Radio Pulpit
Vreugde & Joy
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.radiopulpit.co.za
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Aug 27, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
In hoeveel tale is die Bybel vertaal? The Word for the world se Jonathan van Aswegen vertel ons meer. 31.05.2024 1:02:49
Jonathan van Aswegen en Anrie Lynch vertel ons meer oor die proses van vertaling van die Bybel, sodat almal God se Woord in hul hartstaal kan hoor. The Word for the world · Vreugde & Joy
Vertigo of dronkheid, Dr. Elmarie Botha vertel ons meer. 31.05.2024 20:50
In Plus 50 kuiertyd, vertel Dr. Elmarie Botha ons meer oor dronkheid /vertigo. Nina Grundlingh vertel on sook meer van kuiertyd se nuwe tydgleuf op Maandae 11:00. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste vir die borg van hierdie program. Plus 50 · Vreugde & Joy
Plus50 kuiertyd: Joanne Pereira vertel ons meer oor Voetgesondheid en -versorging. 16.05.2024 25:23
Vandag op Plus50 kuiertyd bring Nina Grundlingh Joanne Pereira om ons meer te vertel oor voetversorging en -gesondheid. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie reeks moontlik maak! Vreugde & Joy
Plus 50 kuiertyd : Gideonswerk. 09.05.2024 18:04
Jan Pretorius vertel ons oor Gideonswerk. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat die program moontlik maak. Vreugde & Joy
Portchie vertel ons meer van sy boek, Van Tweeling tot Trafalgar Square 02.05.2024 12:18
Ons geliefde Portchie deel sy lewensverhaal in sy boek Van Tweeling tot Trafalgar Square met Bertha le Roux-Wahl op #VreugdeJoy op Radio Kansel Portchie · Vreugde & Joy
Plus 50 kuiertyd met Nina Grundlingh en Esther Stals van Delberg boedel en trustdienste. 02.05.2024 25:05
Esther Stals beantwoord vandag vrae van die luisteraars oor boedels. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat die program moontlik maak. Vreugde & Joy
Plus 50 kuiertyd! Judy Bovey van El-Pida vertel ons meer oor die senior diensentrum. 25.04.2024 23:50
Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir Judy Bovey saam om ons meer te vertel oor die bekostigbare dienste wat aan seniors gebied word by die El-Pida dienssentrum. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie program moontlik maak. Vreugde & Joy
Op Plus 50 kuiertyd kuier Arista de Bruyn by ons met voorbeelde van die kraakgewrig. 18.04.2024 19:49
Nina Grundlingh bring vandag weer vir Arista de Bruyn terug om gevalle studies met ons te bespreek oor die kraakgewrig. Baie dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie program moontlik maak. Vreugde & Joy
Kners jy op jou tande en weet jy wat dit aan jou kakebeen doen? 11.04.2024 22:47
Arista de Bruyn afgetrede fisioterapeut vertel ons meer van die gewrig in die kakebeen. Nina Grundlingh herhinner on sook hoekom Plus 50 so ‘n lekker tydskrif is. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie kuiers moontlik maak. Vreugde & Joy
Wie moet erf? 04.04.2024 27:36
Wie moet erf? Op die week se Plus 50 kuiertyd gesels Callie van der Merwe, direkteur van Delberg boedel en trustdienste oor erfgename en erflatings. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat Plus 50 kuiertyd moontlik maak. Vreugde & Joy
Plus 50 kuiertyd vandag gesels ons weer met Nico Grobler 28.03.2024 19:20
Plus 50 kuiertyd vandag gesels ons weer met Nico Grobler oor heuning se kwaliteite en waardes. Vreugde & Joy
Plus 50 kuiertyd vandag gesels ons met Nico Grobler oor heuning se kwaliteite 21.03.2024 25:16
Plus 50 kuiertyd vandag gesels ons met Nico Grobler oor heuning se kwaliteite en waardes.. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak. Vreugde & Joy
Hoe doen ñ mens sendingwerk in Japan? Sunette Hugo deel haar tyd met ons. 14.03.2024 21:50
Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir Sunette Hugo, om ons alles te vertel van die 13 jaar as sendingwerker in Japan. Baie dankie aan Delberg Boedel en Trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak! Vreugde & Joy
Hoe word ek stil by die Here? 07.03.2024 1:10:59
Francois is alles behalwe stil, in hierdie episode van #VreugdeJoy deel hy sy geloofsreis, hoekom hy Hoezitsamelewing begin het en hoe hy geleer het om stil te word by God se voete. Dis 'n vreugdevolle belewenis saammet Bertha le Roux-Wahl. Hoezitsamelewing - Francois Boyce · Vreugde & Joy
Wat is ‘n trust? Vandag op Plus 50 kuiertyd vertel Callie van der Merwe ons meer. 07.03.2024 25:27
Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir ons Delberg Boedel en Trustdienste se direkteur Callie van der Merwe, om ons alles te vertel van trusts. Baie dankie aan Delberg Boedel en Trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak! Delberg Boedel en trustdienste · Vreugde & Joy
In Plus 50 kuiertyd vertel Louise Geyer ons meer oor Voëlkyk 29.02.2024 26:37
Nina Grundlingh van Plus50 bring vandag vir ons Louise Geyer om ons meer te vertel oor voëlkyk. Dankie aan Delberg boedels en trustdienste, wat hierdie uitsending moontlik maak. Vreugde & Joy
Op Plus50 kuiertyd vertel Professor Fransjohan Pretorius ons meer oor die boere se geloof in die oorlog. 22.02.2024 16:13
Nina Grundlingh van Plus50 bring vandag vir ons Professor Fransjohan Pretorius om ons meer te vertel oor die Godsdienstye van die Boere op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Ons sê dankie aan DELBERG boedel en trustdienste vir die borg van die program. Vreugde & Joy
Plus 50 - Wildtuin koffietafelboek van Marissa Greeff 15.02.2024 16:39
Plus 50 kuiertyd bring vandag die Kruger Wildtuin na jou sitkamer, deur die mooiste koffietafelboek van Marissa Greeff aan julle bekend te stel Marissa Greef vertel ons meer oor haar boek BOME VAN PLEK TOT PLEK IN DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN. Saammet Nina Grundlingh van Plus50 deel sy hoekom sy die boek aanmekaar gestel het. https://journals.co.za/publisher/plus50 Vreugde & Joy
Plus 50: Hoekom moet jy 'n testament hê? 08.02.2024 25:15
In ons nuwe insetsel Plus 50 kuiertyd, help Callie van der Merwe ons om die proses te verstaan. Nina Grundlingh deel ook wat volgende week te wagte sal wees. Vreugde & Joy
Sonja Spies vetel ons meer oor haar pad met God en God's Karoo Women. 07.02.2024 55:33
'n Veilige plek vir 'n ontmoeting met God vir vroue, God's Karoo Women se Sonja Spies vertel ons wat tydens so 'n konferensie gebeur. God's Karoo Women · Vreugde & Joy
Riaan Donachie van Jesus on the move deel hoe God Hom vashou na sy ongeluk. 14.12.2023 24:41
Riaan was in 'n groot ongeluk, maar sy vertroue en hoop bly in God se genade. Luister na sy getuienis. Riaan Donachie facebook · Vreugde & Joy
Frans Swart van Lefra produksies vertel ons meer oor die hart agter Kersfees Skouspel 2023 14.12.2023 18:40
Frans deel hoekom die Kersfees Skouspel 'n moet is vir jou feeskalender hierdie jaar. Moenie dit misloop nie - Sondag 17 Desember, 15:00 by die Sunbet arena. Kersfees Skouspel · Lefra produksies · Vreugde & Joy
Jak de Priester deel rondom sy passies en die Kersfees Skouspel 14.12.2023 19:54
Jak gesels heerlik met Bertha oor Kersfees, familie en vriende tradisies asook oor die Kersfees Skouspel Sondag 17 Desember by die Sunbet arena. Jak de Priester · Kersfees Skouspel · Vreugde & Joy
Ruhan du Toit vetel ons meer oor sy lewe en Kersfees Skouspel 14.12.2023 21:16
Ruhan deel met ons hoe sy jaar was en wat voorlê vir 2024. Moet hom nie mis by die Kersfees Skouspel Sondag 17 Des 15:00 by die Sunbet arena nie! Ruhan du Toit · Kersfees Skouspel · Vreugde & Joy
How do you stop listening to voices that lead you away from your purpose? Kea Modise-Moloto shares. 23.11.2023 1:17:57
When you listen to God instead of the world your life will change. Founder of Christian Women Business Network, Bontlebame NPO, the Armour daily gifts an Arise magazine, Kea Modise-Moloto shares how she overcame and conquered negative talk on #VreugdeJoy with Bertha le Roux-Wahl Christian Women Business Network · Vreugde & Joy
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.