Petrus Botha
Boodskappe van hoop
Hoop uit en deur die Woord van God.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.ngpongola.com
Autor
Petrus Botha
Categoria
Site do podcast
Último episódio
24 de jun de 2024
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Verbind aan God 05.05.2024 17:43
Jesaja 43: 1-7 sê: Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. Ek is die Here jou God, jou Redder. Jy is vir My kosbaar, Ek ag jou hoog, Ek het jou lief, Ek is by jou, Jy is na my Naam genoem, Ek het jou geskep, Ek het jou gevorm.
God is dood 31.03.2024 14:05
Is God ook ddod in jou lewe?
Tetelestai - dit is volbring 28.03.2024 10:19
Tetelestai - dit is volbring! Ons hou ook Nagmaal saam.
Palm Sondag 24.03.2024 14:47
Donderdagaand 18:00 hou ons Nagmaal
Nuwe verbond 17.03.2024 13:18
https://youtu.be/lia3b3v-5IY Moenie bang wees dat jou lewe gaan eindig nie, wees eerder bekommerd dat dit nooit gaan begin nie!
Vergeet Gister - Nagmaal 10.03.2024 15:48
Jesaja 43:18: 18 “Moenie dinge van vroeër in herinnering roep nie; op vorige gebeure moet julle nie die aandag vestig nie. 19Kyk, Ek gaan iets nuuts doen
Ontvang God se genade verniet 25.02.2024 19:34
1“Kom, almal wat dors is, kom na die water! En wie geen geld het nie, kom koop en eet! Kom koop sonder geld, sonder koste, wyn en melk!”– Jesaja 55:1
Soos 'n hen 18.02.2024 18:33
Lukas 13:34: 34Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en dié stenig wat na jou gestuur is! Hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak soos 'n hen haar kuikens onder haar vlerke, maar julle wou nie!
Onthou - Luister - Vertrou 11.02.2024 17:58
Deuteronomium kan in 3 hoofdele opgedeel word: · Terugkyk (hfst. 1-3) – Onthou waar julle vandaan kom; · Riglyne vir nou (hfst. 4-30): Luister na, en leef in 'n verbondsverhouding met die Here; · Vooruitkyk (hfst. 31-34): Vertrou op die beloftes van God vir die toekoms. * Onthou waar jy vandaan kom. God het jou nog altyd gedra. * Luister na, en leef in 'n verbondsverhouding met die He...
God se genadejaar 28.01.2024 14:39
Jy word deur Jesus bevry, vrygekoop en vergewe. Maak Jesus 'n verskil in jou lewe? Is jy gewillig om ander te vergewe? Jesus sê vandag weer: “Ek is die verskil”
Oorvloed 21.01.2024 13:18
Christelike hoop is nie dieselfde as die afwesigheid van lyding of swaarkry of mislukking nie. Dit is gegrond in wie Jesus Christus werklik was - in die Kruis en die Opstanding. Ons hoop is nie gevestig op 'n wens dat alles goed sal gaan nie, maar in die krag van God self. Jesus gee ons ’n oorvloed lewe wat ons nie kan opgebruik nie!
Kies reg 14.01.2024 18:16
Jy hoef nooit vir mense te vra of hulle glo nie, hou net hulle optrede dop. Dít sal jou alles vertel wat jy oor mense se geloof wil weet. Christene se CV’s lê nie in wat hulle sê nie, maar in wat hulle doen.
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos