Vyf Ligte
Vyf Ligte
Sluit by ons aan vir ’n lekker geselsie oor die wêreld van Formule 1, alles in Afrikaans. Moenie vergeet om te like, te deel en in te teken op ons kanaal vir meer opwindende inhoud nie!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 44 Review 2025 Mexican Grand Prix 30.10.2025 44:39
Welkom by Vyf Ligte, jou tuiste vir Formule 1 in Afrikaans! In hierdie episode bespreek ons alles oor die Mexico City Grand Prix 2025: ✅ Lando Norris se meesterlike oorwinning – van pole tot podium! ✅ Kampioenskaps drama – Verstappen vs Piastri: wie het die voordeel? ✅ Ollie Bearman se groot deurbraak – Haas verras almal! ✅ Ferrari vs Mercedes – Leclerc se podium en Hamilton se straf. ...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 43 Preview 2025 Mexican Grand Prix 23.10.2025 46:42
Die F1-karavaan beweeg na die hoogliggende drama van die Autódromo Hermanos Rodríguez! Sluit aan by die Vyf Ligte span vir ons voorbeskouing van die 2025 Mexikaanse Grand Prix. Ons duik in die unieke uitdaging van die hoogste baan op die kalender (2,285m bo seespieël) en hoe die dun lugdruk enjinkrag en aërodinamiese invloed het op hoe spanne hulle motors setup. Sal Max Verstappen se momentum aanh...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 42 2025 US Grand Prix Review 22.10.2025 1:05:59
Is Verstappen die gunsteling om die titel van Piastri te steel? Ons ontleed sy perfekte naweek in Austin (Sprint WEN, Paal, GP WEN) en sy ongelooflike telling van 119 van 'n moontlike133 punte! Hoekom het McLaren se drama in die Sprint hulle soveel gekos, en is die handskoene af tussen Norris en Piastri? Boonop: Hoe het Ferrari die gaping na Mercedes in die stryd om P2 verklein? Alles in ons 45-mi...
Vyf Ligte | Episode 41 Preview 2025 US Grand Prix 15.10.2025 1:08:37
In hierdie episode kyk ons saam met gas Arno na die titelstryd tussen Piastri, Norris en Verstappen, Mercedes se momentum, en die Amerikaanse betrokkenheid van Cadillac en Ford. Ons bespreek ook die Sprint-formaat en hoekom Circuit of The Americas ’n gunsteling is onder F1-bestuurders. 🎧 Luister nou vir insig, humor en voorspellings vir die Amerikaanse Grand Prix! In this episode, we’re joined...
Vyf Ligte | 2025 Singapore Grand Prix Papaya Rules 09.10.2025 56:20
In hierdie episode van Vyf Ligte bespreek ons die aksiebelaaide Singapore Grand Prix! Ons kyk na die botsing tussen Lando Norris en Oscar Piastri, George Russell se oorwinning van Pole, Verstappen se konstante druk, Ferrari se stryd, en Alonso se verrassende P7. Ons sluit af met 'n kykie na die kampioenskapsren waar Piastri nog steeds voorloop op die punte leer– Wat wag voor vir ons tot in met A...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 39 2025 Singapore Grand Prix Preview 01.10.2025 1:06:50
🏁 Singapore GP Gaan McLaren terugbons in Singapore? Is Max Verstappen nog in die titelstryd, of is hy te ver agter? Kan Ferrari of Mercedes dalk 'n verrassing spring en 'n onverwagte oorwinning behaal? Luister saam met die Vyf Ligte-span vir insigte, analise en Formule 1 in Afrikaans! 🎧 Formule 1. Vyf Ligte , Een passie , 3 Stemme in Afrikaans 🏁 Singapore GP Will McLaren bounce back in Singapor...
Vyf Ligte | Episode 38 Review van 2025 Azerbaijan Grand Prix 24.09.2025 56:26
Vyf Ligte ontleed die Azerbeidjan GP 2025! Van Verstappen se turbo-kwalifikasie tot Piastri se rampspoedige begin – ons bespreek alles! Luister na Kallie se karburator-kommentaar, Rassie se ratkas-ranglys, en Eddie se ECU-trivia. Wie was vinnig, wie was traag, en wie moet 'n nuwe enjin kry? Skakel in vir 45 minute van petrolkop pret! 🎧 Luister nou op YouTube en deel jou top 3 bestuurders in die k...
Vyf Ligte | Episode 37 Preview van 2025 Azerbaijan Grand Prix 17.09.2025 51:45
McLaren jag die titel, Red Bull herlaai, en Baku beloof chaos! 🏁 Luister hoe Vyf Ligte die 2025 Azerbeidjan Grand Prix ontleed – met humor, insig en Afrikaans passie. 🎙️ Segmente: Turbo of Traag, Kallie se Kommentaar, Rassie se Ranglys, Eddie se Trivia & Launch Control. 👉 Subscribe nou! McLaren chasing the crown, Red Bull reloaded, and Baku promises chaos! 🏁 Join Vyf Ligte as we pre...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 36 Review 2025 Italian Grand Prix 11.09.2025 46:56
Welkom terug by die Vyf Ligte Podcast! In hierdie episode ontleed ons die drama en opwinding van die 2025 Italiaanse Grand Prix. Ons bespreek die wenners en verloorders van die naweek, insluitend Max Verstappen se briljante oorwinning en Williams se indrukwekkende seisoen. Skakel in vir al die aksie van die "Tempel van Spoed"! Welcome back to the Vyf Ligte Podcast! In this episode, we break down a...
Vyf Ligte Episode 35 Preview 2025 Italian Grand Prix 06.09.2025 47:51
In hierdie Epsiode kyk die Vyf Ligte span na die naweek se Italiaanse Grand Prix op Monza 🇮🇹 . Ons baie opgewonde en daar is baie wat vrae wat Ferrari moet en antwoord vooor hulle Tifosi. Kan Lando Norris vir Piastri in haal en hom een oor sit in Monza? Moet dit nie misloop nie. In this episode, the Vyf Ligte team looks at this weekend’s Italian Grand Prix at the Monza 🇮🇹. We’re very excited, and...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 34 Review 2025 Dutch Grand Prix 04.09.2025 1:31:05
🏁 Vyf Ligte bespreek die 2025 Nederlandse Grand Prix! Oscar Piastri behaal 'n indrukwekkende Grand Slam, terwyl Lando Norris se DNF groot implikasies het vir die kampioenskap. Max Verstappen wys weer hoekom hy 'n kampioen is met 'n briljante begin en slim bestuur. Ferrari sukkel, maar Leclerc neem risiko's – en Antonelli veroorsaak opskudding. Izack Hadjar verras almal met sy eerste podium, Albon...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 33 Preview 2025 Dutch Grand Prix 28.08.2025 1:23:20
Die Formule 1 is terug in Zandvoort! Ons ontleed al die groot stories voor die naweek se aksie! saam met @DriveScapeRuben Ons bespreek die intense titelstryd tussen McLaren-spanmaats Lando Norris en Oscar Piastri, Max Verstappen se tuisdruk en vormdip, en Cadillac se bevestiging van hul 2026-bestuurders – Valtteri Bottas en Sergio Pérez. Ons kyk ook na Lewis Hamilton se uitdagende eerste jaar by...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 32 F1 2025 So Far : Wie is Yster of Gepleister? 21.08.2025 1:32:24
In hierdie episode van die Vyf Ligte Podcast kyk ons na elke span se prestasie in die 2025 F1-seisoen. Van McLaren se oorheersing tot Alpine se teleurstelling—ons gee graderings vir elke span en drywer, insluitend belangrike veranderinge soos Tsunoda se skuif na Red Bull en Colapinto se terugkeer by Alpine. Moenie ons volledige ontleding en ranglys misloop nie! 🔔 Teken in vir meer F1-analise, wed...
Vyf Ligte Review 2025 Hungarian Grand Prix - Norris vs Piastri 07.08.2025 1:10:05
In die episode bespreek ons die aksiebelaaide Hongaarse Grand Prix van 2025. McLaren behaal hul 200ste oorwinning met 'n strategiese meesterplan, terwyl Ferrari hul kans op 'n oorwinning laat glip. Ons ontleed die kwalifikasie, wedrenstrategieë, en die intense laaste rondes tussen Norris en Piastri. Ons kyk ook na die kampioenskapsituasie, gee erkenning aan George Russell, Fernando Alonso en Gabri...
Vyf Ligte Preview 2025 Hungarian Grand Prix 02.08.2025 1:00:15
Die Vyf Ligte Span ontleed alles oor die tegniese Hungaroring – van die uitdagende baanontwerp tot die beste strategieë vir 70 rondtes. Ons kyk na die Pirelli-bandkeuses, weerstoestande, en die moontlikheid dat nóg ’n renjaer hul eerste oorwinning hier kan behaal – soos Hill, Alonso, Button en Piastri voorheen. Kyk saam en vind uit wie die kampioenskap jaag ná Spa – en of Piastri sy voorsprong kan...
Vyf Ligte |Preview van 2025 Belgian Grand Prix Oscar in Lando's Head? 01.08.2025 1:13:04
Die 2025 Belgiese Grand Prix het alles gehad—reënvertraging, strategiespeletjies en 'n McLaren-dubbelpodium! In hierdie episode van Vyf Ligte ontleed ons Oscar Piastri se meesterlike oorwinning, Lando Norris se laat aanval, en Charles Leclerc se briljante verdediging teen Max Verstappen. Geen Safety Cars nie, maar baie aksie! Luister nou op Spotify, Apple Podcasts, en Podbean– moenie hierdie een m...
Vyf Ligte Episode 28: 2025 Belgian GP Preview: Sprint Chaos, Red Bull Drama & Russell’s Redemption? 23.07.2025 1:44:00
The Vyf Ligte team sat down with our guest Graham who has a great TikTok channel called Graham_On_Pole_F1. This is Vyf Ligte trying to do our podcast in English for the first time... This week, we dive into the Spa-Francorchamps weekend as F1 heads to Belgium for a sprint format showdown. With limited practice time, who will adapt fastest? We discuss: - Is Spa still a driver’s circuit under curren...
Vyf Ligte | Episode 27| F1 Update 16.07.2025 53:15
Die Vyf Ligte span kyk na die nuuste F1 nuus en gesels oor: - RedBull en die Christian Horner Saga - Is Max Verstappen na Mercedes 'n werklikheid? - Cadillac en hulle keuse tussen Bottas, Perez, Mick Schumacher? - Wat van George Russell? Kom gesels saam met die 3 dudes... Comment asb oor wat julle dink oor een van die put hier bo. The Vyf Ligte team is looking at the latest F1 news and chatting...
Vyf Ligte Review 2025 British Grand Prix 11.07.2025 1:21:07
Silverstone het behoorlik drama gelewer! Max Verstappen het die naweek sterk begin met 'n briljante pole lap , maar dinge het vinnig skeefgeloop toe hy in die nat weer 'n spin gemaak het en uiteindelik vyfde geëindig het. Ferrari het aanvanklik belowend gelyk, maar kon nie die tempo volhou nie. Oscar Piastri het 'n 10-sekonde straf gekry vir 'n Safety Car oortreding 2—iets wat aan George Russell...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 25 Preview van 2025 British Grand Prix 04.07.2025 54:36
In hierdie episode van Vyf Ligte kyk ons vooruit na die Britse Grand Prix by Silverstone! Ons bespreek hoe Red Bull en Max Verstappen kan herstel ná hul rampspoedige Oostenrykse Grand Prix, en of Yuki Tsunoda se sitplek in gevaar is. Ons voorspel ook wie die momentum kan behou – insluitend Gabriel Bortoleto – en of Ferrari hul opwaartse vorm kan voortbou. Plus: alles wat jy moet weet oor die Silve...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 24 Review van 2025 Austrian Grand Prix 02.07.2025 46:44
Welkom by Vyf Ligte se volledige oorsig van die 2025 Oostenrykse Grand Prix! In hierdie episode bespreek Eddie, Rassie en Kallie alles van die dramatiese begin tot die strategiese meesterklasse – en natuurlik die groot botsing tussen Antonelli en Verstappen. Ons dek: Lando Norris se dominante begin en oorwinning Charles Leclerc en Oscar Piastri se aggressiewe openingsrondes Kimi Antonelli se botsi...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 23 | Preview 2025 Austrian Grand Prix 25.06.2025 1:14:11
Die Red Bull Ring wag – en die druk is aan! Verstappen balanseer op die rand van 'n wedrenverbod, McLaren jaag voort aan die voorpunt, en Kyalami se terugkeer na F1 lyk belowend. Ons kyk na strategiese opsies, spanopgraderings, en die onvoorspelbare Styrian-weer. Moenie hierdie voorwedren-analise misloop nie! 🔧 Strategieë | 🌦️ Weer | 🏎️ Opgraderings | 📊 Kampioenskapsposisies The Red Bull Ring is...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 22 Review van 2025 Canadian Grand Prix 18.06.2025 1:12:21
Vyf Ligte span gesels in die episode oor die naweek se aksie belaaide Canadian Grand Prix. George Russell hou kop en behaal sy en Mercedes AMG F1 se eerste oorwinning van die jaar en sy jong spanmaat, Kimi Antonelli, behaal sy eerste podium in sy rookie jaar as 'n F1 driver. Vyf Ligte gesels verder oor die groot fout wat Lando Norris begaan het en en hoe Ferrari al hoe meer onder druk kom van die...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 21 Preview van 2025 Canadian Grand Prix 🍁 11.06.2025 1:20:39
🏁 Kanadese Grand Prix 2025 – Alles wat jy moet weet! In hierdie episode van Vyf Ligte kyk ons na die grootste stories voor Montreal: 🔥 Verstappen onder druk met net een strafpunt oor! 🇨🇦 Stroll se tuiswedren in gevaar – sal Drugovich inspring? ⚔️ McLaren se interne stryd – Piastri vs Norris! 🔧 Ferrari se nuwe opgraderings – kan dit Hamilton op die podium kry? 🌦️ Weer, bande en strategie – reën...
Review van 2025 Spanish Grand Prix | Seisoen 2 | Vyf Ligte 06.06.2025 1:04:44
In hierdie episode delf die Vyf Ligte-span in die Spaanse Grand Prix wat pas verby is. Dit was propvol aksie en kontroversie! Ons het ’n briljante rit van Max Verstappen gesien — totdat die Safety Car uitgekom het en toe het alles begin skeefloop. Die wiele het letterlik en figuurlik afgeval, en die Hollandse Leeu het met mening gebrul teenoor George Russell. Ons kyk ook na ander hoogtepunte van d...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.