'n Sak Vol Stories

'n Sak Vol Stories

Kids AF ↓ 51 episódios

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories. Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee. Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.zaVolg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories

Autor

'n Sak Vol Stories

Categoria

Kids

Site do podcast

www.sakvolstories.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Die Spook - Kreatiwe Kreature S02E02 11.07.2026

Donker en deurskynend, swewend en huilend. Een van die oudstre bangmaakkaratkers op aarde. In solders, kelders en begraafplase is waar jy hulle sal kry. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is... ‘n Spook Instagram · Website

Die Draak - Kreatiwe Kreature S02E01 07.07.2026

Hierdie enorme gediertes skuil gewoonlik diep in ‘n grot waar dit sy skat oppas. En as jy hom pla, bevind jy jouself nie net in warm water nie, maar sommer omring deur vuur. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is... ‘n Draak. Instagram · Website

S02E20 Pampoenspook 27.06.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Halloween kry ‘n nuwe grillerige karakter by a ‘n gewone pampoenspook skielik in ‘n groot prbleem verander. Instagram · Website

S02E19 Die Keiser se Nuwe Klere 20.06.2026

As die keise se hele hof te trots is om te erken hulle word ‘n rat voor die oë gedraai, maak twee skelms seker hulle knoei hulle uit soveel skatte as moontlik uit. Instagram · Website

S02E18 Die Derduiwel 13.06.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Ontmoet ‘n ondeunde klein dingetjie wat dink poetse en truuks is die beste manier om vriende te maak. Instagram · Website

S02E17 Thor se Hamer 06.06.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Al die pad uit die Noorse mitologie uit! ‘n Storie oor reuse, diefstal, slim planne en twee groot sterk gode in hulle heel mooiste rokke.. Instagram · Website

S02E16 Die Veld Vol Bankrotbossies 30.05.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Geheimsinnige klein mannetjie, 'n groot skat, en iemand wie gierigheid die oorhand kry.... Instagram · Website

S02E15 Ali Baba en die Veertig Rowers 23.05.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘N Verhaal uit die Arabiese Nagte oor slinkse skelms, gierigheid wat hand uit ruk en fyn waarneming wat lewens kan red. Instagram · Website

S02E14 Mulan 16.05.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Wanneer ‘n ou Chinese kryger teruggeroep word oorlog toe, maak sy dogter Mulan ‘n plan wat vir jare lank die hele weermag flous. Instagram · Website

S02E13 Maui Tem Die Son 09.05.2026

’n Slim held, ’n vuurwarm son en ’n waaghalsige plan. ’n Opwindende volksverhaal oor moed, spanwerk en hoe Maui die son stadiger laat beweeg het. Instagram · Website

S02E12 Die Musikante van Bremen 02.05.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Vier vergete diere, een groot plan en ’n nuwe begin. ’n Vrolike sprokie oor vriendskap, moed en tweede kanse. Instagram · Website

S02E11 Anansi en die Patathopies 25.04.2026

Anansi, ’n slim spinnekop, ’n knorrige heks en ’n gevaarlike towerspreuk. ’n Skreeusnaakse storie oor skelmstreke wat terugbyt! Instagram · Website

S02E10 Soet Pap 18.04.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Towerpotjie wat pap kook… maar net as jy die regte woorde ken! ’n Speelse sprokie oor matigheid, dankbaarheid en die gevaar van té veel van ’n goeie ding. Instagram · Website

S02E09 Die Blinde Mans en die Olifant 10.04.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Ses blinde mans, een groot olifant, en ’n hele paar groot misverstande. ’n Leersame sprokie wat wys hoe maklik ons elkeen net ’n deel van die waarheid kan raaksien. Instagram · Website

S02E08 Wilhelm Tell 04.04.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Dapper skut, ’n wrede tiran en ’n enkele pyl wat alles verander. ’n Gewilde legende oor moed, vryheid en die durf om teen onreg op te staan. Instagram · Website

S02E07 Aaphoedjies 28.03.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Slim hoedemaker, ’n trop skelm ape en ’n les wat nie altyd oorgedra kan word nie. ’n Speelse, humoristiese storie oor dink op jou voete — en hoekom ou planne nie altyd weer werk nie. Instagram · Website

S02E06 Rip van Winkel 21.03.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Nuuskierige man, ’n geheimsinnige drankie en ’n slaap wat twintig jaar lank duur. ’n Betowerende verhaal oor tyd, verandering en die vreemde dinge wat kan gebeur wanneer jy van die pad af dwaal. Instagram · Website

S02E05 Die Verborge Skat 14.03.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Vier lui broers, ’n wyse ou pa en ’n geheimsinnige skat wat êrens op die plaas versteek is. ’n Klassieke volksverhaal wat wys dat die grootste skat soms nie goud is nie — maar harde werk. Instagram · Website

Die ongemaklike maag 07.03.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Onhandige jong vampier, ’n skrikwekkende draak en ’n baie ongemrieflike avontuur. ’n Skreeusnaakse storie oor dapperheid, foute maak, en ’n ontsnapping wat niemand ooit sal vergeet nie Instagram · Website

S02E03 Baba Jaga 28.02.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Wonderbaarlike seuntjie, ’n slinkse bosheks en ’n ma sonder ‘n bang haar op haar kop. ’n Spannende volksverhaal oor moed, moederliefde en slim planne wat boosheid uitoorlê. Instagram · Website

S02E02 Die Drie Brawe Boerbok Boeties 21.02.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Drie honger boerbokbroers, ’n gevaarlike brug en ’n skrikwekkende Trol. ’N Klassieke sprokie oor slim planne, ware moed en die oorwinning van goed oor kwaad. Instagram · Website

S02E01 Skoonlief en die Ondier 14.02.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Saggeaarde meisie, ’n verskriklike Ondier en ’n enkele roos. ’n Tydlose sprokie wat wys dat ware skoonheid van binne af kom. Instagram · Website

ZOMBIE - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks 12.02.2026

Hulle lyk dalk soos mense, maar hulle het lank reeds alles wat van ‘n mens ‘n mens maak, verloor. Instagram · Website

WEERWOLF - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks 10.02.2026

‘n Eeueoue simbool van vernuwing en hergeboorte. Die feniks is nie sommer ‘n gewone voëltjie nie. Instagram · Website

FENIKS - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks 08.02.2026

‘n Eeueoue simbool van vernuwing en hergeboorte. Die feniks is nie sommer ‘n gewone voëltjie nie. Instagram · Website

Ouça o podcast 'n Sak Vol Stories no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos