Life Christian Foundation

LCF Inspirasie Stasie

Inspiration From Life Christian Foundation

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.lifecf.org

Autor

Life Christian Foundation

Categoria

Religion

Site do podcast

www.lifecf.org

Último episódio

2 de out de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Om aan te hou Glo: Lorraine deel haar Getuienis 25.07.2024

Lorraine deel met ons hoe, deur baie seer tye, God steeds getrou was, en opgedaag het.

Petro Benson - Pad na Genesing 11.07.2024

Petro Benson getuig dat haar reis na innerlike genesing nie 'n vinnige een was nie, maar hoe sy na al die jare nou ware geluk kan ervaar.

Ryno en Anneke se Getuienis 03.07.2024

Ryno en Anneke moes toekyk hoe hulle huis wegspoel, en later het daar weer 'n deel afgebrand! In al die leed, was daar darm ook baie om voor dankbaar te wees.

Mag die Verlore Familielede Terugkom Huistoe... 14.06.2024

Terwyl ons familielede deur moeilike tye gaan, kan ons vir hulle bid om hulle harte vir die Here te gee. Dit is tyd vir geestelike oorlogvoering vir die familielede.

Bumper Sticker Bemoedigings 06.06.2024

Moenie te trots wees as God praat, om te hoor wat Hy sê nie, dalk weet God net beter as jy, wat jy nodig het.

Hoop vir Suid Afrika 30.05.2024

Na die verkiesingsdag, en selfs na die uitslag van die verkiesing, onthou om aan te hou hoop dat God se lig weer helder in die duister sal skyn.

Nee, moenie ophou soek nie! 22.05.2024

Hierdie week inspireer ons jou met Matteus 7:7, wat sê dat ons moet aanhou om die Here te soek en dan sal ons Hom vind!

Uitdagings op Uitdagings maar daar is Hoop 16.05.2024

Daar is baie uitdagings in hierdie dag en tyd, maar kom ons verander wat ons sê, en kap 'n dieper verhouding met God uit.

Dit is nou Goeie Nuus! 09.05.2024

Daar is 'n groot beweging terug na Christenskap wêreldwyd! Hoekom?

Wat is die groot probleem met die rooi koeie in Israel? 02.05.2024

Hamas sê dat een van die redes hoekom hulle Israel aangeval het, was as gevolg van die "rooi koeie". Die "rooi koeie" moet dan seker belangrik wees ne? Luister na hierdie potgooi.

Laat. Daar. Lig. Wees! 24.04.2024

Spreek die woorde "Laat daar lig wees!" oor jou lewe in tye wat die Here snoei en stroop. Spreek lewe!

Uit Satan se Kloue Gered 10.04.2024

Theresa vertel hoe sy van 'n jong ouderdom af in baie donker praktyke betrokke geraak het, en hoe God haar later uit dit kom red het.

Stof daardie Bybel Af! 03.04.2024

Dit is tyd om weer die Bybel op te tel, en weer erns te maak met God. Kom ons bid saam met jou.

From Religion to Relationship with Thapelo 27.03.2024

Getuienis tyd! LW: Die getuienis is in engels opgeneem.

Wat 'n Wonderlike Wêreld? 20.03.2024

Hoe lyk jou wêreld as jy om jou kyk? Luister gerus na hierdie week se bemoedigende boodskap.

Loadshedding Episode: In deurmekaar tye, roep Hy ons op! 14.03.2024

Loadshedding gaan ons nie keer om julle nogsteeds te inspireer nie! Luister na hierdie episode, vir jou middel van die week se inspirasie inspuiting.

En... Ons is terug! 2024 06.03.2024

Die Inspirasie Stasie is terug, hier om jou te verder te Inspireer en te bemoedig in 2024!

Hy ontmoet jou net waar jy is 14.12.2023

Geseënde Kersfees, mag ons nooit die wonder van Kersfees verloor nie!

Is Israel nog belangrik vir God? Kom ons rus ons toe met skrif 06.12.2023

Is Israel nog belangrik vir God? Kom ons kyk wat sê die Bybel.

Nuwe oë, en nuwe tande! Pieter van Deventer getuig van God se guns en goedheid. 29.11.2023

Pieter van Deventer getuig van hoe God sy jeug kom vernuwe het. Luister gerus en word geïnspireer deur nog 'n Inspirasie Stasie getuienis.

Dalk kort ons net bietjie Koninkryk Perspektief? 22.11.2023

Dalk kort jy net bietjie Koninkryk Perspektief...?

Jenny deel oor haar 5 jaar reis sonder dwelms 15.11.2023

Jenny deel oor haar 5 jaar reis sonder dwelms!

Om te sterf...stink! 08.11.2023

Om te sterf stink! Luister na Episode 173 van die Inspirasie Stasie.

Hey, sit elke dag net een voet voor die ander, daar is hoop! 25.10.2023

Hey, sit vandag net een voet voor die ander, daar is hoop!

Wat is jou Storie? 18.10.2023

Luister na die nuutste Inspirasie Stasie episode.

Ouça o podcast LCF Inspirasie Stasie no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos