Moneyweb Radio
Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.moneyweb.co.za
Autor
Moneyweb Radio
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
17 nov. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Hoe tegnologie ’n nuwe mark vir gesondheidsorg skep 17.11.2026 20:57
Christian Opperman, stigter van Adams Health, gesels oor die sakegeleentheid agter sy aanlyn gesondheidsplatform en die uitbreiding na ’n tweede onderneming wat op vroue se gesondheid fokus.
’n Internasionale produk kry plaaslike voete 27.10.2026 19:36
Benjamin Kleynhans, medestigter van Nasiol Industrial SA, gesels oor die onderneming se nano-bedekkings wat oppervlaktes teen water, vuilheid, vlekke en slytasie beskerm.
Die besigheid agter ’n veiliger werkplek 20.10.2026 20:59
Johannes Pedro Lenge van Thupangeni Group deel sy ervaring van die opbou van ’n onderneming wat ander besighede help om veilig en doeltreffend te werk.
’n Plaas, ’n turksvy en ’n sakeplan 29.09.2026 21:00
Andries Burger van Tahlia Farm vertel hoe hy en sy vrou, Alicia, hul stadslewe agtergelaat het en stap vir stap ’n onderneming rondom die plaas begin bou het.
Sy het Suid-Afrika op die fiets verteenwoordig, nou stem sy klaviere 22.09.2026 23:55
Anriëtte Schoeman vertel van haar jare in die beroepsfietsrywêreld en hoe sy uiteindelik ’n heel ander rigting ingeslaan het as klavierstemmer.
Van tweedehandse markte tot nasionale sukses 15.09.2026 22:13
Rene Kinghorn, stigter van Baby Boutique Online, vertel hoe haar besigheid van tweedehandse babamarkte tot ’n suksesvolle nasionale onderneming gegroei het.
Van ouma se koumbuis tot eie onderneming 25.08.2026 23:58
Samantha Andreas, stigter van Shas Enterprise, vertel hoe haar besigheid ontstaan het en hoe sy deur uitdagings navigeer.
’n Besigheid gebou in die middel van ’n pandemie 18.08.2026 23:52
Francois Breedt, stigter van Amity Perfumes, kyk terug op die afgelope ses jaar en vertel hoe ’n klein begin tot ’n groeiende onderneming uitgebou is.
Die resep agter Xpresso se sukses 28.07.2026 19:20
Nicolene Elhadad van Xpresso Café gesesls oor die storie agter die besigheid, asook die uitdagings en hoogtepunte van entrepreneurskap.
Van MasterChef tot meester-entrepreneur 21.07.2026 17:29
Andriette Georgiou vertel hoe sy Mondvol in ’n suksesvolle onderneming omskep het.
Hoe ’n Paarlse tegnologiemaatskappy die advieswêreld verander 30.06.2026 20:47
Martha Kokememoer, stigter van Headspace Technologies, gesels oor die storie agter die besigheid en hoe hulle finansiële adviseurs help om hul inkomste beter te bestuur.
Heuning, harde werk en ambisie 23.06.2026 21:47
Nico Grobler, stigter van Honey Bee Group, deel die reis van ’n konsep tot ’n gestruktureerde besigheid.
Hoe Schoonhuid ware skoonheid herdefinieer 26.05.2026 23:29
Quintinn van Rensburg, stigter van Schoonhuid, gesels oor hoe hierdie besigheid gegroei het van ’n persoonlike storie tot ’n handelsmerk wat fokus op natuurlike produkte en selfversorging.
Van pizzabokse tot finansiële vryheid 19.05.2026 20:59
Danei Rall, medestigter van FinMaster, gesels oor hoe hul kreatiewe onderneming speletjies gebruik om mense op ’n praktiese manier van begrotings, beleggings en welvaartskepping te leer.
’n Smaak van Nederland wat ’n Suid-Afrikaanse droom bou 28.04.2026 20:26
Karike Norval, eienaar van Holland Bakery, deel die bakkery se geskiedenis.
Hoe ’n matrasonderneming deur leer en aanpas bly groei 21.04.2026 20:52
Rudo Kemp, stigter van Sloom, gesels oor sy agtergrond en die storie agter Sloom.
Van konsep tot kantoor 24.03.2026 20:09
Conrad Burger, stiger van X Furniture, verduidelik hoe hy ’n gaping in die mark raakgesien het en dit in 'n groeiende besigheid omskep het.
Suikervry en suksesvol 17.03.2026 22:26
Viljoen de Kock, medestigter van GUDGU, kort vir “Goedheid uit die grond uit”, gesels oor hoe ’n persoonlike uitdaging ontwikkel het tot ’n gewilde produkreeks.
Die toekoms van waterverkope 17.03.2026 18:05
Andries Venter van Water ATM gesels oor Water ATM, ’n besigheid wat 24/7 toegang tot gesuiwerde water bied deur middel van outomatiese, kontantlose masjiene.
Bou, herfinansier, herhaal 24.02.2026 24:38
Darren Francis, ’n bekroonde eiendomsbelegger en skrywer, gesels oor die storie agter EMT Square Property Developers.
Van klein kombuis na landwye rakke 27.01.2026 22:21
Elana Bruwer van Elana’s gesels oor hoe sy haar voedselverwerking-onderneming op hul plaas, Drie Eike, naby Robertson opgebou het.
Die bou van ’n premium fietsry-handelsmerk 20.01.2026 20:24
Freddie Enslin, medestigter van CIOVITA, vertel die storie agter die handelsmerk.
Meet wat saak maak 16.12.2025 23:51
Henri Bam van RevX verduidelik hoe besighede bemarkingsbesteding direk aan verkope kan koppel.
Innovasie in hidrasie 25.11.2025 19:50
Alfred Challis, uitvoerende hoof van Manzi Water, deel die verhaal agter Manzi Water.
Hoeveel is jou besigheid regtig werd? 18.11.2025 18:56
Nicola Horne van Moore Infinity gesels oor besigheidswaardasies.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice