Petrus Botha
Boodskappe van hoop
Hoop uit en deur die Woord van God.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.ngpongola.com
Autor
Petrus Botha
Categoria
Site do podcast
Último episódio
24 de jun de 2024
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Johannes 20:26-31 - Sodat jy kan glo 18.04.2021 17:49
Johannes 20:30-31 (2020 vertaling): Jesus het nog baie ander tekens voor sy dissipels gedoen wat nie in hierdie boekrol geskryf staan nie. Hierdie dinge is egter neergeskryf sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en dat julle deur te glo, die lewe in sy Naam kan hê.
Erediens 11 April 2021 Vrede vir julle 11.04.2021 19:21
Johannes 20:19-23 Stel jouself die toneel voor wat Johannes vir ons in hierdie gedeelte skets: Daar sit hulle, Johannes, Jakobus, Petrus en die ander dissipels. Hulle is platgeslaan. Al Jesus se wysheid, sy woorde, sy wonderwerke was toe alles tevergeefs. En net toe een van hulle mompel ‘dit help tog niks nie’, hoor hulle ‘n stem: ‘vrede vir julle’ .
Opstanding Sondag 4 April 2021 04.04.2021 16:42
Johannes 20:1-10 Niks kan ons skei van die liefde van Christus nie, nie eers die dood nie, want Sy opstanding was juis 'n teken van hoe lief Hy ons het. En dit is wat ons elke Sondag saam vier. Ons vier elke Sondag die opstanding van Jesus Christus – en daarmee saam ook ons eie opstanding uit die sonde. Elke Sondag roep ons op om te onthou hoe lief God ons het.
Nagmaal 1 April 2021 Paasfees 01.04.2021 15:58
Lukas 22:14-20 (2020 vertaling): 14Toe die uur aanbreek, het Hy en die apostels saam met Hom vir ete aangeleun. 15Toe sê Hy vir hulle: “Ek het van harte begeer om hierdie Pasga saam met julle te eet voordat Ek ly. 16Want Ek sê vir julle, Ek sal dit beslis nie weer eet totdat dit vervul is in die koninkryk van God nie.” 17Daarna het Hy 'n beker geneem, en nadat Hy gedank het, gesê: “Neem dit, en de...
Erediens 28 Maart 2021 Hoe verander die kruis jou? 28.03.2021 19:55
Wat maak die kruis met jou? Is ons bereid om in tye van nood terug te kyk na die pad wat God nog altyd met ons gestap het? Glo ons dat God ook in alle omstandighede by ons is? Of is ons nog presies dieselfde? Dan het hierdie kruis vir ons niks beteken nie.
Erediens 21 Maart 2021 - Ek is dors 21.03.2021 15:38
Johannes 19: 28-30 - Wanneer jy nie uitkoms sien nie, is dit donker, en dan dors jy na enige uitkoms. Ek is dors, sê Jesus. In sy geval is daar geen uitkoms nie – net suur wyn. Jesus het geweet dat die einde van sy aardse pad baie naby was. Met hierdie wete sê Hy: “ Ek is dors .” Hy sê dit nadat hy tot die besef gekom het dat die prys om sondaars mee los te koop, klaar onderhandel is – dit is Sy L...
Erediens 14 Maart 2021 Vrygekoop 14.03.2021 16:15
Die nodigheid van die kruis uit God se perspektief
Erediens 7 Maart 2021 07.03.2021 21:00
Jy is beeld van God. Geskep en herskep deur God. Sien mense vir God waar jou voetspore lê?
28 Februarie 2021 Erediens Of lig of duister 28.02.2021 15:57
Daar is geen middeweg nie. Ons skiet so ver tekort.
Erediens 21 Februarie 2021 21.02.2021 17:13
Hoe het Covid-19 jou verander?
Erediens 14-02-2021 14.02.2021 21:13
Wie is Jesus vir jou?
Erediens 7 Februarie 2021 07.02.2021 14:13
Dit is volbring
2021-01-31 Erediens Johannes 17 31.01.2021 12:02
“Hier is jou probleem: You look like the picture before, not the picture after…”
Erediens 2021-01-24 Johannes 15 24.01.2021 14:42
Johannes 15: 9-10: Soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Julle moet in my liefde bly. As julle my opdragte uitvoer, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die opdragte van my Vader uitvoer en in sy liefde bly.
Erediens 17 Januarie 2021 Johannes 14 17.01.2021 7:35
Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.
Erediens 29 November 2020 Johannes 12:1-8 29.11.2020 14:37
Wie is jy?
Erediens 22 November 2020 - Johannes 11 22.11.2020 18:33
Jesus gee lewe
14 November 2020 Erediens Johannes 10 15.11.2020 25:46
Johannes 10 - Wie is Jesus vir jou?
2020-11-08 Erediens en Nagmaal Matteus 7:15-27 08.11.2020 25:19
Waarop bou jy?
1 November 2020 Erediens Johannes 9 01.11.2020 26:35
Geloof is om te sien, om vir God raak te sien.
25 Oktober 2020 Erediens 25.10.2020 25:53
Vryheid
2020-10-18 Erediens Johannes 8:1-11 18.10.2020 27:26
Wie is God vir jou?
Erediens 11 Oktober 2020 Johannes 6:51-58 11.10.2020 23:11
1. Wat is vandag vir my belangrik? Om die antwoord te kry, kyk eenvoudig hoe jy jou tyd spandeer. 2. Wat behoort vir my belangrik te wees? Wat kan jou lewe positief verander. 3. Hoe kan Jesus in al hierdie dinge jou fokus wees? Maak ʼn keuse om Jesus die fokus van jou lewe te maak en dit sal jou ganse lewe impakteer… Maar dan moet jy BRAAF genoeg wees om so ʼn besluit te neem.
Erediens 4 Oktober 2020 Johannes 6 05.10.2020 23:55
Johannes 6: 41-51 Tema: Elkeen wat na die Vader geluister en van Hom geleer het, kom na My toe.
Erediens 27 September 2020 Johannes 6:22-35 27.09.2020 22:54
Johannes 6:22-35: Ek is die brood van die lewe.
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos