Petrus Botha

Boodskappe van hoop

Hoop uit en deur die Woord van God.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.ngpongola.com

Autor

Petrus Botha

Kategorie

Religion

Podcast-Website

www.ngpongola.com

Neueste Folge

24. Jun 2024

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Is ek goed genoeg? 24.06.2024
Liefdelose Christene 16.06.2024
Ons Identiteit 09.06.2024
Bly op die spoor 26.05.2024
Lewe uit dood - Pinksterfees - Nagmaal 19.05.2024
Pinkster 4 Dien soos Jesus 16.05.2024
Pinkster 3 Doen soos Jesus 15.05.2024
Pinkster 2 Balk in oog 14.05.2024
Pinkster 1 Soos Jesus 13.05.2024
Wie die Seun het 12.05.2024
Verbind aan God 05.05.2024

Jesaja 43: 1-7 sê: Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. Ek is die Here jou God, jou Redder. Jy is vir My kosbaar, Ek ag jou hoog, Ek het jou lief, Ek is by jou, Jy is na my Naam genoem, Ek het jou geskep, Ek het jou gevorm.

Soos Jesus 21.04.2024
Jesus die hamer 14.04.2024
Volg my 07.04.2024
God is dood 31.03.2024

Is God ook ddod in jou lewe?

Tetelestai - dit is volbring 28.03.2024

Tetelestai - dit is volbring! Ons hou ook Nagmaal saam.

Palm Sondag 24.03.2024

Donderdagaand 18:00 hou ons Nagmaal

Nuwe verbond 17.03.2024

https://youtu.be/lia3b3v-5IY Moenie bang wees dat jou lewe gaan eindig nie, wees eerder bekommerd dat dit nooit gaan begin nie!

Vergeet Gister - Nagmaal 10.03.2024

Jesaja 43:18: 18 “Moenie dinge van vroeër in herinnering roep nie; op vorige gebeure moet julle nie die aandag vestig nie. 19Kyk, Ek gaan iets nuuts doen

Ontvang God se genade verniet 25.02.2024

1“Kom, almal wat dors is, kom na die water! En wie geen geld het nie, kom koop en eet! Kom koop sonder geld, sonder koste, wyn en melk!”– Jesaja 55:1

Soos 'n hen 18.02.2024

Lukas 13:34: 34Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en dié stenig wat na jou gestuur is! Hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak soos 'n hen haar kuikens onder haar vlerke, maar julle wou nie!

Onthou - Luister - Vertrou 11.02.2024

Deuteronomium kan in 3 hoofdele opgedeel word:  ·  Terugkyk (hfst. 1-3) – Onthou waar julle vandaan kom; · Riglyne vir nou (hfst. 4-30): Luister na, en leef in 'n verbondsverhouding met die Here; · Vooruitkyk (hfst. 31-34): Vertrou op die beloftes van God vir die toekoms.   * Onthou waar jy vandaan kom.  God het jou nog altyd gedra. * Luister na, en leef in 'n verbondsverhouding met die He...

God se genadejaar 28.01.2024

Jy word deur Jesus bevry, vrygekoop en vergewe.  Maak Jesus 'n verskil in jou lewe? Is jy gewillig om ander te vergewe? Jesus sê vandag weer: “Ek is die verskil”

Oorvloed 21.01.2024

Christelike hoop is nie dieselfde as die afwesigheid van lyding of swaarkry of mislukking nie.  Dit is gegrond in wie Jesus Christus werklik was - in die Kruis en die Opstanding. Ons hoop is nie gevestig op 'n wens dat alles goed sal gaan nie, maar in die krag van God self. Jesus gee ons ’n oorvloed lewe wat ons nie kan opgebruik nie! 

Kies reg 14.01.2024

Jy hoef nooit vir mense te vra of hulle glo nie, hou net hulle optrede dop. Dít sal jou alles vertel wat jy oor mense se geloof wil weet. Christene se CV’s lê nie in wat hulle sê nie, maar in wat hulle doen.

Höre den Podcast Boodskappe van hoop in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet