Life Christian Foundation

LCF Inspirasie Stasie

Religion EN ↓ 169 episodes

Inspiration From Life Christian Foundation

Author

Life Christian Foundation

Category

Religion

Podcast website

www.lifecf.org

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wat Sukkot Vir Ons As Christene Beteken 07.10.2025

Wat beteken Sukkot vir ons as Christene en hoekom is dit belangrik vir ons om tydens die fees ook nadenkend te wees.

Ma's Gesels oor Ma-Wees, Roetines, en Balans 02.10.2025

Drie Mammas gesels oor besige roetines, en wat om te doen om 'n goeie balans tussen rus en "besig" te handhaaf.

Wat is die Waarheid? 26.09.2025

Pontius Pilatus het vir Jesus gevra, wat is die waarheid? Vandag is daar baie rondom ons wie nie weet, wat die waarheid is nie, Jesus se volgers weet.

Charlie Kirk en die Wegraping 17.09.2025

Gesels saam met ons oor Charlie Kirk, hoe ons moet reageer na sy dood, en die datum van die Wegraping.

Is jy dalk in 'n Beslissingslaagte? 05.09.2025

Ons lees Joël 3 saam om te sien wat die beslissingslaagte is, en vir ons beteken. God is besig om lyne te trek, Ons kyk ook saam wat God met dit bedoel.

Getuienis van Troy Brewer Wat Amper Doodgemaak Was in Die Tronk 28.08.2025

Anna-Lize vertel 'n getuienis van Troy Brewer wat amper saam met sy vriende in die tronk deur die gevangenis vermoor is.

Hoop Aan Die Ander Kant Van 'n Mislukte Huwelik: Margie Williams Getuig 22.08.2025

Margie vertel hoe sy baie moeilike besluite moes maak, en later weer lewe ervaar het.

Die Liggaam van Christus Word Een 14.08.2025

Waarmee is God besig in die wêreld? Het jy oë wat sien, en ore wat hoor?

'n Lewe Onherroeplik Verander Deur Die Heilige Gees: Salome Rupping Getuig 30.07.2025

Salome het waarlik die Here in haar binnekamer begin beleef, en so het sy werklik begin LEEF!

God Kom Openbaar Sy Vaderhart Op 'n Asemrowende Manier: Michelle Booysen Getuig 24.07.2025

Ons kan so maklik niks werd voel nie, maar na Michelle werklik uitgeroep het na die Here, het alles verander.

Depressie en Selfmoordpogings MAAR Jesus Red: Lynette Zeelie Getuig 16.07.2025

Depressie en Selfmoordpogings het Jesus nie weggehou of afgeskrik nie, Hy het Lynette se lewe kom lig maak.

Wanneer Mens Uitroep Na Die Here Daag Hy Op: Thomas Schillings Getuig 10.07.2025

Wanneer mens uitroep na die Here, dan sal Hy opdaag. Thomas het dit self ervaar toe hy aangehou was deur motorkapers.

'n Lewe Van Dwelms Nou 'n Vurige Getuie Vir Jesus Christus: Francois Coetzee Getuig 04.07.2025

Francois lewe nou vir die Here, nadat Jesus Hom van die straat af gered het.

Bonatuurlike Beskerming Tydens 'n Motorkaping; Frik Venter Getuig 25.06.2025

Frik Venter was vir 10 ure aangehou. Hy getuig hoe die Here hom bonatuurlik beskerm het.

Kom Ons Kyk Na Die Gebeure In Die Midde Ooste Met 'n Eindtyd Perspektief 20.06.2025

Pastoor Friedel Coetsee gee vir ons 'n vars perspektief op die gebeure in die Midde-Ooste.

Uit Die Mond Van 'n Kind 13.06.2025

Liza Joy vertel ons bietjie van haarself en wat belangrik is in die lewe.

Wat Verwag God Van My In My Droë Geestelike Seisoen 06.06.2025

God verwag nie dat ons heeltyd moet rondloop en sing wanneer ons verlore, en hartseer voel nie. Hou aan soek in die seisoen, "hunker down",

Drie Eenheid: Die Gawes van die Gees Verduidelik 29.05.2025

In hierdie potgooi brei Anna-Lize uit oor elk van die Gawes van die Heilige Gees.

Drie Eenheid: Heilige Gees en Praat in Tale 15.05.2025

Vandag soos belowe praat ons oor spesifiek die gawe van praat in tale, en lees uit die Woord wat die tale is en die doel daarvan is.

Drie Eenheid: Heilige Gees 06.05.2025

Wie is die Heilige Gees? Anna-Lize haal dele uit die skrif aan wat vir ons vertel wie Heilige Gees as deel van die Drie Eenheid is.

Die Drie-Eenheid: Jesus 24.04.2025

Wie is Jesus? Is Jesus God en Heilige Gees? Hoe is Jesus se rol in ons lewens anders, as God en Heilige Gees? Hierdie potgooi spreek hierdie en nog ander vrae aan.

Die Drie-Eenheid: God 16.04.2025

Ons begin 'n nuwe reeks oor die Drie-Eenheid! Ons gaan gesels hoe God Drie is maar ook Een, en waar dit in die Skrif staan.

Wat het Ron gevind in die bloed wat op die versoendeksel was? 02.04.2025

Kan dit wees dat Ron Wyatt Jesus se bloed gevind het op die versoendeksel, is dit moontlik?

Wat sê die Bybel oor die Donker Koninkryk? 02.04.2025

Wat sê die Bybel oor die koninkryk van die donker? Wat wil die Woord van God hê ons moet weet oor satan se koninkryk?

Verbondsark: Bloed op die Versoendeksel 20.03.2025

Luister gerus na die episode van Ron Wyatt wat die Verbondsark gevind het, met bloed op die versoendeksel. Dit sal jou asem wegslaan!

Listen to the LCF Inspirasie Stasie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.