Life Christian Foundation
LCF Inspirasie Stasie
Inspiration From Life Christian Foundation
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.lifecf.org
Autor
Life Christian Foundation
Categoria
Site do podcast
Último episódio
2 de out de 2026
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Drie Eenheid: Heilige Gees 06.05.2025 26:41
Wie is die Heilige Gees? Anna-Lize haal dele uit die skrif aan wat vir ons vertel wie Heilige Gees as deel van die Drie Eenheid is.
Die Drie-Eenheid: Jesus 24.04.2025 28:47
Wie is Jesus? Is Jesus God en Heilige Gees? Hoe is Jesus se rol in ons lewens anders, as God en Heilige Gees? Hierdie potgooi spreek hierdie en nog ander vrae aan.
Die Drie-Eenheid: God 16.04.2025 26:56
Ons begin 'n nuwe reeks oor die Drie-Eenheid! Ons gaan gesels hoe God Drie is maar ook Een, en waar dit in die Skrif staan.
Wat het Ron gevind in die bloed wat op die versoendeksel was? 02.04.2025 18:55
Kan dit wees dat Ron Wyatt Jesus se bloed gevind het op die versoendeksel, is dit moontlik?
Wat sê die Bybel oor die Donker Koninkryk? 02.04.2025 22:30
Wat sê die Bybel oor die koninkryk van die donker? Wat wil die Woord van God hê ons moet weet oor satan se koninkryk?
Verbondsark: Bloed op die Versoendeksel 20.03.2025 27:10
Luister gerus na die episode van Ron Wyatt wat die Verbondsark gevind het, met bloed op die versoendeksel. Dit sal jou asem wegslaan!
Argeologiese Opgrawings; Inleiding tot die Verbondsark 14.03.2025 25:47
Argeologiese opgrawings wat vandag nog gedoen word, bewys dat die Bybel die waarheid is, en dat God gister vandag en more dieselfde is!
Die Here Red Louisa se Lewe en Stuur Hulp 04.03.2025 39:09
Louisa vertel ons hoe naby sy aan die dood was. Die Here het 'n wonderwerk in haar lewe gedoen deur om haar te red van die dood, en mense om haar te sit om haar te help.
Theresa deel met ons haar ervaring van Egipte 19.02.2025 42:04
Theresa Broekman was onlangs op 'n uitreik in Egipte, en deel met ons haar ervaring.
Wat wil jy? 12.02.2025 26:55
Wat wil jy doen, wat wil jy hê? Die hart is misleidend en sal jou nie noodwendig op koers hou as jy besluite daarvolgens maak nie...
Wat Praat Jy? 06.02.2025 18:52
Wat praat jy, wanneer jy en jou vriende kuier, of langs die sportveld?
Hy Is Ons Huis 29.01.2025 26:14
Hierdie potgooi vervolg op laasweek s'n waar ons verder praat oor Psalm 91. Anna-Lize deel ook persoonlik oor haar eie lewe, en op watter manier Psalm 91 in haar lewe uitspeel.
Kom ons kom weer nader in 2025 22.01.2025 20:20
'n Nuwe jaar, en 'n nuwe seisoen. Is dit weer tyd om die leisels van jou verhouding met Jesus weer op te tel?
Ons kyk terug op 2024 en nog wonderlike ondekkings in Israel 12.12.2024 22:59
Luister gerus na hierdie potgooi!
Hartaanval Maar Toe Gryp God In 20.11.2024 44:45
Conroy getuig van hoe God ingeryp het, toe hy dink hy gaan nie meer verder lewe nie.
Maak Vrede met die Verlede 14.11.2024 15:57
Maak vrede dat daar mense is, of omstandighede is, wat nie vinnig gaan verander nie, dalk oor tyd. Word stil en weet dat God weet, raak rustig in jou storm.
CFAN Fire Camp: Lune se Getuienis 07.11.2024 47:43
Fire Camp wat aangebied word deur Christ for All Nations het Lune Eloff se hele lewe verander. Luister saam, dalk is hierdie jou uitnodiging na volgende jaar se Fire Camp.
Wees Deel Van Ons Aand Van Seën en Gebed 31.10.2024 14:58
Ons bid saam vir die aand van Seën en Gebed en nog ander belangrike dinge wat tans in die wêreld aangaan.
Hoe gaan dit met jou? 23.10.2024 21:38
Hoe gaan dit met jou? Hoe baie hoor jy die vraag, en voel jy word gehoor? Hoe baie vra jy die vraag, en luister regtig na die antwoord?
Noag se Ark: Soos in die Dae 18.10.2024 22:37
Wat verstaan jy onder "Soos in die dae van Noag?"
Noag se Ark: Nuwe Ondekkings Deel 2 09.10.2024 12:37
Ek deel verder oor Noag se ark, en die toewyding waarmee Noag die Here gedien het.
Noag se Ark: Nuwe Ondekkings 02.10.2024 19:41
Daar is nou nog meer bewyse dat die ware ark van Noag gevind is in die Ararat Gebergtes!
Wat beteken dit as die lande ryp is vir die oes? 29.08.2024 20:30
Hoe lyk jou arbeider hart en hande? Want die oes is ryp!
Wat in die Wêreld!? 15.08.2024 16:59
Is God dalk besig om die Midde Ooste vir Homself te wen?
Erkentenis 08.08.2024 13:35
Erkentenis is waar deurbraak begin. Erkentenis sit te lig aan in jou lewe.
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos