Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

TTB Afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die he...

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: ttb.twr.org

Autor

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Categoria

Religion

Site do podcast

ttb.twr.org

Último episódio

7 de ago de 2023

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Heiligmaking in diens van wat God wil (Romeine 6:15-23) 24.04.2023
Dood vir die sonde, maar lewend vir God (Romeine 6:1-14) 21.04.2023
Ons erfenis van Adam en van Christus (Romeine 5:12-21) 20.04.2023
As vrygespreektes is ons nuwe mense (Romeine 5:1-11) 19.04.2023
Abraham ontvang wat God belowe het, uit genade (Romeine 4:13-25) 18.04.2023
Die voorbeeld van Abraham (Romeine 4:1-12) 17.04.2023
God verlos die mens (Romeine 3:21-31) 14.04.2023
Geen mens is regverdig voor God nie (Romeine 3:9-20) 13.04.2023
God is nie onregverdig as hy straf nie (Romeine 3:1-8) 12.04.2023
Nie fisiese besnydenis nie, maar hartsverandering (Romeine 2:17-29) 11.04.2023
Word alle mense salig? (Romeine 2:12-16) 10.04.2023
Die regverdige oordeel van God (Romeine 2:1-11) 07.04.2023
Vuil varke of wit lelies (Romeine 1:18-32) 06.04.2023
Ek skaam my nie oor die Evangelie nie (Romeine 1:8-17) 05.04.2023
Inleiding tot Romeine; Briefaanhef (Romeine 1:1-7) 04.04.2023
Laaste vier konings v.d. Suidryk; Jerusalem val; nadraai (2 Konings 23:30b-25:30) 03.04.2023
Josia, die merkwaardige hervormer (2 Konings 22:1-23:30a) 31.03.2023
Hiskia se laaste dae; Manasse van Juda (2 Konings 20:1-21:26) 30.03.2023
Hiskia se hervorming en die Assiriese bedryging (2 Konings 18:1-19:37) 29.03.2023
Hosea, die noordryk (Israel) se laaste koning (2 Konings 17:1-41) 28.03.2023
Jerobeam II (Israel); Asarja (Juda) en ander konings (2 Konings 14:23-16-20) 27.03.2023
Joahas regeer oor Israel; Amasia oor Juda (2 Konings 13:1-14:22) 24.03.2023
Joas, koning van Juda (2 Konings 11:1-12:21) 23.03.2023
Konings Joram en Ahasia van Juda; Jehu van Israel se bloedbad (2 Konings 8:16-10:36) 22.03.2023
n Weduwee kry haar grond terug; Koning Gasael (2 Konings 8:1-15) 21.03.2023

Ouça o podcast TTB Afrikaans no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos