Voelgoed Podsendings
#WerkendeWondervrou
Dit is moeilik – soms selfs onmoontlik – vir ’n werkende ma om ’n tydjie vir haarself af te knyp. Maar jy het tyd nodig om te ontspan en aan ander dinge as werk en kinders te dink. Wat van ’n podsending om jou te inspireer en jou daardie broodnodige blaaskans te gee?
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com
Autor
Voelgoed Podsendings
Categoria
Site do podcast
Último episódio
4 de dez de 2024
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Ep 17 - Is jy reg vir ’n nuwe seisoen? 07.11.2024 18:20
Jy weet nie wat vir jou in die toekoms voorlê nie. Al wat jy kan doen, is om in God te vertrou. Luister wat Rhona Erasmus sê oor dat God jou sal bemagtig om ’n nuwe seisoen in jou lewe te betree.
Ep #16 Ontdek die wonder in die alledaagse take 16.10.2024 19:31
Jy kan vreugde daaruit put wanneer jy die mees eenvoudige en alledaagse take afhandel. Luister na Rhona Erasmus se raad oor die wonder of “magic” wat jy in jy elkedagse take moet ontdek
Interafhanklike verhoudings is nodig om suksesvol te wees 18.09.2024 18:26
Niemand is ’n eiland en almal moet saamwerk om suksesvol te wees. Luister na Rhona Erasmus se raad oor die belangrikheid om aan interafhanklike verhoudings te werk om sukses te behaal.
Verander jou persepsie om jou situasie te verander 01.08.2024 18:52
Jou persepsie kan jou lewe maak of breek. Daarom moet jy ’n positiewe persepsie nastreef. Luister wat Rhona Erasmus sê oor hoe jy jou persepsie moet verander om jou situasie te verander.
Vereenvoudig dinge in jou lewe en wen kosbare tyd 10.07.2024 16:23
Ons lewe in ’n gekompliseerde en besige tyd. Luister na Rhona Erasmus se raad oor hoe om jou lewe te vereenvoudig sodat jy jou tyd so effektief moontlik kan gebruik om jou beste lewe te leef.
Ep #12 Sukses – wat beteken dit regtig vir jou? 18.06.2024 17:45
Mense het soms ’n baie oppervlakkige idee van wat sukses beteken. Luister na Rhona Erasmus se raad oor hoe jy intensioneelmoet dink aan sukses en wat dit vir jou beteken.
Episode 64: Herdefinieer sukses 08.12.2022 18:29
#WerkendeWondervrou
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos