Life Christian Foundation
LCF Inspirasie Stasie
Inspiration From Life Christian Foundation
Author
Life Christian Foundation
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Is die liefde dalk besig om uit te sterf? 10.07.2026 36:17
Ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za of skryf vir ons by testimony@lifecf.org
Wit Hond Swart Hond 26.06.2026 30:45
Ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za of skryf vir ons by testimony@lifecf.org
The World Needs A Father Getuienis van Gerhard en Juwan 19.06.2026 51:33
Ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za of skryf vir ons by testimony@lifecf.org
'n Kinderhuis nou "Wrapped in Love" - Ilonka Getuig 12.06.2026 36:53
Ondersteun die LCF Inspirasie Stasie by www.inspirasiestasie.co.za of skryf vir ons by testimony@lifecf.org
Positief oor Suid Afrika? 04.06.2026 33:02
Wat is daar om positief te wees oor in ons land? Luister gerus saam. Ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za of skryf vir ons by testimony@lifecf.org
Toegerus vir die toekoms en 'n lig vir ander 14.05.2026 29:38
Ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za, skryf vir ons by testimony@lifecf.org
Mannekamp Getuienis 2026: Johan Wolfaard 07.05.2026 52:46
Ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za of besoek LCF Gemeente vir ons nuutste episodes. As jy jou getuienis wil bring kontak ons via epos by testimony@lifecf.org
Mannekamp 2026 Getuienis: Gustav Oehley 29.04.2026 44:26
Luister na ons op Spotify Podcast, Apple Podcast en op die LCF Gemeente Webtuiste. Skryf vir ons by testimony@lifecf.org of ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za
Van wanhoop na hoop: Ingen deel haar lewens getuienis 22.04.2026 1:12:05
Skryf vir ons by testimony@lifecf.org en ondersteun on by inspirasiestasie.co.za
Kom Reik Uit Saam Met Die Street Salvation 09.04.2026 46:30
Conroy en Jenny deel met ons wat gebeur tydens hulle uitreike in Vanderbijlpark en Vereeniging en nooi almal saam. Ondersteun die Inspirasie Stasie by: inspirasiestasie.co,za of skryf vir ons by testimony@lifecf
Marisca Vertel Vir Ons Van Haar Derde Boek 02.04.2026 48:57
Marisca getuig hoe Heilige Gees haar gehelp het om haar derde boek te publiseer, en hoe sy met geen kennis of bronne begin het nie. Ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za of skryf vir ons by testimony@lifecf.org
Hoe kan Christene dan nog sukkel met donker gedagtes? 13.03.2026 31:31
Ondersteun ons by inspirasiestasie.org of skryf vir ons by testimony@lifecf.org
Hoe Werk die Koninkryk van Die Donker? Deel 2 27.02.2026 30:38
Ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za of kontak ons by 0794308845
Hoe Werk die Koninkryk van die Donker? Deel1 17.02.2026 43:43
Ondersteun ons by Inspirasiestasie.co.za of kontak ons by 079 430 8845
Vry Na 'n Lang Worsteling Met 'n Eetversteuring: Mandi se Getuienis 05.02.2026 44:42
Mandi deel hoe die Here haar kom bewus maak het van haar probleem, en haar oor tyd stuk stuk kom vry maak het. Wil jy jou getuienis deel, kontak ons by 0794308845 ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za
Wat is Waarheid? vra Pontius Pilatus 29.01.2026 32:19
Ons is in tye wat die waarheid aangeval word en verdraai word. Luister na hierdie podsending op die LCF Gemeente Webtuiste en skryf vir ons by testimony@lifecf.org Ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za
Die Here herstel Lune en haar pa se gebroke verhouding 22.01.2026 42:39
Lune deel hoe God haar en haar pa se jare lange gebroke verhouding herstel het net kort voor sy dood. Ondersteun ons asseblief by inspirasiestasie.co.za
Hoekom word die Jode so gereëld geteiken? 08.01.2026 26:19
Het jy vrae oor Israel en die Jode? Hulle is nou nog 'n wonderwerk! Luister gerus hoekom, en ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za
Therisa Kyk Haar Vrees In Die Oë En Word Gesond 10.12.2025 39:35
Therisa het 'n ruk lank met haar gesondheid gesukkel todat sy besluit het om haar vrees neer te lê. Ondersteun die LCF Inspirasie Stasie by www.inspirasiestasie.co.za en maak kontak met ons by 0794308845
Wat Gebeur As Jy Genooi Word Na Die G20? 04.12.2025 51:33
Chantelle en haar dansgroep was genooi na die G20, luister na die podsending om te hoor hoe God hulle gebruik het. Ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za of kontak 0794308845 indien jy jou getuienis wil kom deel.
'n Lewe Van Chaos Vir Baie Jare, Maar God... 27.11.2025 59:37
Christelle se lewe was chaos vir baie jare. Dwelms, drank, en homoseksuele verhoudings was haar normaal, maar God het haar lewe in 'n oomblik kom verander.
Waarmee is die Pottebakker besig in jou lewe? 20.11.2025 30:05
Waarmee is die pottebakker besig in jou lewe?
Inspirasie Stasie "Facelift" en Aliansies 13.11.2025 31:07
Die LCF Inspirasie Stasie het nou 'n nuwe logo! Ons nooi jou uit om te gaan kyk op ons LCF Gemeente webblad, laat weet ons wat jy dink! Jy kan ons ook nou finansieel ondersteun by www.inspirasiestasie.co.za Luister gerus na ons nuutste podsending vir meer inligting. Kom met ons in kontak by: 079 430 8845
Drie Ma's Praat Oor Identiteit 15.10.2025 41:17
Die LCF Inspirasie Stasie sluit aan by die Verhoudingsmaand tans aan die gang by LCF. Drie ma's praat oor hulle verhoudings met hul kinders, en identiteit.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.