugo Pienaar – direkteur, Thomson Wilks Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 29.06.2026 15:01
Theo Vorster – Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29 Junie 2026 29.06.2026 51:13
Ryk van Niekerk– Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Belangrike wenke vir die nuwe belastingseisoen en Sars se outo assesserings 26.06.2026 8:43
Piet Nel, onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae. 26.06.2026 20:45
Nerina Visser, beursverhandeldefondsstrateeg en Corné Welman, welvaartbestuurder by Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter
Waarom die jeug tradisionele finansiële advies vir TikTok en KI verruil 26.06.2026 7:02
Pedri Reyneke, welvaartbestuurder Volg RSG Geldsake op Twitter
Die goudprys en die rand versterk; olie is goedkoper 26.06.2026 7:30
Nerina Visser, beursverhandeldefondsstrateeg: ETFsa Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26 Junie 2026 26.06.2026 47:18
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Tinus drink koffie met Francois Baird 25.06.2026 14:18
Francois Baird – stigter, FairPlay Volg RSG Geldsake op Twitter
Namibië sê weer nee vir Starlink 25.06.2026 8:02
Jan Vermeulen – redakteur van MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice