RSG

Regsake

'n Span regskenners bespreek regskwessies en -probleme.

Autor

RSG

Categoria

Society

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

6 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

5 Mar 2012 05.03.2012

Prof. Francois Venter, dekaan van die regsfakulteit aan die Noordwes Universiteit, verduidelik ons grondwetlike regte.

27 Feb 2012 27.02.2012

Kan ‘n staatsinstansie belaster word? Getroude homoseksuele paartjies mag wettiglik in ‘n hof skei. En, maak seker dat jy vee van ‘n wettige eienaar koop.

6 Feb 2012 06.02.2012

Wanneer betaal jy BTW en wanneer hereregte? Hoe raak die nuwe verbruikerswet die voetstootsklousule? Waarna kyk die hof voor ‘n man of vrou onderhoud toegestaan word ná ‘n egskeiding?

16 Jan 2012 16.01.2012

Volker Kruger bespreek die belangrikheid daarvan om voogde vir jou kinders te benoem in jou testament, die proses om ‘n eksekuteur aan te stel, wat gebeur as ‘n testament nie opgespoor kan word nie, en of ‘n erfgenaam skuld kan erf?

2 Jan 2012 02.01.2012

Belangrike wenke vir die opstel van ’n testament, boedelbelasting, kapitaalwinsbelasting en die koste van ’n trust, word bespreek.

19 Dec 2011 19.12.2011

Verskeie aspekte van deeltitelskemas word bespreek. Die bepalings van die gedragsreëls en hoe die kompleks bestuur moet word, is een van die besprekingspunte.

5 Dec 2011 05.12.2011

Die eiendomsprokureur Jody van Broekhuizen praat oor tyddeelskemas en hoekom die heffings elke jaar met ‘n aansienlike bedrag styg.

28 Nov 2011 28.11.2011

Hoe skuldig is jy indien jy op bevel van jou meerdere ‘n opdrag uitgevoer het? Die term handeling op bevel word bespreek met verwysing na hofuitsprake in soortgelyke gevalle.

21 Nov 2011 21.11.2011

Igna Klynsmith bespreek interessante hofsake.

14 Nov 2011 14.11.2011

‘n Ma verloor seggenskap oor haar kind omdat sy oorbeskermend is. Ken die die nuwe verbruikerswet – dit kan tot jou voordeel strek. En wees baie versigtig hoe jy in die hof optree - plaas beslis ‘n wag voor jou mond!

24 Oct 2011 24.10.2011

Die voor- en nadele om appél aan te teken word bespreek. ‘n Saak om rentekoersuitbuiting aan te toon word toegelig. ‘n Luisteraarsnavraag oor die plig en regte van geregsdienaars word beantwoord.

Ouça o podcast Regsake no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos