Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

TTB Afrikaans

Religion AF ↓ 261 episodes

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die he...

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: ttb.twr.org

Author

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Category

Religion

Podcast website

ttb.twr.org

Latest episode

Aug 7, 2023

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Inleiding; Kores se proklamasie (Esra 1:1-11) 07.08.2023
Slot: 3 kort dele (1 Korintiers 16:1-24) 04.08.2023
Die opstandings liggaam (1 Korintiers 15:35-58) 03.08.2023
Die opstanding van die dooies (1 Korintiers 15:12-34) 02.08.2023
Goeie orde in die gemeente; die opstanding van Christus (1 Korintiers 14:26-15:11) 01.08.2023
Die gawe om die boodskap te verkondig (1 Korintiers 14:1-25) 31.07.2023
Een liggaam; die liefde (1 Korintiers 12:12-13:13) 28.07.2023
Die verskeidenheid oor geestelike gawes (1 Korintiers 12:1-11) 27.07.2023
Nagmaal en selfondersoek (1 Korintiers 11:17-34) 26.07.2023
Optrede in die erediens (1 Korintiers 11:2-16) 25.07.2023
Alles tot eer van God (1 Korintiers 10:23-11:1) 24.07.2023
Waarskuwing teen afgodery (1 Korintiers 10:1-22) 21.07.2023
Word alles vir almal! (1 Korintiers 9:19-27) 20.07.2023
Die regte en pligte van 'n apostel (1 Korintiers 9:1-18) 19.07.2023
Sterker en swakker Christene (1 Korintiers 8:1-13) 18.07.2023
Oor ongetroudes en weduwees (1 Korintiers 7:25-40) 17.07.2023
Raad oor die huwelik (1 Korintiers 7:1-24) 14.07.2023
Verheerlik God in julle liggame (1 Korintiers 6:12-20) 13.07.2023
Verlore brief; hofsaak tussen Christene (1 Korintiers 5:9-6:11) 12.07.2023
Onsedelikheid in die gemeente (1 Korintiers 4:17-5:8) 11.07.2023
Die bediening van die apostels (1 Korintiers 4:1-16) 10.07.2023
Vervul julle roeping (1 Korintiers 3:9b- 23) 07.07.2023
Pastorale gesprek oor openbaring en verdeeldheid (1 Korintiers 2:6-3:9a) 06.07.2023
Verdeeldheid; krag en wysheid van God; Paulus se prediking (1 Korintiers 1:10-2:5) 05.07.2023
Inleiding; Groet en danksegging (1 Korintiers 1:1-9) 04.07.2023

Listen to the TTB Afrikaans podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.