Voelgoed Podsendings

#WerkendeWondervrou​

Kids AF ↓ 8 episodes

Dit is moeilik – soms selfs onmoontlik – vir ’n werkende ma om ’n tydjie vir haarself af te knyp. Maar jy het tyd nodig om te ontspan en aan ander dinge as werk en kinders te dink. Wat van ’n podsending om jou te inspireer en jou daardie broodnodige blaaskans te gee?

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: podcasters.spotify.com

Author

Voelgoed Podsendings

Category

Kids

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Dec 4, 2024

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Ep #18 Gee met moed die volgende tree  04.12.2024
Ep 17 - Is jy reg vir ’n nuwe seisoen? 07.11.2024

Jy weet nie wat vir jou in die toekoms voorlê nie. Al wat jy kan doen, is om in God te vertrou. Luister wat Rhona Erasmus sê oor dat God jou sal bemagtig om ’n nuwe seisoen in jou lewe te betree.

Ep #16 Ontdek die wonder in die alledaagse take 16.10.2024

Jy kan vreugde daaruit put wanneer jy die mees eenvoudige en alledaagse take afhandel. Luister na Rhona Erasmus se raad oor die wonder of “magic” wat jy in jy elkedagse take moet ontdek

Interafhanklike verhoudings is nodig om suksesvol te wees 18.09.2024

Niemand is ’n eiland en almal moet saamwerk om suksesvol te wees. Luister na Rhona Erasmus se raad oor die belangrikheid om aan interafhanklike verhoudings te werk om sukses te behaal.

Verander jou persepsie om jou situasie te verander 01.08.2024

Jou persepsie kan jou lewe maak of breek. Daarom moet jy ’n positiewe persepsie nastreef. Luister wat Rhona Erasmus sê oor hoe jy jou persepsie moet verander om jou situasie te verander.

Vereenvoudig dinge in jou lewe en wen kosbare tyd 10.07.2024

Ons lewe in ’n gekompliseerde en besige tyd. Luister na Rhona Erasmus se raad oor hoe om jou lewe te vereenvoudig sodat jy jou tyd so effektief moontlik kan gebruik om jou beste lewe te leef.

Ep #12 Sukses – wat beteken dit regtig vir jou? 18.06.2024

Mense het soms ’n baie oppervlakkige idee van wat sukses beteken. Luister na Rhona Erasmus se raad oor hoe jy intensioneelmoet dink aan sukses en wat dit vir jou beteken.

Episode 64: Herdefinieer sukses 08.12.2022

#WerkendeWondervrou

Listen to the #WerkendeWondervrou​ podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.