Radio Pulpit
Vreugde & Joy
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 9, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wat is Evolusie leer? 05.12.2024 1:08:27
Bertha gesels vandag met Basie Basson van NAFOS oor Evolusie leer en wat staan in God se Woord? Evolusie vs God se Woord Vreugde & Joy
Is God regtig so ver? 21.11.2024 1:03:42
Bertha gesels vandag met Ds Maralise Janse van Rensburg oor haar getuienis Vreugde & Joy
Kruispad Speletjie 14.11.2024 1:02:29
Bertha gesels vandag met Tessa en Lawrence Keulder oor die speletjie wat hulle ontwerp het: Kruispad Vreugde & Joy
MOZaic Upliftment 07.11.2024 1:07:34
Today Bertha's guests are Gerhard & Daniella from MOZaic Upliftment regarding child protection Vreugde & Joy
Uitdagings van sommige leerders tydens eksamens 31.10.2024 1:03:35
Bertha gesels vanoggend met Eloise Gefers oor die leer uitdagings wat party leerders ervaar tydens eksamens. Vreugde & Joy
Die waarheid maak vry! 24.10.2024 1:06:58
Bertha gesels vanoggend met Este Geldenhuys oor haar kinderdae en die pad wat die Here met haar gestap het na vryheid Vreugde & Joy
Hoe strek ek myself uit na dit wat voorlê? 17.10.2024 1:04:16
Bertha gesels vandag met Annerine Righa oor die uitdagings van die lewe en hoe beweeg ons vorentoe deur groei en transformasie Vreugde & Joy
Hoe om deur te druk, uithou en aanhou! Hoe help ons ons kinders tydens eksamens? 10.10.2024 1:32:16
Bertha gesels vanoggend met Donovan Weber van Coram Deo oor die hantering van druk en moeilike tye. Bertha gesels dan ook met Esmarel Potgieter van KOA Akademie oor hoe om ons kinders te help tydens eksamenstyd Vreugde & Joy
Bitterheid want dinge werk nie uit soos ons gebid het nie - vat jou gedagtes vas! 03.10.2024 1:25:07
Bertha gesels vanoggend met Mariette Loubscher oor bitterheid. Die lewe gebeur, maar nie altyd soos ons gehoop het of voor gebid het nie en dit kan bitterheid veroorsaak. Dis tyd om ons gedagtes vas te vat! Vreugde & Joy
Marilize Swanepoel - Inspirasie dagstukkie boekie 26.09.2024 1:13:54
Bertha gesels vandag met Marelize Swanepoel oor haar inspirasie dagstukkie boekie wat sy geskryf het "Die Hart van Ma en Vrou" Vreugde & Joy
Annetjie Van Zyl - om te weet WIE jy is 19.09.2024 1:29:08
Bertha gesels vanoggend met Annetjie van Zyl van Tall Trees en EI Activator oor die persoonlikheidsprofiele en ons beperkings wat met ons persoonlikhede saamgaan Vreugde & Joy
Christelle Vorster van Mentors In Motion 12.09.2024 1:01:51
Bertha gesels met Christelle Vorster van Mentors in Motion Vreugde & Joy
Marraige Week with Graeme Schnell 05.09.2024 1:22:26
Bertha Le Roux-Wahl and Graeme Schnell discusses marriage week and the challenges South African marriages face SA Marriage week · Vreugde & Joy
Ps Stephan Pieterse kom deel sy getuienis 29.08.2024 1:26:32
Bertha gesels met Ps Stephan Pieterse wat sy getuienis kom deel Vreugde & Joy
Hoe beland iemand in 'n verhouding waar mishandeling gebeur? 15.08.2024 1:31:42
Wat is die tipes mishandeling waarvoor mens moet uitkyk? Hannah de Kock van HdK counselling deel met Bertha wat sy ervaar in haar berading en bystand van mense wat mishandel word. Vreugde & Joy
Yolanda Steyn van die Stal ministries gesels met Bertha oor haar geloofsreis 12.07.2024 1:21:58
Hoe pas perde in 'n geloofreis in? Yolanda Steyn vertel ons meer hoe sy God se liefde uitleef met die hulp van perde. Sy deel ook oor die I love Krugersdorp gemeenskap en hoe hulle dit na Jesusdorp omskep het. Die Stal ministry · Vreugde & Joy
Getuienisse uit die hospitaal se gange 28.06.2024 1:18:53
Mariette Loubser kuier saammet Bertha le Roux-Wahl rondom Sy genade en liefde vir Sy kinders. Sy deel ook haar hart met getuienisse uit die hospitaal se gange en haar lewe. Mariette Loubser · Vreugde & Joy
Kim Ballantine lost her voice and gained a testimony with her husband, Rob and their family 20.06.2024 1:22:23
How do you keep your faith and hope alive in the face of adversity? Kim and Rob Ballantine share their testimony and how they navigated through 12 years of highs and lows. They also share how they harnessed their faith to navigate each obstacle. God is good! Kim Ballantine · Vreugde & Joy
Hoe kan ek my kind by God se voete plaas? 14.06.2024 54:31
Warrior parents het die antwoord. Linda Chuter vertel meer oor die 21 dae plan, gemeenskap en die Ignite youth camp. Lady Rose Warrior parents · Vreugde & Joy
Lady Rose tydskrif is terug! 14.06.2024 31:03
Linda Chuter vertel ons meer oor die nuwe Lady Rose en hoe jy deel daarvan kan wees. Lady Rose · Vreugde & Joy
In hoeveel tale is die Bybel vertaal? The Word for the world se Jonathan van Aswegen vertel ons meer. 31.05.2024 1:02:49
Jonathan van Aswegen en Anrie Lynch vertel ons meer oor die proses van vertaling van die Bybel, sodat almal God se Woord in hul hartstaal kan hoor. The Word for the world · Vreugde & Joy
Vertigo of dronkheid, Dr. Elmarie Botha vertel ons meer. 31.05.2024 20:50
In Plus 50 kuiertyd, vertel Dr. Elmarie Botha ons meer oor dronkheid /vertigo. Nina Grundlingh vertel on sook meer van kuiertyd se nuwe tydgleuf op Maandae 11:00. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste vir die borg van hierdie program. Plus 50 · Vreugde & Joy
Plus50 kuiertyd: Joanne Pereira vertel ons meer oor Voetgesondheid en -versorging. 16.05.2024 25:23
Vandag op Plus50 kuiertyd bring Nina Grundlingh Joanne Pereira om ons meer te vertel oor voetversorging en -gesondheid. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie reeks moontlik maak! Vreugde & Joy
Plus 50 kuiertyd : Gideonswerk. 09.05.2024 18:04
Jan Pretorius vertel ons oor Gideonswerk. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat die program moontlik maak. Vreugde & Joy
Portchie vertel ons meer van sy boek, Van Tweeling tot Trafalgar Square 02.05.2024 12:18
Ons geliefde Portchie deel sy lewensverhaal in sy boek Van Tweeling tot Trafalgar Square met Bertha le Roux-Wahl op #VreugdeJoy op Radio Kansel Portchie · Vreugde & Joy
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.