Radio Pulpit

Vreugde & Joy

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.

Autor

Radio Pulpit

Kategorie

Religion

Podcast-Website

www.radiopulpit.co.za

Neueste Folge

9. Jul 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android 5 Mio.+ Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Wat is jou storie? Vier vrouens deel hoe ons mekaar kan bystaan deur te deel. 09.07.2026

#VreugdeJoy Debbie, Rika, Marelize en Denise van Wat is jou storie - Your story matters gesels oor hoe stories deel jou kan bemoedig en deel maak van die groter gemeenskap in Christus. Wat is jou storie facebook · Vreugde & Joy

Hettie Brittz gesels met ons rondom hulle kuier in Suid Afrika 07.05.2026

Ons gesels oor Huwelike, Kinders en vrouwees. Hettie Brittz Boektoer · Vreugde & Joy

Diensbaar? Maar weet nie altyd hoe nie? Zané Babinszky van Helpende Hand kom deel hoe. 26.03.2026

#VreugdeJoy Dis tyd om Maatskaplike werkers te vier. Helpende Hand bied baie geleenthede waar ons almal kan saamtrek om ons gemeenskap te help. Diensbaarheid begin om te wil help. Helpende Hand · Vreugde & Joy

Solomon Cupido deel sy getuienis en hoe om God in elke seisoen te vertrou. 19.03.2026

#VreugdeJoy Ons maak 'n draai by Josef en leer uit die Bybel en ons lewens. Solomon Cupido Instagram · Vreugde & Joy

Waar kan jy iemand wat lief is vir die Here ontmoet? Spontaan het die antwoord! 12.03.2026

#VreugdeJoy In vandag se tye is dit moeilik om iemand te ontmoet, nog moeiliker wanneer jy iemand met 'n verhouding met die Here soek. Clarice Visser en Carlien Oberholzer van Spontaan wil graag help om die konneksies te maak. Spontaan · Vreugde & Joy

The power of prayer and fasting. Dr. Suzette Hattingh shares her experience. 29.01.2026

#VreugdeJoy Can I change my life with prayer and fasting? Dr. Suzette Hattingh from Voice in the City and Marlene Steyn from King's daughters of Excellence want to inspire you to pray and fast. Voice in the City · King's daughters of excellence · Vreugde & Joy

Wat leer ons by Josef? Moira Hartzenberg deel oor Camp Joseph in Zimbabwe. 08.01.2026

#VreugdeJoy Elke uitrek het sy uitdagings en seën. Moira Hartzenberg deel oor die onlangse uitreik in Zimbabwe, Camp Joseph. Ons gesels ook oor die rol wat keuses in jou lewe speel. Moira Hartzenberg · Vreugde & Joy

Hoekom maak ons planne? Heidi Mollentze deel met ons hoe God se leiding verligting bring. 11.12.2025

VreugdeJoy Heidi Mollentze is 'n lewensafrigter wat daarna streef om mense te help om hulle volle potensiaal te bereik. Vandag deel sy hoe God se leiding haar lewe gedraai het. Heidi Mollentze · Vreugde & Joy

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity 20.11.2025

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers. Harvesters Ministries · Vreugde & Joy

Wat kan ñ Sprinkaan jou van geloof leer? 13.11.2025

Moira Hartzenberg deel haar nuwe boek vir kinders met Bertha le Roux-Wahl op #VreugdeJoy asook oor die sendingwerk met die kinders in Zimbabwe Moira Hartzenberg · Vreugde & Joy

Waar is ek? In my verhouding met God, in watter seisoen bevind ek my? Elize-Marie Muller kom deel oor haar boek. 06.11.2025

Elize-Marie Muller kom deel oor haar boek, Where am I?, wat die karakters in die Bybel ondersoek en leiding gee vir jou op #VreugdeJoy met Bertha le Roux-Wahl Elize Muller webtuiste · Vreugde & Joy

Wat doen jy as jy van die perd van die lewe afval? Dirk van Zyl Smit het vir ons raad. 16.10.2025

#VreugdeJoy Soms voel dit asof die lewe jou sommer afgegooi het, Dirk van Zyl Smit, skrywer van Opgeklim en weer gery deel saam met Erich Postumus en Bertha le Roux-Wahl hoekom hy hierdie boek geskryf het. #opgeklimenweergery #hope #radiokansel #radiopulpit #faith #God Opgeklim en weer gery · Vreugde & Joy

Wat het die 22 Hebreeuse letters met jou geestesgesondheid te doen? 09.10.2025

#VreugeJoy Hoe help die Hebreeuse alfabet om jou senuweestelsel te herstel? Corinne Badenhorst van Hadassah olies en Lechi van Rooyen van The Return. Reset your nervous system. vertel ons meer. The Return site · Vreugde & Joy

Stefanie Minnaar deel die geheime van die tiener brein. 25.09.2025

Eksamenstress? Matriek mal? Stefanie Minnaar van Ouer-tiener harmonie deel hoe jou brein en liggaam werk tydens eksamen Ouer Tiener Harmonie facebook groep · Vreugde & Joy

Dwain van Rensburg deel sy getuienis oor 'n jaar van uitdaging op uitdaging. 12.09.2025

Wanneer die probleme voel asof dit sneeubal, wat is jou aksie? Dwain van Rensburg · Vreugde & Joy

Monique Strydom van Matla A Bana deel die pad sover 10.09.2025

Monique Strydom van Matla A Bana deel die pad sover, 25 jaar vry en 23 jaar met MAB en wat het kouse met liefdadigheid te doen? Vreugde & Joy

Hoe kan jy verhoudings herstel op ñ nuwe manier? 04.09.2025

Hoe kan jy verhoudings herstel op ñ nuwe manier? Mizane Pieterse van With Love From Your Therapists deel hoe ñ boks kan help op #VreugdeJoy Vreugde & Joy

"Die dag toe ek nie meer wou leef nie" Rosie Kotze deel haar getuienis. 28.08.2025

Wat doen jy as jou geliefde vasgevang is in verslwaing se kloue? Rosie Kotze deel haar getuienis oor haar man se uitdaging met alkoholisme en haar boek "Pienk Pienker Pienkste - ñ storie van onbeskryflike genade" Rosie Kotze · Vreugde & Joy

Kate Kekana from Thandanani shares more on the Super Sun Super Together project 13.08.2025

Kate Kekana from Thandanani shares more on the Super Sun Super Together project Vreugde & Joy

Hoe plant ons 'n muur van kerke? 30.07.2025

#VreugdeJoy Sedert 2000 bou Harvesters Ministries kerke dwars oor die wêreld, Francois Rauch vertel ons meer. Harvesters Ministries · Vreugde & Joy

'n Reis van vergifnis 17.07.2025

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met "Wanneer die krieke stil word" se skrywer, Petro Kotze-Odendaal wat haar reis van vergifnis kom deel Vreugde & Joy

Change to uncage 10.07.2025

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Dominique Tibbles van Belly2Brain wat haar pad kom deel wat gelei het tot 'n tronk in Cradlestone Vreugde & Joy

King's Daughters of Excellence 03.07.2025

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag weer met Rina Kinnear oor King's Daughters of Excellence Vroue bediening Vreugde & Joy

Ons wil self! 26.06.2025

In vandag se program Vreugde/Joy gesels Bertha le Roux-Wahl met LInda Chuter van Lady Rose tydskrif. Hulle gesels oor die tema: ons wil self! soos ons kleuters en peuters sê, maar met God kan jy soveel meer bereik deur Sy genade. LInda deel ook haar getuienis Vreugde & Joy

Wonde van moederskap 19.06.2025

Eggo jou verlede steeds in jou hede? Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Mariska Bakkers, skrywer van Healing her echo, oor hoe om die wonde van moederskap te genees Vreugde & Joy

Höre den Podcast Vreugde & Joy in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet