RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Brêkfis met Derrich 11.01.2020 5:49
Andries Maree praat oor voorbereiding vir groot byeenkomste, en vertel onder meer van die stand van damme na die reën.
Brêkfis met Derrich 11.01.2020 7:18
Nico Smit praat oor motors se inruil- en herverkoopwaarde.
Brêkfis met Derrich 11.01.2020 7:18
Nico Smit praat oor motors se inruil- en herverkoopwaarde.
Brêkfis met Derrich 11.01.2020 8:26
JJ Janse van Rensburg praat oor hoe 'n mens 'n tuinprojek begin, vertel oor roossorg die tyd van die jaar en gee raad oor vinke.
Brêkfis met Derrich 11.01.2020 8:26
JJ Janse van Rensburg praat oor hoe 'n mens 'n tuinprojek begin, vertel oor roossorg die tyd van die jaar en gee raad oor vinke.
Brêkfis met Derrich 11.01.2020 6:41
Johanne Cilliers van die NWU praat oor die jongste navorsing oor die gedrag van bye.
Brêkfis met Derrich 11.01.2020 6:41
Johanne Cilliers van die NWU praat oor die jongste navorsing oor die gedrag van bye.
Brêkfis met Derrich 04.01.2020 8:31
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die woord van die jaar - klimaatsnood.
Brêkfis met Derrich 04.01.2020 6:25
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 04.01.2020 7:18
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die terugsny van plante; die uitroei van onkruid; en termiete. Die plant van die week is die Pride of India.
Brêkfis met Derrich 04.01.2020 5:43
Nico Smit praat oor die keuse om jou motor te laat reg maak, of om 'n nuwe een te koop.
Groenvingers 28 Desember 2019 28.12.2019 6:56
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor fuschias; die malvaplant as muskietverdrywer; weerlig wat stikstof in die grond versterk. Die plant van die week is die koorsboom.
Brêkfis met Derrich 28.12.2019 5:18
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 28.12.2019 8:08
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor omgewingskwessies wat opslae gemaak het in 2019.
Brêkfis met Derrich 28.12.2019 6:52
Nico Smit praat oor tegnologie wat die afgelope dekade verbeter het.
Brêkfis met Derrich 21.12.2019 6:17
Nico Smit praat oor die proses om motors te vervaardig.
Brêkfis met Derrich 21.12.2019 6:11
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die plant van boontjies; 'n kerrieboom wat nie groei nie; idees vir kersgeskenke vir die tuin; en grasperke wat bruin word. Die plant van die week is Philodendron Hope.
Brêkfis met Derrich 21.12.2019 8:07
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van Kersfees op die omgewing.
Brêkfis met Derrich 14.12.2019 7:24
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor rysmiere wat palmbome eet; olyfbome; rooispinnekoppe op malvas; die impak van beurtkrag op tuine; dodder; en die terugsny van plante. Die plant van die week is Mandevilla.
Brêkfis met Derrich 14.12.2019 7:23
Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van sonbrandmiddels op die omgewing.
Brêkfis met Derrich 14.12.2019 7:03
Nico Smit praat oor die ander produkte wat motorvervaardigers maak.
Brêkfis met Derrich 14.12.2019 1:57
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 07.12.2019 5:40
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 07.12.2019 6:48
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tamaties wat swart kolle kry; tuintake in Desember; tabakstof; spekbome; en daglelies. Die plant van die week is Alternanthera Little Ruby.
Brêkfis met Derrich 07.12.2019 8:50
Nico Smit praat oor stuurwiele.
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos