Life Christian Foundation
LCF Inspirasie Stasie
Inspiration From Life Christian Foundation
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.lifecf.org
Autor
Life Christian Foundation
Categoria
Site do podcast
Último episódio
2 de out de 2026
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Therisa Kyk Haar Vrees In Die Oë En Word Gesond 10.12.2025 39:35
Therisa het 'n ruk lank met haar gesondheid gesukkel todat sy besluit het om haar vrees neer te lê. Ondersteun die LCF Inspirasie Stasie by www.inspirasiestasie.co.za en maak kontak met ons by 0794308845
Wat Gebeur As Jy Genooi Word Na Die G20? 04.12.2025 51:33
Chantelle en haar dansgroep was genooi na die G20, luister na die podsending om te hoor hoe God hulle gebruik het. Ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za of kontak 0794308845 indien jy jou getuienis wil kom deel.
'n Lewe Van Chaos Vir Baie Jare, Maar God... 27.11.2025 59:37
Christelle se lewe was chaos vir baie jare. Dwelms, drank, en homoseksuele verhoudings was haar normaal, maar God het haar lewe in 'n oomblik kom verander.
Waarmee is die Pottebakker besig in jou lewe? 20.11.2025 30:05
Waarmee is die pottebakker besig in jou lewe?
Inspirasie Stasie "Facelift" en Aliansies 13.11.2025 31:07
Die LCF Inspirasie Stasie het nou 'n nuwe logo! Ons nooi jou uit om te gaan kyk op ons LCF Gemeente webblad, laat weet ons wat jy dink! Jy kan ons ook nou finansieel ondersteun by www.inspirasiestasie.co.za Luister gerus na ons nuutste podsending vir meer inligting. Kom met ons in kontak by: 079 430 8845
Drie Ma's Praat Oor Identiteit 15.10.2025 41:17
Die LCF Inspirasie Stasie sluit aan by die Verhoudingsmaand tans aan die gang by LCF. Drie ma's praat oor hulle verhoudings met hul kinders, en identiteit.
Wat Sukkot Vir Ons As Christene Beteken 07.10.2025 20:01
Wat beteken Sukkot vir ons as Christene en hoekom is dit belangrik vir ons om tydens die fees ook nadenkend te wees.
Ma's Gesels oor Ma-Wees, Roetines, en Balans 02.10.2025 49:48
Drie Mammas gesels oor besige roetines, en wat om te doen om 'n goeie balans tussen rus en "besig" te handhaaf.
Wat is die Waarheid? 26.09.2025 13:35
Pontius Pilatus het vir Jesus gevra, wat is die waarheid? Vandag is daar baie rondom ons wie nie weet, wat die waarheid is nie, Jesus se volgers weet.
Charlie Kirk en die Wegraping 17.09.2025 32:42
Gesels saam met ons oor Charlie Kirk, hoe ons moet reageer na sy dood, en die datum van die Wegraping.
Is jy dalk in 'n Beslissingslaagte? 05.09.2025 33:18
Ons lees Joël 3 saam om te sien wat die beslissingslaagte is, en vir ons beteken. God is besig om lyne te trek, Ons kyk ook saam wat God met dit bedoel.
Getuienis van Troy Brewer Wat Amper Doodgemaak Was in Die Tronk 28.08.2025 20:34
Anna-Lize vertel 'n getuienis van Troy Brewer wat amper saam met sy vriende in die tronk deur die gevangenis vermoor is.
Hoop Aan Die Ander Kant Van 'n Mislukte Huwelik: Margie Williams Getuig 22.08.2025 46:35
Margie vertel hoe sy baie moeilike besluite moes maak, en later weer lewe ervaar het.
Die Liggaam van Christus Word Een 14.08.2025 20:11
Waarmee is God besig in die wêreld? Het jy oë wat sien, en ore wat hoor?
'n Lewe Onherroeplik Verander Deur Die Heilige Gees: Salome Rupping Getuig 30.07.2025 56:03
Salome het waarlik die Here in haar binnekamer begin beleef, en so het sy werklik begin LEEF!
God Kom Openbaar Sy Vaderhart Op 'n Asemrowende Manier: Michelle Booysen Getuig 24.07.2025 58:11
Ons kan so maklik niks werd voel nie, maar na Michelle werklik uitgeroep het na die Here, het alles verander.
Depressie en Selfmoordpogings MAAR Jesus Red: Lynette Zeelie Getuig 16.07.2025 1:00:02
Depressie en Selfmoordpogings het Jesus nie weggehou of afgeskrik nie, Hy het Lynette se lewe kom lig maak.
Wanneer Mens Uitroep Na Die Here Daag Hy Op: Thomas Schillings Getuig 10.07.2025 35:56
Wanneer mens uitroep na die Here, dan sal Hy opdaag. Thomas het dit self ervaar toe hy aangehou was deur motorkapers.
'n Lewe Van Dwelms Nou 'n Vurige Getuie Vir Jesus Christus: Francois Coetzee Getuig 04.07.2025 48:29
Francois lewe nou vir die Here, nadat Jesus Hom van die straat af gered het.
Bonatuurlike Beskerming Tydens 'n Motorkaping; Frik Venter Getuig 25.06.2025 45:23
Frik Venter was vir 10 ure aangehou. Hy getuig hoe die Here hom bonatuurlik beskerm het.
Kom Ons Kyk Na Die Gebeure In Die Midde Ooste Met 'n Eindtyd Perspektief 20.06.2025 52:45
Pastoor Friedel Coetsee gee vir ons 'n vars perspektief op die gebeure in die Midde-Ooste.
Uit Die Mond Van 'n Kind 13.06.2025 26:16
Liza Joy vertel ons bietjie van haarself en wat belangrik is in die lewe.
Wat Verwag God Van My In My Droë Geestelike Seisoen 06.06.2025 30:37
God verwag nie dat ons heeltyd moet rondloop en sing wanneer ons verlore, en hartseer voel nie. Hou aan soek in die seisoen, "hunker down",
Drie Eenheid: Die Gawes van die Gees Verduidelik 29.05.2025 30:01
In hierdie potgooi brei Anna-Lize uit oor elk van die Gawes van die Heilige Gees.
Drie Eenheid: Heilige Gees en Praat in Tale 15.05.2025 53:35
Vandag soos belowe praat ons oor spesifiek die gawe van praat in tale, en lees uit die Woord wat die tale is en die doel daarvan is.
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos