Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

TTB Afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die he...

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: ttb.twr.org

Autor

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Categoria

Religion

Site do podcast

ttb.twr.org

Último episódio

7 de ago de 2023

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Absalom wen guns by die volk (2 Samuel 15:1-37) 13.02.2023
Amnon en Tamar; Joab en Absalom (2 Samuel 13:1-14:33) 10.02.2023
Profeet Natan spreek Dawid aan (2 Samuel 12:1-31) 09.02.2023
Die Amoniete; Dawid se owerspel (2 Samuel 10:1-11:27) 08.02.2023
Dawid en Mefiboset (2 Samuel 8:1-9:13) 07.02.2023
Die ark na Jerusalem; Die belofte van 'n dinastie (2 Samuel 6:1-7:29) 06.02.2023
Dawid koning oor hele Israel; Hy woon in Jerusalem (2 Samuel 5:1-25) 03.02.2023
Oorsig oor Abner (2 Samuel 3:6-4:12) 02.02.2023
Die Amoniete; Saul neem afskeid (1 Samuel 2:1-3:5) 01.02.2023
Inleiding; Dawid hoor van Saul se dood; klaaglied (2 Samuel 1:1-27) 31.01.2023
Dawid wen aansien; Saul sterf (1 Samuel 29:1-31:13) 30.01.2023
Dawid by Akis; Saul by die towerheks (1 Samuel 27:1-28:25) 27.01.2023
Dawid se positiewe gesindheid (1 Samuel 24:1-26:25) 26.01.2023
Dawid die vlugteling (1 Samuel 21:1-23:28) 25.01.2023
Jonatan pleit vir Dawid by Saul (1 Samuel 20:1-43) 24.01.2023
Die driehoek: Saul, Dawid en Jonatan (1 Samuel 18:1-19:24) 23.01.2023
Dawid en Goliat (1 Samuel 16:1-17:58) 20.01.2023
Saul en Samuel bots twee keer; Saul word verwerp (1 Samuel 13:1-15:35) 19.01.2023
Die Amoniete; Saul neem afskeid (1 Samuel 11:1-12:25) 18.01.2023
Saul word eerste koning oor Israel (1 Samuel 9:1-10:27) 17.01.2023
Die aanloop en eis vir koning (1 Samuel 7:2-8:22) 16.01.2023
Die ark word terug gestuur (1 Samuel 6:1-7:1) 13.01.2023
Die Filisteine en die ark; Eli sterf (1 Samuel 4:1 b- 5:12) 12.01.2023
Hanna bid; Eli se seuns; Samuel begin optree (1 Samuel 2:1-4:1 a) 11.01.2023
Inleiding; Hanna se gelofte; Samuel gebore (1 Samuel 1:1-28) 10.01.2023

Ouça o podcast TTB Afrikaans no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos