RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Brêkfis met Derrich 19.10.2019 5:44
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tuinmaak tydens 'n droogte; bolplante; die snoei van rose; en hoeveel water vetplante nodig het. Die plant van die week is die Nelson Mandela-roos.
Brêkfis met Derrich 19.10.2019 7:13
Nico Smit praat oor motors en die internet, en hoe dit tot beter veiligheid lei.
Brêkfis met Derrich 19.10.2019 7:22
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die wonderplant, bamboes.
Brêkfis met Derrich 19.10.2019 6:34
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 12.10.2019 8:56
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor amarillaplante; termiete in die gras; aalwynblare wat grys word; Tuindag wat op 20 Oktober gevier word; vrugtebome in potte; hoe om 'n wurmplaas te begin; en Bedford se tuinfees. Die plant van die week is die Pope John Paul-roos.
Brêkfis met Derrich 12.10.2019 6:42
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 12.10.2019 8:23
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor selfvoedende stede.
Brêkfis met Derrich 12.10.2019 6:12
Nico Smit praat oor petrol vs diesel. Watter motor is beter om te koop?
Brêkfis met Derrich 05.10.2019 8:19
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor onkruid op grasperke; dopluise op aalwyne en boomwortels. Die plant van die week is die Knockout-roos.
Brêkfis met Derrich 05.10.2019 5:06
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 05.10.2019 8:53
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van vulkane op klimaatsverandering en Wêreld Habitatdag wat elke jaar op 7 Oktober gevier word.
Brêkfis met Derrich 05.10.2019 9:05
Nico Smit praat oor motorgroeperings.
Brêkfis met Derrich 28.09.2019 5:45
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor vrugtevleë, deklae en die omwerk van grond. Die plant van die week is Bougainvillea.
Brêkfis met Derrich 28.09.2019 4:00
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 28.09.2019 7:37
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die VN se klimaataksieberaad.
Brêkfis met Derrich 28.09.2019 4:21
Nico Smit vertel wat om te doen wanneer jy op 'n motorongeluk afkom of self in 'n ongeluk is.
Brêkfis met Derrich 21.09.2019 7:40
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor Wêreld Kusopruimingsdag.
Brêkfis met Derrich 21.09.2019 4:32
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 21.09.2019 7:25
Nico Smit praat oor tegnologie vir motors wat nie die paal gehaal het nie.
Brêkfis met Derrich 21.09.2019 8:11
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor stikstof vir groente; wurm en besies wat blare vreet; tamaties wat roes kry; hoe om rugbyvelde die hele tyd groen te hou; en die twee bome van die jaar. Die plant van die week is Strawberry Elan.
Brêkfis met Derrich 14.09.2019 7:29
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor hoe nadelig sigaretstompies vir die omgewing is.
Brêkfis met Derrich 14.09.2019 4:39
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 14.09.2019 4:15
Nico Smit praat oor die tegnologie wat deesdae in motor ingebou word.
Brêkfis met Derrich 14.09.2019 6:20
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor boslelies en somersaailinge. Die plant van die week is Impatiens Beacon.
Brêkfis met Derrich 07.09.2019 5:55
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos