Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

TTB Afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die he...

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: ttb.twr.org

Autor

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Categoria

Religion

Site do podcast

ttb.twr.org

Último episódio

7 de ago de 2023

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Nog drie wonderwerke deur Elisa (2 Konings 6:1-7:20) 20.03.2023
Drie verhale vol teenstellings (2 Konings 5:1-27) 17.03.2023
Die Moabiete rebelleer; wonderwerke deur Elisa (2 Konings 3:1-4:44) 16.03.2023
Elisa begin optree (2 Konings 2:1-25) 15.03.2023
Inleiding; Ahasia se straf (2 Konings 1:1-18) 14.03.2023
Agab, Josafat en die Arameërs (1 Konings 21:1-54) 13.03.2023
Nabot se wingerd; Elia treë weer op (1 Konings 21:1-29) 10.03.2023
Agab verslaan die Arameërs (1 Konings 20:1-43) 09.03.2023
Elia vlug vir Isebel (1 Konings 19:1-21) 08.03.2023
Elia begin optree; droogte en reën (1 Konings 17:1-18:46) 07.03.2023
Die Noordryk van Jerobeam (1 Konings 15:25-16:34) 06.03.2023
Die beginjare van die Suidryk; Rehabeam (1 Konings 14:21-15:24) 03.03.2023
Die skeuring van die ryk: Jerobeam in die Noorde (1 Konings 11:41-14:20) 02.03.2023
Salomo op die afdraende pad (1 Konings 9:10-11:40) 01.03.2023
Die inweiding van die tempel (1 Konings 7:1-9:9) 28.02.2023
Reelings en die bou v.d. tempel; die tempel self (1 Konings 5:1-6:38) 27.02.2023
Salomo kry wysheid; sy admministrasie (1 Konings 3:1-4:34) 24.02.2023
Koninglike intriges; Adonia en Abisag; Abjatar, Joab en Simie (1 Konings 2:13-47) 23.02.2023
Dawid laat Salomo salf; sy laaste opdragte (1 Konings 1:28-2:12) 22.02.2023
Inleiding; Batseba se voorspraak vir Salomo (1 Konings 1:1-27) 21.02.2023
Dawid laat die volk tel (2 Samuel 23:1-24:25) 20.02.2023
Rispa; die Filistyne; oorwinningslied (2 Samuel 21:1-22:51) 17.02.2023
Dawid weer deur die Israeliete ontvang; oproer (2 Samuel 19:9-20:26) 16.02.2023
Absalom sterf tragies (2 Samuel 18:1-19:8) 15.02.2023
Siba, Semie en Agitofel; Dawid vlug verder (2 Samuel 16:1-17:29) 14.02.2023

Ouça o podcast TTB Afrikaans no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos