Radio Pulpit
Vreugde & Joy
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 9, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wat is VIRTUELE outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel haar getuienis en kennis. 10.10.2023 1:17:47
Wat is virtuele outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel met Bertha le Roux-Wahl oor hierdie diagnose - wat die verskil van outisme is, hoe om daarvoor te toets en wat daaromtrent gedoen kan word. Kwanda Kinetics · Vreugde & Joy
Annatjie Krige van House Regenration gesels oor kinder dissipline 06.10.2023 20:30
Annatjie Krige deel idees om jou kinders met dissipline groot te maak. House Regeneration · Vreugde & Joy
Wat is roepingsgedrewe onderwys? Dr. Maretha Steyn verduidelik en inspireer. 06.10.2023 41:48
5 Oktober was wêreld onderwysersdag en Dr. Maretha Steyn van Akademia deel met Bertha hoe om jou onderwys roeping uit te leef. Akademia · Vreugde & Joy
How do I walk in God's Grace in times of strife? Our own Sibongile Mofokeng shares her testimony. 29.09.2023 1:09:26
Duchene muscular dystrophy and autism brought challenges into Sibongile's life, but God. Sibongile shares the ups and downs with Bertha le Roux-Wahl on #VreugdeJoy Vreugde & Joy
Hoe bou mens geestelike verhoudingsbande? Amelia en Hanlie vertel ons meer. 27.09.2023 1:09:05
'n Heerlike gesprek oor verhoudingsbande - hoe om jou kind of vriend te help om 'n verhouding met die Here te bou. Hanlie Boshoff en Amelia St. Ledger Denny van Tiqvah deel hulle ervarings met Bertha le Roux-Wahl. Tiqvah Narrative Therapy · Vreugde & Joy
Help dit om jou tassie uit te pak? Judy Plaatjies help ons besluit. 27.09.2023 43:12
Judy Plaatjies van Coram Deo deel haar getuienis met Bertha en hoe waardevol dit is om met iemand te gesels. Coram Deo · Vreugde & Joy
House Regeneration oor die verskillende tipe ouers. 27.09.2023 9:13
Annatjie Krige vertel ons meer oor die verskillende tipes ouers en hoe om dit toe te pas. House Regeneration · Vreugde & Joy
Watter doelwitte kan my kinders help? House Regeneration gee hulle wenke. 27.09.2023 20:22
Annatjie Krige van House Regeneration gee wenke rondom doelwitte terwyl jou kinders grootword. House Regeneration · Vreugde & Joy
House Regeneration deel hulle storie met ons. 27.09.2023 14:18
Annatjie Krige vertel ons meer van House Regeneration, 'n sentrum vir bevryding van verslawing. House Regeneration · Vreugde & Joy
Wat kan ek leer by die Jesuits? Ds. Jaco Schoeman vertel ons meer. 21.09.2023 1:07:25
As jy vassit in 'n seisoen, wat staan jou te doen? Ds. Jaco Schoeman van NG Constantiakruin nooi jou uit om iets nuut te probeer. The Jesuit institute · Vreugde & Joy
Wat is God se waarheid oor jou? 31.08.2023 1:07:33
David Bergh gesels met Bertha le Roux-Wahl oor identiteit aan die hand van sy boek - Victory through identity. Victory through Identity - David Bergh · Vreugde & Joy
Watter rol speel lofprysing en aanbidding in jou lewe? Hermann du Plessis van Ruimsig Gemeente gesels met Bertha 24.08.2023 1:03:28
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies. Ruimsig ontwaak worship fees · Vreugde & Joy
Wat is verhoudingsbande? 17.08.2023 1:10:33
Watter rol speel verhoudingsbande in jou en jou kinders se lewe? Amelia St Ledger Denny en Hanlie Boshoff van Tiqvah narratiewe terapie deel met ons die waarde van verhoudingsbande. Tiqvah Narrative Therapy · Vreugde & Joy
Vrae om jou huwelik sterker te maak. 20.07.2023 21:09
Marlene Olivier van Coram Deo gesels met Bertha oor huwelike. Coram Deo · Vreugde & Joy
Wat verg dit om peet ouers te wees? 20.07.2023 59:41
Monique Frenkel van Tiny Sparrows gesels met Bertha le Roux-Wahl oor haar passie vir God en Sy kinders. Tiny Sparrows · Vreugde & Joy
Die Dameskring is eintlik bemagtiging 04.05.2023 54:09
Elphi Taljaard, Donsie Kruger en Jaqui van Reenen January deel die vreugde en veelsydigheid in bemagtiging van vrouens in hulle gemeenskap deur die gevestigde organisasie, Die Dameskring. Die Dameskring · Vreugde & Joy
Pastor Chester Clayton Swart van Fountain of Life Ministries deel sy getuienis 27.04.2023 57:26
Pastor Chester Clayton Swart van Fountain of Life ministries getuig van God se getrouheid, selfs in tye van vertwyfeling. Hy het as jong seun reeds God se krag ervaar en het geleer hoe om Sy wil vir sy lewe te volg. Fountain of Life Ministries · Vreugde & Joy
Essie Raath van Coram Deo gesels oor rousmart. 20.04.2023 25:08
Hoe kan ek die momente van rou deurwerk? Essie Raath deel met Bertha kosbare oomblikke om deur die rou-proses te werk. Coram Deo · Vreugde & Joy
Marjon Meyer gesels oor verhoudings en huwelike 20.04.2023 58:05
Marjon Meyer vertel vir Bertha bietjie meer oor haar reis as terapeut en deel haar insig oor verhoudings en huwlike. Marjon Meyer
Heidi Mollentze deel haar reis van herstel na haar uitdaging met alkohol. 05.01.2023 1:03:14
Heidi Mollentze deel hoe sy die uitdaging van alkolisme kon oorwin, asook watter rol haar ouers, vriende en geloof daarin gespeel het. Heidi Mollentze facebook · Vreugde & Joy
Jacques en Melanie Blignaut deel meer oor hulle lewe saam. 29.12.2022 1:05:16
Jacques en Melanie Blignaut vertel ons meer oor hulle geloof en hoekom hulle tuisskool onderrig gekies het. Melanie's blog Wind in a letterbox · Vreugde & Joy
Hennie en Amanda Swanepoel deel hulle geheime vir sukses 22.12.2022 1:05:45
Hennie en Amanda Swanepoel, deel oor hulle Persoonlike verhouding met die Here, asook hulle huwelik en hoe elke dag 'n nuwe begin is. Brightstar personal devolpment · Vreugde & Joy
Wou-Mari De Wet van Coram Deo gesels oor tyd beplanning en angs hantering 17.11.2022 21:02
Die einde van die jaar kan uitdagend wees op baie vlakke, ons gesels oor hoe belangrik beplanning is en hoe om angs te verminder. Coram Deo · Vreugde & Joy
Gisela Joubert deel hoe God haar gebruik in SA herlewing 17.11.2022 1:05:31
Gisela het haar verhouding met die Here 30 jaar gelede begin en nie teruggekyk nie, hier deel sy hoe die Here haar intussen gebruik vir die bediening. Vreugde & Joy
Vergifnis, wanneer vergewe ek? Wat word van my verwag? 14.10.2022 27:37
Essie Raath van Coram Deo gesels met Bertha oor vergifnis, wat die verwagting is, die stappe en hoe dit vasgelê kan word. Coram Deo · Vreugde & Joy
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.