Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

TTB Afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die he...

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: ttb.twr.org

Autor

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Categoria

Religion

Site do podcast

ttb.twr.org

Último episódio

7 de ago de 2023

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Jerusalem se laaste ses konings; Jerusalem val (586 v.C.) (2 Kronieke 34:1-36:23) 03.07.2023
Jerusalem word beleer; Hiskia, Manasse en Amon (2 Kronieke 32:1-33:25) 30.06.2023
Die paasfees word gevier (2 Kronieke 30:1-31:21) 29.06.2023
Agas en Hiskia (2 Kronieke 28:1-29:36) 28.06.2023
Die vroom Ussia en Jotam sterf albei (2 Kronieke 26:1-27:9) 27.06.2023
Die vroom Joas en Amasia sterf albei (2 Kronieke 24:1-25:28) 26.06.2023
Joas word koning; Atalia sterf (2 Kronieke 22:10-23:21) 23.06.2023
Josafat se seuns; Joram en Ahasja (2 Kronieke 21:2-22:9) 22.06.2023
Die vreemdste oorlog ooit (2 Kronieke 19:4-21:1) 21.06.2023
Koning Josafat; hy veg saam met Agab (2 Kronieke 17:2-19:3) 20.06.2023
Koning Asa se regering (2 Kronieke 15:1-17:1) 19.06.2023
Abia en Jerobeam maak oorlog; Asa (2 Kronieke 13:1-14:15) 16.06.2023
Rehabeam se optrede; inval in Juda; sy dood (2 Kronieke 11:1-12:16) 15.06.2023
Die koningin van Skeba; skeuring van die Ryk (2 Kronieke 9:1-10:19) 14.06.2023
Inweiding v.d. tempel; administraiewe reëlings (2 Kronieke 7:1-8:18) 13.06.2023
Die ark; Salomo se gebed (2 Kronieke 5:2-6:42) 12.06.2023
Salomo en die tempelbou (2 Kronieke 3:1-5:1) 09.06.2023
Inleiding ;Salomo kry wysheid; voorbereidng vir tempelbou (2 Kronieke 1:1-2:18) 08.06.2023
Dawid se afskeid (1 Kronieke 29:1-30) 07.06.2023
Poortwagte, familiehoofde, amptenare; Dawid se laaste opdragte (1 Kronieke 26:1-28:21) 06.06.2023
Dawid stel tempeldienaars aan (1 Kronieke 23:1-25:31) 05.06.2023
Die volkstelling; voorbereidings vir die tempelbou (1 Kronieke 21:1-22:19) 02.06.2023
Die kronis lig Dawid uit (1 Kronieke 18:1-20:8) 01.06.2023
Dawid wil 'n tempel bou (1 Kronieke 17:1-27) 31.05.2023
Die ark arriveer in Jerusalem; feesvieringe (1 Kronieke 15:1-16:43) 30.05.2023

Ouça o podcast TTB Afrikaans no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos