RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Brêkfis met Derrich 07.12.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van vakansie op die omgewing.

Brêkfis met Derrich 30.11.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor lugplante, binneshuiseplante en onkruiddoders. die plant van die week is Herbalicous Blaarslaai.

Brêkfis met Derrich 30.11.2019

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 30.11.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor Suid-Afrika Dag.

Brêkfis met Derrich 30.11.2019

Nico Smit praat oor die voorbereidings wat jy moet tref voor jy met vakansie vertrek.

Groenvingers 23 November 2019 23.11.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van pekanneutbome; die beskerming van vyebome teen voëls; die herstel van bome wat deur weerlig getref is of deur wind omgewaai word; en hoe plante se wortels nutriënte uit die grond en water opneem. Die plant van die week is Buxus microphylla 'Faulkner' Pyramid.

Brêkfis met Derrich 23.11.2019

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 23.11.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die omgewingsimpak van verbuikers se koopgewoontes.

Brêkfis met Derrich 23.11.2019

Nico Smit praat oor Tesla se nuwe omstrede futuristiese Cybertruck.

Brêkfis met Derrich 16.11.2019

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 16.11.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor omgewingsvriendelike funksies.

Brêkfis met Derrich 16.11.2019

Nico Smit praat oor motorbande.

Brêkfis met Derrich 16.11.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor struike wat blare verloor; vrugtebome wat nie vrugte dra nie; standaardplante; waterlote; en druiwetrosse en ander vrugte wat uitgedun moet word. Die plant van die week is Hibiscus Graff.

Brêkfis met Derrich 09.11.2019

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 09.11.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor miere.

Brêkfis met Derrich 09.11.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die voorbereidings wat jy moet tref om 'n mooi somertuin te hê; 'n Suid-Afrikaanse kweker wat 'n finalis is in die Wêreld Kweker van die Jaar-kompetisie; die skep van mikroklimate in jou tuin; en die behandeling van vrugtebome. Die plant van die week is die Moment of Truth-daglelie.

Brêkfis met Derrich 09.11.2019

Nico Smit praat oor die verskil tussen 93- en 95-oktaan brandstof, en nuwe bandtegnologie.

Brêkfis met Derrich 02.11.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tuinmaak in die somer. Die plant van die week is die krismisroos.

Brêkfis met Derrich 02.11.2019

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 02.11.2019

Nico Smit praat oor perdekrag.

Brêkfis met Derrich 02.11.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor alternatiewe groen lugversorging.

Brêkfis met Derrich 26.10.2019

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 26.10.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die lugkwaliteit in stede.

Brêkfis met Derrich 26.10.2019

Nico Smit praat oor 'n Volvo hibriede motor.

Brêkfis met Derrich 26.10.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die plantparasiet, dodder; varkore; en waterbesparing. Die plant van die week is die Hannon-roos.

Ouça o podcast Brêkfis met Derrich no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos