RSG

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Society

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

RSG Landbou 16.11.2015

Dis belangrik dat boere nou al begin om hulle te verskans teen stygende energiekoste. Volgens Agri SA se tegniese raadgewer oor hernubare energie, Nicol Jansen, is Eskom nie gereed om laevolt-verbindings goed te keur nie. Hy het onlangs met Eskom vergader, en Lise Roberts gesels met hom hieroor.

RSG Landbou 13.11.2015

Hoe kan trekkerenjinkrag maksimaal benut word vir 'n spesifieke grondtoestand?

RSG Landbou 12.11.2015

Dieregesondheid, die droogte en ander belangrike faktore wat die rooivleisbedryf raak, is bespreek tydens 'n vergadering waar die RPO, Nerpo en die Rooivleisforum betrokke was. Lardus van Zyl van die RPO gee terugvoer. Ons kyk ook na die sonneblomprys.

RSG Landbou 11.11.2015

Graan SA se Nuwe Era Kommersiële Boer 2015 moes skool verlaat in Graad 4. Deursettingsvermoë en die wil om te leer en te wen, is van die eienskappe wat tot sy sukses gelei het. Solomon Masango van Carolina vertel sy storie. En dan vertel dr. Sonia Steenkamp van die Instituut vir Graangewasse van aalwurmsimptome en hoe dit herken kan word.

RSG Landbou 10.11.2015

Die MPO is tans in samesprekings met die regering en ander instansies oor onder meer uitvoermoontlikhede. Dis deel van hulle nuwe strategie om Suid-Afrikaanse suiwelboere te help. Dan praat Lise Roberts ook met Luan Schoeman oor die suiwering van afvalwater.

RSG Landbou 09.11.2015

Lise Roberts praat met Christo van der Rheede, een van die adjunkuitvoerendedirekteure van Agri SA oor sosio-maatskaplike kwessies. En dan kyk Frans de Klerk na die witmielieprys, die droogte se impak en VSA Corn.

RSG Landbou 06.11.2015

Die skaapskeerberoep kan lonend wees – Australië betaal tans $3 per skaap.

RSG Landbou 05.11.2015

Dr. Louis du Pisani van die Nasionale Wolkwekersvereniging gee raad vir kleinveeboere oor droogtebestuur. En die plantseisoen loop vinnig ten einde. Willem Engelbrecht van K2 praat oor alternatiewe gewasse wat geplant kan word.

Die derde finalis in die 2015 Syngenta/Graan SA-kompetisie is Niel Neethling van Potteberg; Kim Coetzee van die KGI praat oor hulle besproeiingskoring.. 04.11.2015

Die derde finalis in die 2015 Syngenta/Graan SA-kompetisie is Niel Neethling van Potteberg; Kim Coetzee van die KGI praat oor hulle besproeiingskoringkultivar-program; endie Absa/Graan SA Bestaanboer van die jaar is van Maclear.

RSG Landbou 3 November 2015 03.11.2015

RSG Landbou 3 November 2015

RSG Landbou 2 November 2015 02.11.2015

RSG Landbou 2 November 2015

RSG Landbou 30 Oktober 2015 30.10.2015

RSG Landbou 30 Oktober 2015

RSG Landbou 29 Oktober 2015 29.10.2015

RSG Landbou 29 Oktober 2015

RSG Landbou 28 Oktober 2015 28.10.2015

RSG Landbou 28 Oktober 2015

RSG Landbou 26 Oktober 2015 26.10.2015

RSG Landbou 26 Oktober 2015

RSG Landbou 23 Oktober 2015 23.10.2015

RSG Landbou 23 Oktober 2015

RSG Landbou 22 Oktober 2015 22.10.2015

RSG Landbou 22 Oktober 2015

RSG Landbou 21 Oktober 2015 21.10.2015

RSG Landbou 21 Oktober 2015

RSG Landbou 20 Oktober 2015 20.10.2015

RSG Landbou 20 Oktober 2015

RSG Landbou 19 Oktober 2015 19.10.2015

RSG Landbou 19 Oktober 2015

RSG Landbou 16 Oktober 2015 16.10.2015

RSG Landbou 16 Oktober 2015

RSG Landbou 15 Oktober 2015 15.10.2015

RSG Landbou 15 Oktober 2015

RSG Landbou 14 Oktober 2015 14.10.2015

RSG Landbou 14 Oktober 2015

RSG Landbou 13 Oktober 2015 13.10.2015

RSG Landbou 13 Oktober 2015

RSG Landbou 12 Oktober 2015 12.10.2015

RSG Landbou 12 Oktober 2015

Ouça o podcast RSG Landbou no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos