Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

TTB Afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die he...

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: ttb.twr.org

Autor

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Categoria

Religion

Site do podcast

ttb.twr.org

Último episódio

7 de ago de 2023

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Dawid wil die ark bring, sy paleis en gesin (1 Kronieke 13:1-14:17) 29.05.2023
Dawid word koning en verower Jerusalem (1 Kronieke 11:1-12:40) 26.05.2023
n Herinnering; die ballingskap en Saul se dood (1 Kronieke 9:1-10:14) 25.05.2023
Die stamme oos van die Jordaan; Levitiese priesters; tempelsangers (1 Kronieke 5:1-8:40) 24.05.2023
Inleiding; Oorsig van rolspelers (1 Kronieke 1:1-4:43) 23.05.2023
Laaste opdragte en lofprysing (Romeine 16:17-27) 22.05.2023
Groete (Romeine 16:1-16) 19.05.2023
Paulus se gesindheid en voorneme (Romeine 15:14-33) 18.05.2023
Die wat sterk is moet die swakkeres help (Romeine 15:1-13) 17.05.2023
Moenie jou broer laat struikel nie (Romeine 14:13-23) 16.05.2023
Leef tot eer van die Here (Romeine 14:1-12) 15.05.2023
Die tyd is dringend (Romeine 13:8-14) 12.05.2023
Die Christen en die owerheid (Romeine 13:1-7) 11.05.2023
Riglyne vir praktiese Christenskap (Romeine 12:9-21) 10.05.2023
Die nuwe lewe in Christus (Romeine 12:1-8) 09.05.2023
Wat hou die toekoms vir Israel in? (Romeine 11:25-36) 08.05.2023
Jode en heidene kan gered word (Romeine 11:1-24) 05.05.2023
Verlossing vir elkeen wat in Christus glo (Romeine 10:5-21) 04.05.2023
Israel se verwerping van die Evangelie (Romeine 9:30-10:4) 03.05.2023
Die oordeel en genade van God (Romeine 9:19-29) 02.05.2023
Hede en toekoms van Israel as volk (Romeine 9:1-18) 01.05.2023
Die heerlikheid wat kom (Romeine 8:18-39) 28.04.2023
Seuns en dogters, nie slawe nie (Romeine 8:1-17) 27.04.2023
Die verhouding tussen wet - sonde (Romeine 7:7-25) 26.04.2023
Bevry van die wettiese, diensbaar vir Christus (Romeine 7:1-6) 25.04.2023

Ouça o podcast TTB Afrikaans no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos